4. STRUKTUUR
• WAT gebeur?
BEGIN MIDDEL KLIMAKS EINDE
BEGIN -vertrekpunt? Kyk na tema
MIDDEL - hoe moet gebeure ontwikkel? Volgorde?
KLIMAKS - dramatiese spanning die hoogste
- gehoor skok/ verras
EINDE - oplossing vir problem?
- laat gehoor met vraag agter?
5. KARAKTERS
• WIE gaan die storie vertel?
- Hoeveel? Basiese konflik en tema uitbeeld
- Verteller?
- Koor? Lewer kommentaar op aksie
6. RUIMTE EN TYD
• WAAR gaan die toneel afspeel?
• WANNEER speel die toneel af? (verlede/hede/toekoms)
- Konteks? Situasie en omstandighede (histories, sosiaal, of
kultureel)
- Hoe word ruimtes uitgebeeld?
- Verloop van tyd uitbeeld?- tydspronge, terugflitse,
vorentoeflitse
7. SIMBOLE
• Definisie: iets wat idee of groep idees verteenwoordig
• Sekere simbole= vaste betekenis (drama maskers, wit duif ens.)
• Ander= nie vaste betekenis- in drama geassosieer met
betekenis
• Versterk opvoering
8. TEIKENGEHOOR
• Spesifieke boodskap spesifieke gehoor
• Waarvan gehoor oortuig?
• Watter vraag agterlaat?
• Wat julle sê en hoe julle dit sê beïnvloed gehoor se reaksie
• Gevangenes/ skoolkinders/ arm gemeenskap/ ouers/
besigheidsmense ens.