SlideShare ist ein Scribd-Unternehmen logo
1 von 15
Die spreek in tale
Kontroversie
Hoekom jy nie moet uitmis aan hierdie
heerlike voorsiening van die Vader nie!
In Christ
Forgiveness
Glory
Power
Riches
Prosperity
Peace
Contentment
Home
Presence
Acceptance
Sonship
Supernatural
Faith
faith in MY
WORKS
faith in HIS
WORKS
DEFAULT:
Outside. Trying
methods and
works to get in.
DEFAULT:
Already IN by
faith...
having died to
self...
Focussed on HIS righteousnesFocussed on MY righteousness
Is daar 'n pa onder julle wat as sy seun vir hom
'n vis vra, vir hom 'n slang sal gee in plaas van
die vis? Of as hy 'n eier vra, vir hom 'n
skerpioen sal gee? As julle wat sleg is, dan weet
om vir julle kinders goeie dinge te gee – die
Vader in die hemel nog baie meer! Hy sal die
Heilige Gees gee vir dié wat vra.” Luk 11:11-13
’N HEERLIKE GESKENK VD VADER
Die volgende wondertekens sal voorkom by dié
wat glo: in my Naam sal hulle bose geeste
uitdrywe; in ander tale sal hulle praat; met
hulle hande sal hulle slange optel, en as hulle
iets drink wat dodelik giftig is, sal dit hulle geen
kwaad doen nie; hulle sal siekes die hande oplê,
en dié sal gesond word.” Mar 16:17
VIR DIE WAT GLO!
Hy het vir hulle gevra: “Het julle die Heilige Gees ontvang toe
julle begin glo het?” “Ons het nie eens gehoor dat daar ’n
Heilige Gees is nie,” het hulle hom geantwoord… Toe Paulus
sy hande op hulle sit, het die Heilige Gees op hulle gekom en
hulle het in ander tale gepraat en geprofeteer. Hand 19:2,6
DIAGNOSTIESE VRAAG
Hy sal julle doop met die Heilige Gees en met vuur. Mat 3:11
Ek het net begin om die Goeie Nuus aan hulle te vertel, toe kom die
Heilige Gees op hulle net soos op ons in die begin. Toe dink ek aan
die woorde van die Here toe Hy gesê het: ‘Johannes het wel met
water gedoop, maar júlle sal met die Heilige Gees gedoop word.
Hand 11:15-16
Almal is toe met die Heilige Gees vervul en soos die Gees vir
hulle die vermoë gegee het, het hulle in ander tale begin praat.
Hand 2:4
Johannes het met water gedoop, maar júlle sal binne ’n paar dae
met die Heilige Gees gedoop word. Hand 1:5
WANNEER IS EK GEVUL MET DIE HEILIGE GEES?
VERSKILLENDE TIPE TALESPRAAK
Boodskap van
Tale wat
uitgelê moet
word
Jy spreek in ’n
herkenbare taal
Gebedstaal
En omdat elkeen gehoor
het hoe daar in sy eie
taal gepraat word, het
hulle nie geweet hoe
hulle dit het nie. Verras
en verbaas sê hulle toe:
“Die mense wat daar
praat, is tog almal
Galileërs. Hoe hoor
elkeen van ons dan sy
eie moedertaal?
Hand 2:6-8; 1 Kor 13:1
as ek ongewone tale of
klanke gebruik wanneer
ek bid, dan bid my gees,
maar my verstand is nie
daarby betrokke nie.
Hoe moet dit dan wees?
Só, dat ek met die gees
moet bid, maar ook met
die verstand. Ek moet
met die gees die lof van
die Here sing, maar ook
met die verstand.
1 Kor 14:14-15
Daarom moet hy wat
ongewone tale of klanke
gebruik, bid om die
gawe om dit te kan uitlê
1 Kor 14:13
Die term “doop met die Heilige Gees” word in Hand 2:4 vervang
met “vervul met die Heilige Gees”
•en hy sal vervul word met die Heilige Gees reeds van die skoot van sy
moeder af. (Luk 1:15)
•Met die geluid van Maria se groet, het die kindjie in Elisabet se skoot
beweeg en Elisabet is met die Heilige Gees vervul. (Lk 1:41)
•Sagaría, sy vader, is vervul met die Heilige Gees en het geprofeteer
(Luk 1:67)
Na Pinkster hoor ons dikwels weer hierdie term:
En toe hulle gebid het, is die plek geskud waar hulle saam was, en
hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het die woord van God
met vrymoedigheid gespreek. (Hand 4:31)
Sien: Hand 4:8; Hand 9:17-20; Hand 13:9
WISSELTERME: OORVLOEDSBEGRIP
In Petrus se preek na die gebeure op Pinksterdag gebruik hy
weer ander terme om te verduidelik:
“Belofte van die Heilige Gees” en “uitgestort” (Hand 2:33)
en “Gawe van die Heilige Gees” (Hand 2:38)
En later in Handelinge die terme:
“ontvang” (Hand 8:15,17)
“Heilige Gees op hulle geval” (Hand 11:15)
WISSELTERME OORVLOEDSBEGRIP vervolg…
Wanneer is ek gedoop met die Heilige Gees?
•Wanneer ek ‘n soortgelyke bonatuurlike belewenis ervaar as wat
die dissipels beleef het op Pinksterdag.
•Wanneer ek gedoop word met die Heilige Gees ontvang ek die
bonatuurlike vermoë van die gawes van die Heilige Gees.
•Wanneer ek gedoop word met die Heilige Gees ontvang ek krag,
en genade om te getuig met gepaardgaande tekens en wonders.
GEVOLGTREKKING
Is almal miskien apostels? Is almal profete? Is almal leraars? Kan
almal miskien wonders doen? Het almal die genadegawes om
mense gesond te maak? Of gebruik almal miskien ongewone tale
of klanke en kan almal dit uitlê? 1 Kor 12:29-30
Ek sou graag wil hê dat julle almal ongewone tale of klanke
gebruik… 1 Kor 14:5
IS DIT VIR ALMAL?
e ’n aannemer van persoon nie, maar va
Bonatuurlike werking
van God. Die vrug van
die Gees word in
my gees geaktiveer.
Bonatuurlike
Werking van God.
Gawes van die Gees
word in my gees
geaktiveer.
Ek antwoord op die
Here se roepstem.
Ek reageer en nader
na God.
WAT IS DIE VERSKIL TUSSEN, WEDERGEBOORTE, BEKERING,
GEVUL MET DIE HEILIGE GEES?
Hand 2:4 – Hulle het in allerhande tale begin spreek
Hand 2:12 – ’n Skare mense het nuuskierig kom kyk;
Hand 2:14-40 – Petrus kon onvoorbereid, met oorgawe en outoriteit
die Woord verkondig; met nuwe insig en begrip.
Hand 2:37,41,47 – Skares het tot bekering gekom, en daar is daagliks
bygevoeg.
Hand 2:42 – Daar was ’n vurige ywer vir die Leer van die Woord, die
onderlinge verbondenheid en gebed.
Hand 2:43 – Allerhande wonderwerke en tekens het onder hulle
plaasgevind.
Hand 10:46 – Hulle het die Here skaamteloos geprys en geloof!
Hand 19:6 – Hulle het geprofeteer.
HOEKOM IS TALESPRAAK VOORDELIG?
Want in die koninkryk van God gaan dit nie om blote praatjies nie,
maar om ’n lewe in die krag van God. (1 Korintiërs 4:20)
Elkeen van ons ontvang ’n manifestasie van die Gees om die
gemeente te bevoordeel. (1 Korintiërs 12:7)
God het ook nog hierdie waarheid verder bevestig deur tekens en
wonderwerke, deur allerlei kragtige dade en deurdat Hy sy Gees
aan mense toebedeel soos Hy dit goedvind. (Heb 2:4)
Hulle sal nog aan die uiterlike vorm van die godsdiens vashou
maar die innerlike krag daarvan sal hulle nie wil erken nie. Met
sulke mense moet jy ook nie iets te doen hê nie. (2 Ti 3:5)
KONINKRYK VAN KRAG
5%
25%
50%
100%
Esegiël 47

Weitere ähnliche Inhalte

Was ist angesagt?

Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeCornelius Joubert
 
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)webateljee
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebedguest3c6c7f
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidAGS Lofoord Upington
 
Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 JanLeef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 JanAGS Lofoord Upington
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleenErnest Potgieter
 

Was ist angesagt? (9)

Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sonde
 
Tema simplicity
Tema   simplicityTema   simplicity
Tema simplicity
 
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)
 
Handelinge 10.docx
Handelinge 10.docxHandelinge 10.docx
Handelinge 10.docx
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
 
Wakker die Genadegawes aan
Wakker die Genadegawes aan Wakker die Genadegawes aan
Wakker die Genadegawes aan
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
 
Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 JanLeef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen
 

Mehr von Jan Oosthuizen

PALS Witzenberg Land Reform Framework
PALS Witzenberg Land Reform Framework PALS Witzenberg Land Reform Framework
PALS Witzenberg Land Reform Framework Jan Oosthuizen
 
Mentorship in practice
Mentorship in practiceMentorship in practice
Mentorship in practiceJan Oosthuizen
 
Annelize crosby agri sa perspectives
Annelize crosby agri sa perspectivesAnnelize crosby agri sa perspectives
Annelize crosby agri sa perspectivesJan Oosthuizen
 
Future farmers presentation
Future farmers presentation Future farmers presentation
Future farmers presentation Jan Oosthuizen
 
The Business of Creating Wealth - Vito Rugani
The Business of Creating Wealth - Vito RuganiThe Business of Creating Wealth - Vito Rugani
The Business of Creating Wealth - Vito RuganiJan Oosthuizen
 
Socio economic transformation
Socio economic transformationSocio economic transformation
Socio economic transformationJan Oosthuizen
 
Cultivate christ's finished work
Cultivate christ's finished workCultivate christ's finished work
Cultivate christ's finished workJan Oosthuizen
 
Apostoliese Ingesteldheid
Apostoliese Ingesteldheid Apostoliese Ingesteldheid
Apostoliese Ingesteldheid Jan Oosthuizen
 
God’s blueprint for church
God’s blueprint for churchGod’s blueprint for church
God’s blueprint for churchJan Oosthuizen
 
What effect does your beliefs have on your life? Free or in bondage
What effect does your beliefs have on your life? Free or in bondageWhat effect does your beliefs have on your life? Free or in bondage
What effect does your beliefs have on your life? Free or in bondageJan Oosthuizen
 
Beantwoord jou vrae oor Ontrouheid in die Huwelik
Beantwoord jou vrae oor Ontrouheid in die HuwelikBeantwoord jou vrae oor Ontrouheid in die Huwelik
Beantwoord jou vrae oor Ontrouheid in die HuwelikJan Oosthuizen
 

Mehr von Jan Oosthuizen (12)

PALS Witzenberg Land Reform Framework
PALS Witzenberg Land Reform Framework PALS Witzenberg Land Reform Framework
PALS Witzenberg Land Reform Framework
 
Mentorship in practice
Mentorship in practiceMentorship in practice
Mentorship in practice
 
Annelize crosby agri sa perspectives
Annelize crosby agri sa perspectivesAnnelize crosby agri sa perspectives
Annelize crosby agri sa perspectives
 
Future farmers presentation
Future farmers presentation Future farmers presentation
Future farmers presentation
 
The Business of Creating Wealth - Vito Rugani
The Business of Creating Wealth - Vito RuganiThe Business of Creating Wealth - Vito Rugani
The Business of Creating Wealth - Vito Rugani
 
Socio economic transformation
Socio economic transformationSocio economic transformation
Socio economic transformation
 
Cultivate christ's finished work
Cultivate christ's finished workCultivate christ's finished work
Cultivate christ's finished work
 
Apostoliese Ingesteldheid
Apostoliese Ingesteldheid Apostoliese Ingesteldheid
Apostoliese Ingesteldheid
 
God’s blueprint for church
God’s blueprint for churchGod’s blueprint for church
God’s blueprint for church
 
Profesie en profete
Profesie en profeteProfesie en profete
Profesie en profete
 
What effect does your beliefs have on your life? Free or in bondage
What effect does your beliefs have on your life? Free or in bondageWhat effect does your beliefs have on your life? Free or in bondage
What effect does your beliefs have on your life? Free or in bondage
 
Beantwoord jou vrae oor Ontrouheid in die Huwelik
Beantwoord jou vrae oor Ontrouheid in die HuwelikBeantwoord jou vrae oor Ontrouheid in die Huwelik
Beantwoord jou vrae oor Ontrouheid in die Huwelik
 

Doping met die heilige gees

  • 1. Die spreek in tale Kontroversie Hoekom jy nie moet uitmis aan hierdie heerlike voorsiening van die Vader nie!
  • 2. In Christ Forgiveness Glory Power Riches Prosperity Peace Contentment Home Presence Acceptance Sonship Supernatural Faith faith in MY WORKS faith in HIS WORKS DEFAULT: Outside. Trying methods and works to get in. DEFAULT: Already IN by faith... having died to self... Focussed on HIS righteousnesFocussed on MY righteousness
  • 3. Is daar 'n pa onder julle wat as sy seun vir hom 'n vis vra, vir hom 'n slang sal gee in plaas van die vis? Of as hy 'n eier vra, vir hom 'n skerpioen sal gee? As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te gee – die Vader in die hemel nog baie meer! Hy sal die Heilige Gees gee vir dié wat vra.” Luk 11:11-13 ’N HEERLIKE GESKENK VD VADER
  • 4. Die volgende wondertekens sal voorkom by dié wat glo: in my Naam sal hulle bose geeste uitdrywe; in ander tale sal hulle praat; met hulle hande sal hulle slange optel, en as hulle iets drink wat dodelik giftig is, sal dit hulle geen kwaad doen nie; hulle sal siekes die hande oplê, en dié sal gesond word.” Mar 16:17 VIR DIE WAT GLO!
  • 5. Hy het vir hulle gevra: “Het julle die Heilige Gees ontvang toe julle begin glo het?” “Ons het nie eens gehoor dat daar ’n Heilige Gees is nie,” het hulle hom geantwoord… Toe Paulus sy hande op hulle sit, het die Heilige Gees op hulle gekom en hulle het in ander tale gepraat en geprofeteer. Hand 19:2,6 DIAGNOSTIESE VRAAG
  • 6. Hy sal julle doop met die Heilige Gees en met vuur. Mat 3:11 Ek het net begin om die Goeie Nuus aan hulle te vertel, toe kom die Heilige Gees op hulle net soos op ons in die begin. Toe dink ek aan die woorde van die Here toe Hy gesê het: ‘Johannes het wel met water gedoop, maar júlle sal met die Heilige Gees gedoop word. Hand 11:15-16 Almal is toe met die Heilige Gees vervul en soos die Gees vir hulle die vermoë gegee het, het hulle in ander tale begin praat. Hand 2:4 Johannes het met water gedoop, maar júlle sal binne ’n paar dae met die Heilige Gees gedoop word. Hand 1:5 WANNEER IS EK GEVUL MET DIE HEILIGE GEES?
  • 7. VERSKILLENDE TIPE TALESPRAAK Boodskap van Tale wat uitgelê moet word Jy spreek in ’n herkenbare taal Gebedstaal En omdat elkeen gehoor het hoe daar in sy eie taal gepraat word, het hulle nie geweet hoe hulle dit het nie. Verras en verbaas sê hulle toe: “Die mense wat daar praat, is tog almal Galileërs. Hoe hoor elkeen van ons dan sy eie moedertaal? Hand 2:6-8; 1 Kor 13:1 as ek ongewone tale of klanke gebruik wanneer ek bid, dan bid my gees, maar my verstand is nie daarby betrokke nie. Hoe moet dit dan wees? Só, dat ek met die gees moet bid, maar ook met die verstand. Ek moet met die gees die lof van die Here sing, maar ook met die verstand. 1 Kor 14:14-15 Daarom moet hy wat ongewone tale of klanke gebruik, bid om die gawe om dit te kan uitlê 1 Kor 14:13
  • 8. Die term “doop met die Heilige Gees” word in Hand 2:4 vervang met “vervul met die Heilige Gees” •en hy sal vervul word met die Heilige Gees reeds van die skoot van sy moeder af. (Luk 1:15) •Met die geluid van Maria se groet, het die kindjie in Elisabet se skoot beweeg en Elisabet is met die Heilige Gees vervul. (Lk 1:41) •Sagaría, sy vader, is vervul met die Heilige Gees en het geprofeteer (Luk 1:67) Na Pinkster hoor ons dikwels weer hierdie term: En toe hulle gebid het, is die plek geskud waar hulle saam was, en hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het die woord van God met vrymoedigheid gespreek. (Hand 4:31) Sien: Hand 4:8; Hand 9:17-20; Hand 13:9 WISSELTERME: OORVLOEDSBEGRIP
  • 9. In Petrus se preek na die gebeure op Pinksterdag gebruik hy weer ander terme om te verduidelik: “Belofte van die Heilige Gees” en “uitgestort” (Hand 2:33) en “Gawe van die Heilige Gees” (Hand 2:38) En later in Handelinge die terme: “ontvang” (Hand 8:15,17) “Heilige Gees op hulle geval” (Hand 11:15) WISSELTERME OORVLOEDSBEGRIP vervolg…
  • 10. Wanneer is ek gedoop met die Heilige Gees? •Wanneer ek ‘n soortgelyke bonatuurlike belewenis ervaar as wat die dissipels beleef het op Pinksterdag. •Wanneer ek gedoop word met die Heilige Gees ontvang ek die bonatuurlike vermoë van die gawes van die Heilige Gees. •Wanneer ek gedoop word met die Heilige Gees ontvang ek krag, en genade om te getuig met gepaardgaande tekens en wonders. GEVOLGTREKKING
  • 11. Is almal miskien apostels? Is almal profete? Is almal leraars? Kan almal miskien wonders doen? Het almal die genadegawes om mense gesond te maak? Of gebruik almal miskien ongewone tale of klanke en kan almal dit uitlê? 1 Kor 12:29-30 Ek sou graag wil hê dat julle almal ongewone tale of klanke gebruik… 1 Kor 14:5 IS DIT VIR ALMAL? e ’n aannemer van persoon nie, maar va
  • 12. Bonatuurlike werking van God. Die vrug van die Gees word in my gees geaktiveer. Bonatuurlike Werking van God. Gawes van die Gees word in my gees geaktiveer. Ek antwoord op die Here se roepstem. Ek reageer en nader na God. WAT IS DIE VERSKIL TUSSEN, WEDERGEBOORTE, BEKERING, GEVUL MET DIE HEILIGE GEES?
  • 13. Hand 2:4 – Hulle het in allerhande tale begin spreek Hand 2:12 – ’n Skare mense het nuuskierig kom kyk; Hand 2:14-40 – Petrus kon onvoorbereid, met oorgawe en outoriteit die Woord verkondig; met nuwe insig en begrip. Hand 2:37,41,47 – Skares het tot bekering gekom, en daar is daagliks bygevoeg. Hand 2:42 – Daar was ’n vurige ywer vir die Leer van die Woord, die onderlinge verbondenheid en gebed. Hand 2:43 – Allerhande wonderwerke en tekens het onder hulle plaasgevind. Hand 10:46 – Hulle het die Here skaamteloos geprys en geloof! Hand 19:6 – Hulle het geprofeteer. HOEKOM IS TALESPRAAK VOORDELIG?
  • 14. Want in die koninkryk van God gaan dit nie om blote praatjies nie, maar om ’n lewe in die krag van God. (1 Korintiërs 4:20) Elkeen van ons ontvang ’n manifestasie van die Gees om die gemeente te bevoordeel. (1 Korintiërs 12:7) God het ook nog hierdie waarheid verder bevestig deur tekens en wonderwerke, deur allerlei kragtige dade en deurdat Hy sy Gees aan mense toebedeel soos Hy dit goedvind. (Heb 2:4) Hulle sal nog aan die uiterlike vorm van die godsdiens vashou maar die innerlike krag daarvan sal hulle nie wil erken nie. Met sulke mense moet jy ook nie iets te doen hê nie. (2 Ti 3:5) KONINKRYK VAN KRAG