2. DRAMA BETEKEN…
• Grieks: Draõ / Draein
• Om te doen
• “Acting is DOING”
• Aksie
• Demonstrasie
• Ons beleef dus situasies deur TE DOEN
– Ons stemme
– Ons liggame
• Gesig
• Lyf
• Emosies
3. DRAMA STEL ONS IN STAAT
OM…
• Dinge te beleef wat ons nie andersins sou nie
• Natuurlike manier van speel
• Vertolking
• Spraakkuns
• Oortuigings
• Vermaak
8. PRAKTIES!
• Skryf ‘n kort toneel wat ten minste 4 van die drama elemente uitlig.
• Julle toneel kan gebaseer wees op ‘n bestaande storie en/of karakters
OF dit kan ‘n oorspronklike teks wees. Julle moet die elemente uit die
teks uitlig en ontleed (analise)
• Julle het 2 periodes om voorbereiding te doen. Die 3de periode word
julle toneel voorgelees en bespreek
9. KRITERIA PUNTE TOTAAL
1. Punte vir groepwerk
1. Leerders bespreek vier van die drama elemente 4
10
1. Leerders analiseer die teks aan die hand van die gekose
drama elemente
4
1. Leerders het die taak as ‘n gesamentlike poging voltooi
(groepwerk)
2
1. Punte vir individuele bydrae
1. Leerder toon begrip van al die elemente in die teks (nie
net een of twee nie)
2
10
1. Leerder kan elemente analiseer en evalueer 2
1. Leerder kan voorbeelde uit die teks noem om analise te
ondersteun
2
1. Leerder kommunikeer effektief en druk hom/haarself
goed uit
2
1. Leerder toon insig van die teks en die verhoudings
tussen die elemente in die teks
2