Graad 11 Besigheidstudies les oor entrepreneurskap.. Die les kan begin word met 'n vraelys om te bepaal of die leerder 'n potensiële entrepreneur kan wees. Werk kan dan behandel word en dan as aktiwiteit kan daar in pare gewerk word om 'n advertensie vir 'n klein onderneming te maak. Daar kan vooraf sommer beigheidstipes aan die leerders uitgedeel word, sodat elkeen 'n ander tipe besigheid het. Leerders kan in pare hieraan werk en om onregverdigheid te voorkom mag slegs swart en wit pen gebruik word om te teken en te skryf. Geen kleur.