SlideShare ist ein Scribd-Unternehmen logo
1 von 18
Meervoude
Die kort klinkers
Die kort, vet soldate moet gaan veg in die
oorlog.
a
e i
u
o
Maar omdat hulle kort is, geeons vir die
arme soldaatjies ‘n ekstra geweer en ‘n
kospakkie vir die honger.
Kom onskyk na hierdie woorde:
kat katte
bos
bus
klip
bosse
busse
klippe
Die lang klanke
Die lang, bang soldate moet gaan veg in die
oorlog.
aa
ee oo
uu
Hulleisbaiebang. Hullelyk dieselfdeen loop
saam. As diemeervoudhulleaanval,hardloop
eenwegkamptoe. Symaatkry eengeweeren ‘n
kospakkie.
Kom onskyk na hierdie woorde:
haan hane
leer
roos
muur
lere
rose
mure
Die dubbelkankeen
Diftonge
Die sieksoldate moet gaan veg in die oorlog.
ooi
aai
oei
y
oe ou
eu
ieei
Hullelykniedieselfdenie. Asdaaroorlogis,bly
hullein diekampenkrynet ‘n kospakkie.
Kom onskyk na hierdie woorde:
pou poue
boek
huis
deur
boeke
huise
deure
Meervoudemet-s
Kom onskyk na hierdie woorde:
winkel winkels
klinker
winter
piesang
klinkers
winters
piesangs
maat maats
man
donkie
mans
donkies
Woorde wat op–f
eindig
Kom onskyk na hierdie woorde:
erf erwe
werf
verf
kerf
werwe
verwe
kerwe

Weitere ähnliche Inhalte

Was ist angesagt?

Was ist angesagt? (11)

Words with scr , spr-, and str- Blends
Words with scr , spr-, and str- BlendsWords with scr , spr-, and str- Blends
Words with scr , spr-, and str- Blends
 
Magic e
Magic e Magic e
Magic e
 
Nouns
NounsNouns
Nouns
 
Long i sounds ie and igh
Long i sounds ie and ighLong i sounds ie and igh
Long i sounds ie and igh
 
Long vowel sounds
Long vowel soundsLong vowel sounds
Long vowel sounds
 
SSP whiteboard lesson for oi and oy
SSP whiteboard lesson for oi and oySSP whiteboard lesson for oi and oy
SSP whiteboard lesson for oi and oy
 
Prefix ppt
Prefix pptPrefix ppt
Prefix ppt
 
Vowels Digraphs
Vowels DigraphsVowels Digraphs
Vowels Digraphs
 
Short o sound
Short o soundShort o sound
Short o sound
 
Long i sound
Long i soundLong i sound
Long i sound
 
Dolch 220 Sight Words
Dolch 220 Sight WordsDolch 220 Sight Words
Dolch 220 Sight Words
 

Andere mochten auch

Andere mochten auch (11)

Afrikaanse skoollesse
Afrikaanse skoollesseAfrikaanse skoollesse
Afrikaanse skoollesse
 
powerpoint Leestekens
powerpoint Leestekenspowerpoint Leestekens
powerpoint Leestekens
 
Inleiding tot poesie
Inleiding tot poesieInleiding tot poesie
Inleiding tot poesie
 
Klasreels
KlasreelsKlasreels
Klasreels
 
Ontkennende vorm
Ontkennende vormOntkennende vorm
Ontkennende vorm
 
Informele brief
Informele briefInformele brief
Informele brief
 
Afrikaans lesson
Afrikaans lessonAfrikaans lesson
Afrikaans lesson
 
Klara Majola: a Introduction in English
Klara Majola: a Introduction in EnglishKlara Majola: a Introduction in English
Klara Majola: a Introduction in English
 
Klara Majola Afrikaans Gedig
Klara Majola Afrikaans GedigKlara Majola Afrikaans Gedig
Klara Majola Afrikaans Gedig
 
Afrikaans
AfrikaansAfrikaans
Afrikaans
 
Informal Brief
Informal BriefInformal Brief
Informal Brief
 

Graad 2 en 3 Meervoude