SlideShare ist ein Scribd-Unternehmen logo
1 von 8
PARTYKEER Deur  Alta Kotz é
Partykeer is ek sommer lus vir niks! Anderkeer kan ek berge versit! Partykeer is ek in oorwinning! Anderkeer is die gat so diep donker!
Partykeer wil my lewe draaie loop wat my nie aanstaan nie. Anderkeer wil ek draaie loop wat die Here nie aanstaan nie! Partykeer help Sy Hand en ander kere los Hy my om my kop te stamp! Meestal as ek luister dan kom dinge reg!
Partykeer is die lewe so onverstaanbaar en onaanvaarbaar! Anderkeer kan die stroom so kalm en rustig voortvloei oor my lewensakker!
Partykeer is my huis vir my ‘n veilige hawe – Anderkeer kan dit ‘n aansluitingslyn in hierdie gejaagde lewensstasie word, wat net wind naja!
Here, hoe’s dit dan partykeer, dat U teenwoordigheid so kosbaar en innig is en anderkeer kruip ek vir myself en vir U weg?  Waar U woord ‘n lig en U leiding ‘n kierie vir en op my pad moet wees, voel dit partykeer asof die donker doolhof van my lewe mank gaan aan die lig en die kierie? Anderkeer kan ek rustig op ‘n bank in die park sit en die mense dophou wat verby loop – hulle wat swaarder kry as ek, en ek kan so gelukkig voel dat my vel wil oopbars!
Partykeer is my liefde vir U so vaal en ontoereikend! MAAR – Elke keer is U Liefde so groot, wonderbaarlik en alomteenwoordig! U liefde is oorwinnend, dit loop nie draaie nie, dit los my nooit, help my altyd – saggies – reg, Laat my nooit gejaagd voel nie, laat my nooit verdwaald voel nie, laat my altyd met ‘n gevoel van menswaardigheid!
Partykeer Here, wonder ek oor U, En oor U liefde, Oor U genade!

Weitere ähnliche Inhalte

Mehr von ePosVriende eMailBuddys (20)

ThingsYouDon'tSeeEveryDay1.pps
ThingsYouDon'tSeeEveryDay1.ppsThingsYouDon'tSeeEveryDay1.pps
ThingsYouDon'tSeeEveryDay1.pps
 
Stress.pps
Stress.ppsStress.pps
Stress.pps
 
Song of the birds.pps
Song of the birds.ppsSong of the birds.pps
Song of the birds.pps
 
Smell the roses.pps
Smell the roses.ppsSmell the roses.pps
Smell the roses.pps
 
Siberian_Rigs.pps
Siberian_Rigs.ppsSiberian_Rigs.pps
Siberian_Rigs.pps
 
SA - It Does Not Matter.pps
SA - It Does Not Matter.ppsSA - It Does Not Matter.pps
SA - It Does Not Matter.pps
 
rarely seen shuttle activities.pps
rarely seen shuttle activities.ppsrarely seen shuttle activities.pps
rarely seen shuttle activities.pps
 
Prayers at will.pps
Prayers at will.ppsPrayers at will.pps
Prayers at will.pps
 
Postcards from Heaven.pps
Postcards from Heaven.ppsPostcards from Heaven.pps
Postcards from Heaven.pps
 
Philosophy_For_Old_Age_George_Carlin.pps
Philosophy_For_Old_Age_George_Carlin.ppsPhilosophy_For_Old_Age_George_Carlin.pps
Philosophy_For_Old_Age_George_Carlin.pps
 
PARTYKEER.pps
PARTYKEER.ppsPARTYKEER.pps
PARTYKEER.pps
 
PARTNERS.MIZ.pps
PARTNERS.MIZ.ppsPARTNERS.MIZ.pps
PARTNERS.MIZ.pps
 
NoVan.pps
NoVan.ppsNoVan.pps
NoVan.pps
 
Not so bad.pps
Not so bad.ppsNot so bad.pps
Not so bad.pps
 
My_Favorite_Philosophy.pps
My_Favorite_Philosophy.ppsMy_Favorite_Philosophy.pps
My_Favorite_Philosophy.pps
 
Life_of_Two.pps
Life_of_Two.ppsLife_of_Two.pps
Life_of_Two.pps
 
Les_amaryllis_de_Beloeil.pps
Les_amaryllis_de_Beloeil.ppsLes_amaryllis_de_Beloeil.pps
Les_amaryllis_de_Beloeil.pps
 
Keep the important things .pps
Keep the important things .ppsKeep the important things .pps
Keep the important things .pps
 
HAITI 01-27-10.pps
HAITI 01-27-10.ppsHAITI 01-27-10.pps
HAITI 01-27-10.pps
 
GUESSTHESONGTITLE.pps
GUESSTHESONGTITLE.ppsGUESSTHESONGTITLE.pps
GUESSTHESONGTITLE.pps
 

Partykeer

  • 1. PARTYKEER Deur Alta Kotz é
  • 2. Partykeer is ek sommer lus vir niks! Anderkeer kan ek berge versit! Partykeer is ek in oorwinning! Anderkeer is die gat so diep donker!
  • 3. Partykeer wil my lewe draaie loop wat my nie aanstaan nie. Anderkeer wil ek draaie loop wat die Here nie aanstaan nie! Partykeer help Sy Hand en ander kere los Hy my om my kop te stamp! Meestal as ek luister dan kom dinge reg!
  • 4. Partykeer is die lewe so onverstaanbaar en onaanvaarbaar! Anderkeer kan die stroom so kalm en rustig voortvloei oor my lewensakker!
  • 5. Partykeer is my huis vir my ‘n veilige hawe – Anderkeer kan dit ‘n aansluitingslyn in hierdie gejaagde lewensstasie word, wat net wind naja!
  • 6. Here, hoe’s dit dan partykeer, dat U teenwoordigheid so kosbaar en innig is en anderkeer kruip ek vir myself en vir U weg? Waar U woord ‘n lig en U leiding ‘n kierie vir en op my pad moet wees, voel dit partykeer asof die donker doolhof van my lewe mank gaan aan die lig en die kierie? Anderkeer kan ek rustig op ‘n bank in die park sit en die mense dophou wat verby loop – hulle wat swaarder kry as ek, en ek kan so gelukkig voel dat my vel wil oopbars!
  • 7. Partykeer is my liefde vir U so vaal en ontoereikend! MAAR – Elke keer is U Liefde so groot, wonderbaarlik en alomteenwoordig! U liefde is oorwinnend, dit loop nie draaie nie, dit los my nooit, help my altyd – saggies – reg, Laat my nooit gejaagd voel nie, laat my nooit verdwaald voel nie, laat my altyd met ‘n gevoel van menswaardigheid!
  • 8. Partykeer Here, wonder ek oor U, En oor U liefde, Oor U genade!