SlideShare ist ein Scribd-Unternehmen logo
1 von 10
Die
Loraks
DR. SEUSS
Wie is DR. SEUSS?
● Dr. Seuss is gebore op 2 Maart 1904 en is 24 September 1991 oorlede.
● Dr. Seuss se regte naam is Theodor Seuss Giesel.
● Hy het grootgeword in Amerika en het kinderboeke geskryf en illustreer
(teken).
● Dr. Seuss het meer as 60 boeke geskryf en illustreer.
● Voorbeelde van sy werk is: The Cat in the Hat, Green Eggs and Ham, Horton
Hears a Who!
● Hy het al meer as 600 miljoen afskrifte van sy boeke verkoop en sy boeke is
vertaal in meer as 20 tale.
● Theodor Giesel het sy middelnaam in sy universiteitsjare begin gebruik as
“Dr. Seuss”
● Dr. Seuss het al talle pryse gewen vir sy boeke.
● Baie van sy boeke is ook oorgeskryf as animasiefilms.
Dr. Seuss se naam is dikwels verkeerd
uitgespreek. Alexander Laing wat saam met
hom gewerk het, het hierdie geskryf:
You're wrong as the deuce
And you shouldn't rejoice
If you're calling him Seuss.
He pronounces it Soice(or Zoice)
Morele lesse
Dr. Seuss gebruik rymwoorde in sy strories om meer
ritme daaraan te gee. Dit is een van die redes waarom
sy boeke so gewild is. Die ritme van die sinne word ook
in ag geneem sodat daar ewe veel tellings in elke sin is.
Rym
Opmaak
woorde
Wat maak Dr. Seuss se boeke uniek?
Dr. Seuss se boeke het altyd moeilike lesse wat
nou nog van toepassing is. Soos in Die Loraks:
Ons moet vir die omgewing omgee, anders sal
dit uitsterf en ons sal niks oorhou nie.
Dr. Seuss maak ook
woorde en karakters
op. Dit maak die
verhale meer
interessant en kinders
geniet daarvan.
LORAKS
Die
Unless someone like you
cares a whole awful lot,
nothing is going to get better.
It’s not.
Fabel Uitgegee in 1971
Morele les
Ander karakters
Oorspronklike en
opgemaakte karakters wat
uniek is aan Die Loraks
Die Kitser
Die Loraks Protagonis wat vir die
bome praat
Hoofkarakters
Ons moet die omgewing
oppas, anders sal daar
niks daarvan oorbly nie
Die antagonis wat die
troefalabome afkap om
self geld te maak
Die Loraks en die Kitser
Inspirasie vir die boek:
Vir die pret kan jy hierdie 12 minute video kyk:
https://www.youtube.com/watch?v=h5HWMs23mCk
Wil jy meer leer van die Patas-apie?
Dr. Seuss het hoofsaaklik Die
Loraks in Tanzania geskryf.
Die Patas-apie kom voor in
Tanzania.
Dink jy dat Dr. Seuss Die Loraks
laat lyk het soos die Patas-apie?
Nog inspirasie:
Die Patas-apie eet die vrugte van
die Akasiaboom.
Laat dit jou nie dink aan die
troefalaboom nie?
Vrae waaraan jy kan dink voordat ons afsluit:
1. Het die rymwoorde die strorie meer interessant of aangenaam gemaak?
2. Het die opgemaakte woorde en karakters jou gepla of was dit juis oulik?
3. Hoe het die fabel jou laat voel? (dink aan wat die Kitser aan die
omgewing gedoen het)
4. Wat sou jy gedoen het as jy Die Loraks was?
5. Is hierdie verhaal van 51 jaar gelede nog vandag van toepassing?

Weitere ähnliche Inhalte

Was ist angesagt?

The Lorax
The LoraxThe Lorax
The Loraxkrice
 
Kirolaren onurak osasunean
Kirolaren onurak osasuneanKirolaren onurak osasunean
Kirolaren onurak osasuneannereak
 
Superhero project pt1 (describe a superhero)
Superhero project pt1 (describe a superhero)Superhero project pt1 (describe a superhero)
Superhero project pt1 (describe a superhero)EslSparks
 
Hedgehog power point
Hedgehog power pointHedgehog power point
Hedgehog power pointbetixirimiri
 
Trabajo hamsters 3
Trabajo hamsters 3Trabajo hamsters 3
Trabajo hamsters 3mnvr04abril
 
The Lion Inside by Rachel Bright
The Lion Inside by Rachel BrightThe Lion Inside by Rachel Bright
The Lion Inside by Rachel BrightSuetshan Huang
 

Was ist angesagt? (10)

The Lorax
The LoraxThe Lorax
The Lorax
 
Kirolaren onurak osasunean
Kirolaren onurak osasuneanKirolaren onurak osasunean
Kirolaren onurak osasunean
 
El Lobo
El LoboEl Lobo
El Lobo
 
Superhero project pt1 (describe a superhero)
Superhero project pt1 (describe a superhero)Superhero project pt1 (describe a superhero)
Superhero project pt1 (describe a superhero)
 
Yeti ppt
Yeti pptYeti ppt
Yeti ppt
 
Hedgehog power point
Hedgehog power pointHedgehog power point
Hedgehog power point
 
Trabajo hamsters 3
Trabajo hamsters 3Trabajo hamsters 3
Trabajo hamsters 3
 
Fable (Shrek)
Fable (Shrek)Fable (Shrek)
Fable (Shrek)
 
The Lion Inside by Rachel Bright
The Lion Inside by Rachel BrightThe Lion Inside by Rachel Bright
The Lion Inside by Rachel Bright
 
TASMANIAN DEVIL
TASMANIAN DEVILTASMANIAN DEVIL
TASMANIAN DEVIL
 

Die Loraks - Dr. Seuss

  • 2. Wie is DR. SEUSS? ● Dr. Seuss is gebore op 2 Maart 1904 en is 24 September 1991 oorlede. ● Dr. Seuss se regte naam is Theodor Seuss Giesel. ● Hy het grootgeword in Amerika en het kinderboeke geskryf en illustreer (teken). ● Dr. Seuss het meer as 60 boeke geskryf en illustreer. ● Voorbeelde van sy werk is: The Cat in the Hat, Green Eggs and Ham, Horton Hears a Who! ● Hy het al meer as 600 miljoen afskrifte van sy boeke verkoop en sy boeke is vertaal in meer as 20 tale. ● Theodor Giesel het sy middelnaam in sy universiteitsjare begin gebruik as “Dr. Seuss” ● Dr. Seuss het al talle pryse gewen vir sy boeke. ● Baie van sy boeke is ook oorgeskryf as animasiefilms.
  • 3. Dr. Seuss se naam is dikwels verkeerd uitgespreek. Alexander Laing wat saam met hom gewerk het, het hierdie geskryf: You're wrong as the deuce And you shouldn't rejoice If you're calling him Seuss. He pronounces it Soice(or Zoice)
  • 4. Morele lesse Dr. Seuss gebruik rymwoorde in sy strories om meer ritme daaraan te gee. Dit is een van die redes waarom sy boeke so gewild is. Die ritme van die sinne word ook in ag geneem sodat daar ewe veel tellings in elke sin is. Rym Opmaak woorde Wat maak Dr. Seuss se boeke uniek? Dr. Seuss se boeke het altyd moeilike lesse wat nou nog van toepassing is. Soos in Die Loraks: Ons moet vir die omgewing omgee, anders sal dit uitsterf en ons sal niks oorhou nie. Dr. Seuss maak ook woorde en karakters op. Dit maak die verhale meer interessant en kinders geniet daarvan.
  • 6. Unless someone like you cares a whole awful lot, nothing is going to get better. It’s not.
  • 7. Fabel Uitgegee in 1971 Morele les Ander karakters Oorspronklike en opgemaakte karakters wat uniek is aan Die Loraks Die Kitser Die Loraks Protagonis wat vir die bome praat Hoofkarakters Ons moet die omgewing oppas, anders sal daar niks daarvan oorbly nie Die antagonis wat die troefalabome afkap om self geld te maak Die Loraks en die Kitser
  • 8. Inspirasie vir die boek: Vir die pret kan jy hierdie 12 minute video kyk: https://www.youtube.com/watch?v=h5HWMs23mCk Wil jy meer leer van die Patas-apie? Dr. Seuss het hoofsaaklik Die Loraks in Tanzania geskryf. Die Patas-apie kom voor in Tanzania. Dink jy dat Dr. Seuss Die Loraks laat lyk het soos die Patas-apie?
  • 9. Nog inspirasie: Die Patas-apie eet die vrugte van die Akasiaboom. Laat dit jou nie dink aan die troefalaboom nie?
  • 10. Vrae waaraan jy kan dink voordat ons afsluit: 1. Het die rymwoorde die strorie meer interessant of aangenaam gemaak? 2. Het die opgemaakte woorde en karakters jou gepla of was dit juis oulik? 3. Hoe het die fabel jou laat voel? (dink aan wat die Kitser aan die omgewing gedoen het) 4. Wat sou jy gedoen het as jy Die Loraks was? 5. Is hierdie verhaal van 51 jaar gelede nog vandag van toepassing?