SlideShare ist ein Scribd-Unternehmen logo
1 von 19
Maak van die maskers
Waar om te begin?
 Besluit oor moontlike mediums
 Gips
 Paper Maché
 Karton
 Mould van gips
 Lugdroog klei
Gips verband
 Wat het ek nodig?
 Gips verband
 Vasseline
 Water
 Skêr
 Bak met water
Hoe werk dit?
 Sny die verband is kort stroke
 Smeer vasseline op jou gesig/gietvorm
 “Dip” die verband in water en plaas oor jou
  gesig/gietvorm
 Vryf oor die verband sodat daar geen gaatjies meer
  sigbaar is nie
 Herhaal totdat die masker gevorm is (3 lae)
Paper Maché

 Wat het ek nodig?
 Koerantpapier in stroke geskeur/sny
 Muurpapiergom/koekmeel
 Houtlym
ENIGE GEPASTE
   MOULD!
SIT TEN MINSTE 5 LAE OP!!!
Karton
 Wat benodig jy?
 Ou karton bokse
 Bou jou masker in verskillende lae deur elke gedeelte
  uit karton te sny.
 Bou die lae op so manier dat dit 3-dimensioneel lyk
Giet van gips
 Wat het ek nodig?
 Groot plastiek bak
 Soutklei
 Gips
Hoe werk dit?
 Sit die klei in die bak
 Druk dit so dat dit plat is
 Druk die vorm van jou masker uit in die klei
 Maak die gips volgens die aanwysings aan
 Giet dit in die klei
 Wag dat dit droog word
ONTHOU JY MOET JOU EIE
MASKER MAAK!! NIE ‘n GEKOOPDE
      EEN VERSIER NIE!!!

Weitere ähnliche Inhalte

Mehr von Afrikaans Hoer Meisieskool (20)

Monet en rodin
Monet en rodinMonet en rodin
Monet en rodin
 
Excoledes des beaux arts
Excoledes des beaux artsExcoledes des beaux arts
Excoledes des beaux arts
 
Disasters of war
Disasters of warDisasters of war
Disasters of war
 
Diane victor klasopdrag
Diane victor klasopdragDiane victor klasopdrag
Diane victor klasopdrag
 
Degas
DegasDegas
Degas
 
Romantiek friedrich en turner
Romantiek friedrich en turnerRomantiek friedrich en turner
Romantiek friedrich en turner
 
Realisme
RealismeRealisme
Realisme
 
Neoklassisisme [compatibility mode]
Neoklassisisme [compatibility mode]Neoklassisisme [compatibility mode]
Neoklassisisme [compatibility mode]
 
Proteskuns in sa
Proteskuns in saProteskuns in sa
Proteskuns in sa
 
Propanganda inleiding
Propanganda inleidingPropanganda inleiding
Propanganda inleiding
 
Banksy
BanksyBanksy
Banksy
 
Weerstandkuns medu
Weerstandkuns meduWeerstandkuns medu
Weerstandkuns medu
 
Primitiewe kuns in afrika
Primitiewe kuns in afrikaPrimitiewe kuns in afrika
Primitiewe kuns in afrika
 
Pre historiese kuns
Pre historiese kunsPre historiese kuns
Pre historiese kuns
 
Angus taylor
Angus taylorAngus taylor
Angus taylor
 
Gr9 musiek
Gr9 musiekGr9 musiek
Gr9 musiek
 
Art nouveau
Art nouveauArt nouveau
Art nouveau
 
Wim botha
Wim bothaWim botha
Wim botha
 
Gr9 plakkaat
Gr9 plakkaatGr9 plakkaat
Gr9 plakkaat
 
Renaissance gr.10
Renaissance gr.10Renaissance gr.10
Renaissance gr.10
 

Masker mediums

  • 1. Maak van die maskers
  • 2. Waar om te begin?  Besluit oor moontlike mediums  Gips  Paper Maché  Karton  Mould van gips  Lugdroog klei
  • 3. Gips verband  Wat het ek nodig?  Gips verband  Vasseline  Water  Skêr  Bak met water
  • 4.
  • 5. Hoe werk dit?  Sny die verband is kort stroke  Smeer vasseline op jou gesig/gietvorm  “Dip” die verband in water en plaas oor jou gesig/gietvorm  Vryf oor die verband sodat daar geen gaatjies meer sigbaar is nie  Herhaal totdat die masker gevorm is (3 lae)
  • 6.
  • 7. Paper Maché  Wat het ek nodig?  Koerantpapier in stroke geskeur/sny  Muurpapiergom/koekmeel  Houtlym
  • 8.
  • 9.
  • 10. ENIGE GEPASTE MOULD!
  • 11.
  • 12. SIT TEN MINSTE 5 LAE OP!!!
  • 13. Karton  Wat benodig jy?  Ou karton bokse  Bou jou masker in verskillende lae deur elke gedeelte uit karton te sny.  Bou die lae op so manier dat dit 3-dimensioneel lyk
  • 14.
  • 15.
  • 16. Giet van gips  Wat het ek nodig?  Groot plastiek bak  Soutklei  Gips
  • 17. Hoe werk dit?  Sit die klei in die bak  Druk dit so dat dit plat is  Druk die vorm van jou masker uit in die klei  Maak die gips volgens die aanwysings aan  Giet dit in die klei  Wag dat dit droog word
  • 18.
  • 19. ONTHOU JY MOET JOU EIE MASKER MAAK!! NIE ‘n GEKOOPDE EEN VERSIER NIE!!!