SlideShare ist ein Scribd-Unternehmen logo
1 von 14
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!

Weitere ähnliche Inhalte

Andere mochten auch

Päijät-Häme: Sivistystoimen ja sote-palveluiden vahva integraatio ja yhteiske...
Päijät-Häme: Sivistystoimen ja sote-palveluiden vahva integraatio ja yhteiske...Päijät-Häme: Sivistystoimen ja sote-palveluiden vahva integraatio ja yhteiske...
Päijät-Häme: Sivistystoimen ja sote-palveluiden vahva integraatio ja yhteiske...THL
 
Lecture 01 introduction to ai
Lecture 01 introduction to aiLecture 01 introduction to ai
Lecture 01 introduction to aiHema Kashyap
 
Lecture 08 uninformed search techniques
Lecture 08 uninformed search techniquesLecture 08 uninformed search techniques
Lecture 08 uninformed search techniquesHema Kashyap
 
Hubungan Internasional
Hubungan InternasionalHubungan Internasional
Hubungan InternasionalLia Melinda
 
Diferencias entre JPG, PNG y GIF
Diferencias entre JPG, PNG y GIFDiferencias entre JPG, PNG y GIF
Diferencias entre JPG, PNG y GIFEnsalza
 
DOT Compliance Presentation 2017
DOT Compliance Presentation 2017DOT Compliance Presentation 2017
DOT Compliance Presentation 2017HNI Risk Services
 
Andere mochten auch (6)

Päijät-Häme: Sivistystoimen ja sote-palveluiden vahva integraatio ja yhteiske...
Päijät-Häme: Sivistystoimen ja sote-palveluiden vahva integraatio ja yhteiske...Päijät-Häme: Sivistystoimen ja sote-palveluiden vahva integraatio ja yhteiske...
Päijät-Häme: Sivistystoimen ja sote-palveluiden vahva integraatio ja yhteiske...
 
Lecture 01 introduction to ai
Lecture 01 introduction to aiLecture 01 introduction to ai
Lecture 01 introduction to ai
 
Lecture 08 uninformed search techniques
Lecture 08 uninformed search techniquesLecture 08 uninformed search techniques
Lecture 08 uninformed search techniques
 
Hubungan Internasional
Hubungan InternasionalHubungan Internasional
Hubungan Internasional
 
Diferencias entre JPG, PNG y GIF
Diferencias entre JPG, PNG y GIFDiferencias entre JPG, PNG y GIF
Diferencias entre JPG, PNG y GIF
 
DOT Compliance Presentation 2017
DOT Compliance Presentation 2017DOT Compliance Presentation 2017
DOT Compliance Presentation 2017
 
Mehr von Susanna De Waal

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë grafSusanna De Waal
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!Susanna De Waal
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droomSusanna De Waal
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!Susanna De Waal
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouselfSusanna De Waal
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekteSusanna De Waal
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nieSusanna De Waal
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nieSusanna De Waal
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter asSusanna De Waal
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal SkoonmaakSusanna De Waal
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet Susanna De Waal
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreekSusanna De Waal
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding Susanna De Waal
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oëSusanna De Waal
 
Mehr von Susanna De Waal (20)

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
 
10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
 
31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë
 
Verbly jou in die here
Verbly jou in die hereVerbly jou in die here
Verbly jou in die here
 
Hinweis der Redaktion

  1. #Dit is volbring Die wonderlikste woorde wat enige mens ooit kan hoor. Die Seun van God wat aan die kruis hang, en voor Hy Sy lewe gee, die woorde uiter: “dit is volbring”. Sou u in die mediese detail van die kruisgebeure tot op hierdie punt ingaan, sal u hoor dat kenners getuig dat die blote feit dat Jesus op hierdie staduim hoegenaamd in staat was om hierdie woorde te uiter, ’n wonderwerk en bewys is dat Hy SY lewe vrywillig afgele het. God se meestersplan, wat Hy van voor die grondlegging van die aarde af al in plek gehad het, het Sy klimaks en vervulling bereik. Jesus, die Seun van God wat met SY lewe betaal vir die sonde van die mensdom. Dit was van die begin af God se doel dat Sy Seun sal betaal vir die sonde van die mensdom #1 Pet 1:18-20 Alles wat God gedoen het, het Hy gedoen met die oog op die gebeure van die kruisiging van Jesus Christus. Jesus was teenwoordig toe die aarde geskape is, Hy was by toe die mens geskape is en Hy was die rede vir God se verbond met Abram. Hy was die doel van die 1ste verbond wat God met die mens gesluit het, dus die begin van die verbond, Hy is ook die inhoud van die laaste verbond tussen God en mens
  2. #Mat 26:28 .... Jesus die einde en die begin!. Toe Jesus sterf aan die kruis, toe roep Hy uit: “ Dit is volbring” Met hierdie woorde kondig Jesus aan dat dit wat God reg van die begin af beplan het, nou tot uitvoer gekom het. Toe Jesus sy hoof buig en Sy laaste asem uitblaas dui dit beide die einde van iets sowel as die begin van iets aan. Die uitsien en verwag is nou verby. Die onvolmaakte is nou vervang met die volmaakte.
  3. #Jesus die einde .... Jesus se kruisdood het die einde aangekondig van ’n paar goed waarvan ek 2 spesifiek wil noem. Ek wil egter hierdie einde so bietjie later verduidelik. Jesus is beide die Inhoud en Uitwerker van God se ewige verbond met die mensdom. Waarvan was Jesus dan die einde? (onthou ek gaan netnou hierdie einde kwaifiseer) #Van die verbond tussen God en Abram #Gen 12 :3 .... Ons weet hierdie seën het sy heenwysing na Jesus. Met die geboorte en meer spesifiek met die dood en opstanding van Jesus, het hierdie verbond in vervulling gekom. Jesus word nou die beligaming van ’n belofte wat God met ’n verbond aan Abram gemaak het. So hierdie verbond eindig hier, want Jesus is nou gebore, maar hy duur ook voort omdat Jesus sy vervulling is. In Jesus leef hierdie verbond dus ook voort. Let wel, hierdie is ’n geloofsverbond omdat hierdie belofte in vervulling sou kom deur geloof. Hierdie verbond is ingestel voor die verbond van die besnydenis. Wat die besnydenis betref is almal dit een dat hierdie verbond in vervulling gekom het met die kom s van Jesus Christus. God se verbond met Abram het 2 komponente: die van geloof tot geregtigheid asook die besydenis ten einde sy volk te onderskei sodat Sy seun herkenbaar sal wees wanneer Hy kom.
  4. #van die wetsverbond #Deutr 4:12-13 ... Hierdie wet staan ook algemeen bekend as die inhoud van die ou verbond. God het hierdie verbond met Moses en die volk gesluit met die oog op die koms van J.C.. Deur die wet raak die mens deeglik bewus van die feit dat hy sondig is en ’n Verlosser nodig het. Hierdie verbond sê as ek aan die wet kan voldoen, ek die ewige lewe sal be-erwe. Ons weet dit is nie vir die mens moontlik om aan hierdie wet te voldoen nie
  5. #Deutr 5:32-33 Ons weet dit is nie moontlik nie. Sou dit moontlik wees, was dit onnodig vir Jesus om te kom. Daarom is hierdie verbond ’n sterk en duidelike aanwysing of heenwysing na iets of iemand wat ons uit hierdie benarde posisie sal moet kom red. Toe Jesus kom, toe vervul Hy die wet. Hy kom voldoen aan die eise van die wet. Hy betaal vir ons sonde en bring ’n einde aan die wet. ’n Einde in die sin dat elke persoon wat in geloof Jesus aanneem as Sy persoonlike Saligmaker losgekoop word van die wet. Dit is ’n einde van die wet vir hierdie persoon. Die wet het behou nou sy ewige komponent in Christus in die sin dat elkeen wat Jesus se soendood ignoreer onder die wet ge-oordeel sal word. Toe Jesus sterf aan die kruishout van Golgota het Hy ’n einde gemaak aan, in vervulling laat kom die verbond van die wet en die besnydenis. Hierdie verbonde het hulle voortsbestaan in Christus wat vir hulle wat Hom in geloof aanneem vrymaking van die verbond beteken maar vir hulle wat Hom verwerp, oordeel
  6. #Jesus, die begin ... Jesus was nie net die einde van sekere goed nie, Hy is ook die begin van ’n klomp goed. Waar mense onder die wet gered was deur die onderhouding van die wet , kom Jesus nou en sê: Joh. 14:6 Ek is .... Weg, Waarheid ...... Hy deel beide met die wet en die besnydenis #Kol 2:9-11.... Na Jesus se geboorte het die uiterlike besnydenis sy waarde verloor. Die besnydenis is vervul in J.C..
  7. #Van ’n ander wet #Gal 4:4-5 .... Deur ons geloofsvereenselwiging met Christus, het ons ook saam met Hom gesterwe en so die wet afgesterf.
  8. #Rom 7:4 ..... Dit is nou God se Gees wat my bring onder die wet van Christus, die nuwe wet, die wet van die Gees of van Christus. So as kind van God staan ek nou onder die wet van Jesus wat liefde is en Sy Gees stel my instaat tot hierdie liefde. Dit is nie meer uiterlike wette nie, maar wette soos deur die Gees van God gegee.
  9. #Heb 8:10 #Heb 7:12 .... Wat is hierdie wet, die wet van liefde wat SY uitvoering kry deur die magtige werking van die Heilige Gees. Dit gaan nou nie meer oor die hou van die wet nie maar
  10. #Heb 8:10 #Heb 7:12 .... Wat is hierdie wet, die wet van liefde wat SY uitvoering kry deur die magtige werking van die Heilige Gees. Dit gaan nou nie meer oor die hou van die wet nie maar #Gal 5:18 .... Mense, mag die Here ons help dat ons ons nie so vasstaar teen die uiterlike van die verbonde met Abram en Moses dat ons nie dit waaroor dit regtig gaan mis nie. Dit gaan oor Jesus. Vir die Fariseers en Skrifgeleerdes van Jesus se tyd het dit gegaan oor die letter van die wet, terwyl hulle die Een waarna dit alles gewys het nie kon herken nie.
  11. #Jesus, die einde en die begin Waar ons vanoggend weer die kruisgebeure in herinnering roep, mag dit ons opnuut herinner aan die volle implikasie van dit wat Jesus daardie dag aan die kruis vermag het. Die einde van ’n era maar ook die begin van ’n era. Paulus wys daarop dat die teruggrype na die ou verbond eintlik ’n ontkenning van die nuwe is. Paulus gebruik die metafoor van die seuns van Hagar en Sarai. #Hagar en Sarai Hagar se seun staan vir die berg Sinai (wet), die teenswoordige Jerusalem en kinders in slawerny. Sarai is die geestelike Israel, die nuwe Jerusalem en sy word die moeder van alle gelowiges genoem