SlideShare ist ein Scribd-Unternehmen logo
1 von 6
Downloaden Sie, um offline zu lesen
Studentenr: 04460830
Ons verw: Ms TMM Motsei
Tel: 012 420 6520
Faks: 086 517 5368
E-pos: thabiso.motsei@up.ac.za
2014-12-18
Mnr FPR Brooks
Posbus 5537
Secunda
2302
Geagte mnr Brooks
Graag deel ek u mee dat u voldoen aan al die vereistes vir die kwalifikasie:
Baccalaureus in Ingenieurswese (Bedryfsingenieurswese)
Namens die Universiteit van Pretoria wens ons u graag van harte geluk met hierdie prestasie. Mag die
kennis wat u verwerf het verrykend wees, bydra tot sukses in u huidige of toekomstige beroep en ook die
breër gemeenskap dien.
U word vriendelik uitgenooi na die promosieplegtigheid.
Indien u sertifikaat/diploma/graad met lof geslaag het en dit nie by u kwalifikasie hierbo genoem nie, moet u
dit met u Fakulteit se Studenteadministrasiekantoor voor of op 27 Februarie 2015 uitklaar.
Vind asseblief hierby aangeheg die bewys dat u aan al die vereistes vir bogenoemde kwalifikasie voldoen,
asook ʼn nie-amptelike akademiese rekord.
Vind asseblief hierby aangeheg die UP100-vorm met u persoonlike inligting soos dit tans op ons stelsel
verskyn. Gaan hierdie inligting asseblief noukeurig na vir korrektheid aangesien hierdie inligting so op u
sertifikaat/diploma/graad verskyn. Bring asseblief enige wysigings of versoeke op hierdie vorm aan en e-
pos die vorm voor of op 27 Februarie 2015 na graduation@up.ac.za of faks die vorm na 012 420 4587.
Geen wysigings sal ná bovermelde datum aanvaar word nie.
Bring asseblief hierdie brief saam na die promosieplegtigheid
Besonderhede van promosieplegtigheid
Die uitreiking/toekenning van die Baccalaureus in Ingenieurswese geskied tydens ʼn promosieplegtigheid
op 2015-04-14 om 15:00 in die Rembrandtsaal, LC de Villiers-sportterrein, Suidstraat, Hatfield,
(Koördinate: S25°45'21'' /E28°13'51'').
• Akademiese drag is verpligtend en kan deur kandidate op eie koste vanaf drie weke voor die
aanvang van die promosieplegtigheid by die firma Dippenaar en Reinecke gehuur word. (Parkstraat
752 [h.v. Park- en Beckettstraat], Arcadia, Pretoria, tel 012 343 2945/7, faks 012 343 2559).
o Persone in die Weermag, Polisie, ens mag die plegtigheid in uniform bywoon, onderhewig
daaraan dat die volledige uniform (met pet) asook ʼn toga gedra word. Daar word van hierdie
kandidate verwag om die diensdoende funksionaris (Kanselier, Visekanselier en Rektor of
Viserektor) te salueer.
• U word versoek om u voorstellingskaartjie tussen 14:00 en 14:30 in die tent voor die
Rembrandtsaal, LC de Villiers-sportterrein af te haal en u sitplek nie later nie as 30 minute voor
die aanvang van die verrigtinge in te neem. Indien u laat opdaag, sal u nie op die verhoog toegelaat
word nie en kan dan direk ná afloop van die verrigtinge u sertifikaat/diploma/graad by die
sertifikaattafel gaan afhaal. Hierdie diens sal vir ʼn halfuur ná die plegtigheid beskikbaar wees.
• Gaste is welkom om die plegtigheid by te woon en geen sitplekkaartjies word vir toegang vereis nie.
Hou egter asseblief in gedagte dat indien u meer as vier gaste saambring, daar dalk nie voldoende
sitplek vir ander kandidate se gaste sal wees nie. U gaste word versoek om ten minste 20 minute
voor die aanvang van die verrigtinge hul sitplekke in te neem. Geen kinders jonger as ses jaar sal
toegelaat word nie.
• As die amptelike fotograaf neem Gordon Harris Photographic CC foto's van al die kandidate tydens
die plegtigheid. Geen ander privaat fotograwe word toegelaat om tydens die plegtigheid foto's te
neem nie. Die amptelike fotograaf sal ook na afloop van die plegtigheid vir verdere foto's beskikbaar
wees.
• Kandidate en hul gaste word daaraan herinner dat GEEN vuvuzelas of fluitjies by die amptelike
promosieplegtigheid toegelaat word nie.
• Indien u nie die plegtigheid gaan bywoon nie, sal u sertifikaat/diploma/graad in veilige bewaring
gehou word. Indien u 'n spesiale versoek het om u sertifikaat/diploma/graad af te haal, of dat dit aan
u gepos of gekoerier moet word, moet u asseblief u versoek op die UP100 vorm hierby aangeheg
voltooi.
U aandag word gevestig op Regulasie G.15 van die Algemene Regulasies van die Universiteit van Pretoria,
wat soos volg lui: "Met die uitsondering van ʼn eregraad, word ʼn graad slegs aan ʼn student toegeken indien
hy of sy aan al die vereistes vir die betrokke graad voldoen het en die peil van bekwaamheid bereik het wat
vir elke module vir die graad vereis word, met dien verstande dat niemand op enige voorregte verbonde aan
ʼn graad geregtig is nie, alvorens die graad tydens ʼn promosieplegtigheid aan hom of haar toegeken is."
Alle gegradueerdes van hierdie Universiteit is outomaties lid van die oudstudente-organisasie, TuksAlumni,
asook die Konvokasie. U word dus vriendelik versoek om die Sekretaris van die Konvokasie (die
Registrateur) op hoogte te hou van u jongste posadres ten einde te verseker dat alle korrespondensie u
bereik. Indien ʼn gegradueerde nie lid van die Konvokasie wil wees nie, moet die Sekretaris van die
Konvokasie (die Registrateur) skriftelik verwittig word.
Besoek ons webtuiste by http://www.up.ac.za/gradeplegtighede vir meer inligting:
Dag van Promosieplegtigheid
• Plekke van Promosieplegtigheid en aanwysings
• Voorstellingskaartjie
• Gaste
• Amptelike Fotograaf
• Gestremde kandidate/graduandi/gaste
• Protokol en prosedure voor en gedurende promosieplegtigheid
Die uwe
namens DEKAAN
Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
K02 Ms TMM Motsei
Studentenr: 04460830
Ons verw: Ms TMM Motsei
Tel: 012 420 6520
2014-12-18
Hiermee word verklaar dat
Frans Pieter Rossouw Brooks
op 2014-11-28
aan die vereistes vir die sertifikaat/diploma/graad
Baccalaureus in Ingenieurswese (Bedryfsingenieurswese)
voldoen het.
Hierdie kwalifikasie sal by geleentheid van die promosieplegtigheid
op 2015-04-14
uitgereik/toegeken word.
namens DEKAAN
Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
STUDENTENOMMER 04460830
VAN Brooks
VOORNAME Frans Pieter Rossouw
GEBOORTEDATUM 1988-06-30
VRYSTELLINGSTIPE Toegelaat tot Baccalaureus
DATUM UITGEREIK 2014-12-18
AKADEMIESE REKORD
2011
(Voltyds)
Program: BIng Plan: Bedryfsingenieurswese
Ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir Baccalaureus in Ingenieurswese
Modulekode Modulenaam Krediete % Uitslae
WWP 121 Werkwinkelpraktyk 121 6 997 Bywoning bevredigend
WTW 168 Calculus 168 8 61 Slaag
WTW 161 Lineêre algebra 161 8 68 Slaag
WTW 158 Calculus 158 16 68 Slaag
SWK 122 Meganika 122 16 50 Slaag
SNV 121 Innovasie 121 4 70 Slaag
SNV 111 Innovasie 111 4 76 Slaag met lof
MGC 110 Grafiese kommunikasie 110 16 50 Slaag
FSK 116 Fisika 116 16 67 Slaag
EOT 120 Akademiese geletterdheid(2)120 6 950 Vrystellingseksamen
geslaag
EOT 110 Akademiese geletterdheid(1)110 6 950 Vrystellingseksamen
geslaag
EBN 111 Elektrisiteit en elek 111 16 64 Slaag
CIL 121 Inligtinggeletterdheid 121 4 75 Slaag met lof
CIL 111 Rekenaargeletterdheid 111 4 950 Vrystellingseksamen
geslaag
CHM 172 Algemene chemie 172 16 63 Slaag
Geweegde gemiddelde % vir termyn: 62.16
Geweegde gemiddelde: 62.16
UITSLAG: Toegelaat tot studie
2012
(Voltyds)
Program: BIng Plan: Bedryfsingenieurswese
Ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir Baccalaureus in Ingenieurswese
Modulekode Modulenaam Krediete % Uitslae
WTW 263 Numeriese metodes 263 8 58 Slaag
WTW 258 Calculus 258 8 57 Slaag
WTW 256 Differensiaalvergelykings 256 8 61 Slaag
WTW 238 Wiskunde 238 16 51 Slaag
NMC 123 Materiaalkunde 123 16 60 Slaag
MTX 221 Termodinamika 221 16 64 Slaag
MSD 210 Dinamika 210 16 68 Slaag
MOW 217 Vervaardiging en ontwerp 217 16 66 Slaag
JCP 203 Gemeenskapgebaseerde proj 203 8 75 Slaag met lof
BPZ 220 Produktiwiteit 220 16 52 Slaag
BES 220 Ingenieurstatistiek 220 8 51 Slaag
MPR 213 Prog en inligtingteg 213 18 80 Slaag met lof
MJJ 210 Prof en tegniese komm 210 8 75 Slaag met lof
Geweegde gemiddelde % vir termyn: 63.16
Geweegde gemiddelde: 62.73
UITSLAG: Toegelaat tot voortgesette studie
2013
(Voltyds)
Program: BIng Plan: Bedryfsingenieurswese
Ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir Baccalaureus in Ingenieurswese
Modulekode Modulenaam Krediete % Uitslae
BER 310 Besigheidsreg 310 16 50 Slaag
FBS 110 Finansiële bestuur 110 10 75 Slaag met lof
MVS 311 Vervaardigingstelsels 311 16 59 Slaag
BUY 321 Simulasiemodellering 321 16 79 Slaag met lof
BPY 310 Praktykopleiding 310 16 997 Bywoning bevredigend
BOZ 312 Operasionele navorsing 312 16 77 Slaag met lof
BOB 310 Operasionelebestuur 310 16 74 Slaag
BLK 320 Bedryfslogistiek 320 16 66 Slaag
BID 320 Inligtingstelselontwerp 320 16 62 Slaag
BFB 320 Fasiliteitsbeplanning 320 8 71 Slaag
BAN 313 Bedryfsanalise 313 8 59 Slaag
MIA 320 Invl v ing-aktiwiteite 320 8 69 Slaag
BSS 310 Ingenieursbestuur 310 8 72 Slaag
Geweegde gemiddelde % vir termyn: 67.47
Geweegde gemiddelde: 64.39
UITSLAG: Toegelaat tot voortgesette studie
2014
(Voltyds)
Program: BIng Plan: Bedryfsingenieurswese
Modulekode Modulenaam Krediete % Uitslae
BPJ 420 Projek 420 24 66 Slaag
BPZ 421 Besigheidsingenieurswese 421 16 80 Slaag met lof
BSR 410 Bestuursrekeningkunde 410 16 86 Slaag met lof
ABV 320 Arbeidsverhoudinge 320 20 75 Slaag met lof
BPJ 410 Projek 410 16 62 Slaag
BPY 410 Praktykopleiding 410 16 997 Bywoning bevredigend
BON 410 Operasionele navorsing 410 16 73 Slaag
BGC 410 Gehalteversekering 410 16 78 Slaag met lof
BSS 410 Stelselingenieurswese 410 16 82 Slaag met lof
IPI 410 Professionalisme in ing. 410 8 77 Slaag met lof
BIE 420 Ingenieursekonomie 420 8 63 Slaag
Geweegde gemiddelde % vir termyn: 74.23
Geweegde gemiddelde: 66.96
UITSLAG: Voldoen aan kwalifikasievereistes
Op 2014-11-28 het bogenoemde student voldoen aan al die vereistes vir die kwalifikasie:
Baccalaureus in Ingenieurswese. Dit is/sal op 2015-04-14 uitgereik/toegeken (word).
namens Dekaan
UP100 (ANTWOORDBRIEF) 2014-12-18
HIERDIE VORM MOET SLEGS VOLTOOI WORD INDIEN U INLIGTING VERANDER HET OF VIR
SPESIALE VERSOEKE
Bring die nodige veranderings op hierdie vorm aan en epos die vorm na: graduation@up.ac.za
of faks na 012 420 4587 voor of op 2015/02/27
NEEM ASSEBLIEF KENNIS:
• U sertifikaat/diploma/graad word slegs eenkeer oorspronklik in u taalvoorkeur uitgereik.
• Die Universiteit van Pretoria sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlore of beskadige
sertifikate/diplomas/grade wat afgehaal/koerier of gepos word nie.
• My naam en/of van is foutief en moet gewysig word – ['n Huweliksertifikaat word nie aanvaar nie]
Heg een van die onderstaande afskrifte aan om wysiging te bevestig:
o ID
o Paspoort
o Aansoek vorm van Binnelandse Sake (Stempel en datum moet op die vorm verskyn)
SIRKEL EN/OF VOLTOOI EEN VAN DIE ONDERSTAANDE (INDIEN VAN TOEPASSING)
A. Indien ek nie die plegtigheid bywoon nie, versoek ek dat my sertifikaat/diploma/graad in veilige
bewaring gehou moet word, waarna ek dit in persoon sal afhaal;
B. Alternatiewelik, gee ek hiermee toestemming dat die onderstaande persoon dit namens my mag afhaal:
(volle name en van)_____________________________ID/Paspoort.____________________________
(Haal af by: Hoofkampus, Administrasiegebou, 2de Vloer, Kamer 2-31, Tel. 012 420 5222/2373/4123)
C. Ek sal nie die plegtigheid bywoon nie, en versoek dat my sertifikaat/diploma/graad na die volgende
woonadres gekoerier moet word:
WOONADRES:
(GEEN posbusadres)
Kode:
TWEE
KONTAKNOMMERS:
TWEE KONTAKNAME:
NOTA: Die sertifikaat/diploma/graad kan slegs gekoerier word na ontvangs van die korrekte bedrag in die
bankrekening van die Universiteit van Pretoria. Die bankbesonderhede van die Universiteit is: Absa, Hatfield,
taknommer: 632005, rekeningnommer 214 000 0038, Swift-kode vir internasionale studente:
ABSAZAJJCPT. Verwysingsnr: E0D024/04460830. Heg die betalingsbewys die UP100 vorm aan en e-pos
dit na graduation@up.ac.za of faks dit na 012 450 4587.
KOERIER PRYSLYS: Suid-Afrika R80.00
Afrika R250.00
Res van die wêreld R350.00
D. My posadres is korrek en ek versoek dat my sertifikaat/diploma/graad gepos moet word (onthou
asseblief dat jou sertifikaat verlore kan raak as gevolg van die voortslepende arbeidsdispuut by
die Suid-Afrikaanse Poskantoor.)
Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en
Inligtingtegnologie
2
2015 Autumn Graduation 2015-04-14
15:00
Studentenr: 04460830 Dui regstellings hier aan
Titel: Mnr
Van: Brooks
Volle voorname: Frans Pieter Rossouw
Kwalifikasie: Baccalaureus in Ingenieurswese
(Bedryfsingenieurswese)
Selfoon: 0845002081
E-posadres: u04460830@tuks.co.za
Adres: Posbus 5537
Secunda
2302
South Africa
Sertifikaattaal: AFR
Handtekening:__________________________ Datum:_____________________________

Weitere ähnliche Inhalte

Andere mochten auch

Teknologi Pendidikan Dalam Islam
Teknologi Pendidikan Dalam IslamTeknologi Pendidikan Dalam Islam
Teknologi Pendidikan Dalam Islamzana liyaa
 
Составы избирательных комиссий в Запорожской области
Составы избирательных комиссий в Запорожской областиСоставы избирательных комиссий в Запорожской области
Составы избирательных комиссий в Запорожской областиВся Власть
 
「意味」の意味について考えた
「意味」の意味について考えた「意味」の意味について考えた
「意味」の意味について考えたt dev
 
TEKNOLOGI PENDIDIKAN DAN APLIKASINYA DI NBD
TEKNOLOGI PENDIDIKAN DAN APLIKASINYA DI NBDTEKNOLOGI PENDIDIKAN DAN APLIKASINYA DI NBD
TEKNOLOGI PENDIDIKAN DAN APLIKASINYA DI NBDzana liyaa
 
Unit 7.8 manage continuous
Unit 7.8 manage continuousUnit 7.8 manage continuous
Unit 7.8 manage continuousJ-Ahmedi
 
Pembudayaan Budaya Ilmu
Pembudayaan Budaya IlmuPembudayaan Budaya Ilmu
Pembudayaan Budaya Ilmuzana liyaa
 
Adversarial to Harmonious: Building the Developer/UX Connection
Adversarial to Harmonious: Building the Developer/UX ConnectionAdversarial to Harmonious: Building the Developer/UX Connection
Adversarial to Harmonious: Building the Developer/UX ConnectionUXPA International
 

Andere mochten auch (12)

Teknologi Pendidikan Dalam Islam
Teknologi Pendidikan Dalam IslamTeknologi Pendidikan Dalam Islam
Teknologi Pendidikan Dalam Islam
 
Составы избирательных комиссий в Запорожской области
Составы избирательных комиссий в Запорожской областиСоставы избирательных комиссий в Запорожской области
Составы избирательных комиссий в Запорожской области
 
「意味」の意味について考えた
「意味」の意味について考えた「意味」の意味について考えた
「意味」の意味について考えた
 
TEKNOLOGI PENDIDIKAN DAN APLIKASINYA DI NBD
TEKNOLOGI PENDIDIKAN DAN APLIKASINYA DI NBDTEKNOLOGI PENDIDIKAN DAN APLIKASINYA DI NBD
TEKNOLOGI PENDIDIKAN DAN APLIKASINYA DI NBD
 
cad certificate
cad certificatecad certificate
cad certificate
 
Ayat alkursi
Ayat alkursiAyat alkursi
Ayat alkursi
 
Bab i
Bab iBab i
Bab i
 
Unit 7.8 manage continuous
Unit 7.8 manage continuousUnit 7.8 manage continuous
Unit 7.8 manage continuous
 
Psikologi dalam Pendidikan
Psikologi dalam PendidikanPsikologi dalam Pendidikan
Psikologi dalam Pendidikan
 
Pembudayaan Budaya Ilmu
Pembudayaan Budaya IlmuPembudayaan Budaya Ilmu
Pembudayaan Budaya Ilmu
 
Adversarial to Harmonious: Building the Developer/UX Connection
Adversarial to Harmonious: Building the Developer/UX ConnectionAdversarial to Harmonious: Building the Developer/UX Connection
Adversarial to Harmonious: Building the Developer/UX Connection
 
Zetarge tfinal
Zetarge tfinalZetarge tfinal
Zetarge tfinal
 

3CC_K02

  • 1. Studentenr: 04460830 Ons verw: Ms TMM Motsei Tel: 012 420 6520 Faks: 086 517 5368 E-pos: thabiso.motsei@up.ac.za 2014-12-18 Mnr FPR Brooks Posbus 5537 Secunda 2302 Geagte mnr Brooks Graag deel ek u mee dat u voldoen aan al die vereistes vir die kwalifikasie: Baccalaureus in Ingenieurswese (Bedryfsingenieurswese) Namens die Universiteit van Pretoria wens ons u graag van harte geluk met hierdie prestasie. Mag die kennis wat u verwerf het verrykend wees, bydra tot sukses in u huidige of toekomstige beroep en ook die breër gemeenskap dien. U word vriendelik uitgenooi na die promosieplegtigheid. Indien u sertifikaat/diploma/graad met lof geslaag het en dit nie by u kwalifikasie hierbo genoem nie, moet u dit met u Fakulteit se Studenteadministrasiekantoor voor of op 27 Februarie 2015 uitklaar. Vind asseblief hierby aangeheg die bewys dat u aan al die vereistes vir bogenoemde kwalifikasie voldoen, asook ʼn nie-amptelike akademiese rekord. Vind asseblief hierby aangeheg die UP100-vorm met u persoonlike inligting soos dit tans op ons stelsel verskyn. Gaan hierdie inligting asseblief noukeurig na vir korrektheid aangesien hierdie inligting so op u sertifikaat/diploma/graad verskyn. Bring asseblief enige wysigings of versoeke op hierdie vorm aan en e- pos die vorm voor of op 27 Februarie 2015 na graduation@up.ac.za of faks die vorm na 012 420 4587. Geen wysigings sal ná bovermelde datum aanvaar word nie. Bring asseblief hierdie brief saam na die promosieplegtigheid Besonderhede van promosieplegtigheid Die uitreiking/toekenning van die Baccalaureus in Ingenieurswese geskied tydens ʼn promosieplegtigheid op 2015-04-14 om 15:00 in die Rembrandtsaal, LC de Villiers-sportterrein, Suidstraat, Hatfield, (Koördinate: S25°45'21'' /E28°13'51''). • Akademiese drag is verpligtend en kan deur kandidate op eie koste vanaf drie weke voor die aanvang van die promosieplegtigheid by die firma Dippenaar en Reinecke gehuur word. (Parkstraat 752 [h.v. Park- en Beckettstraat], Arcadia, Pretoria, tel 012 343 2945/7, faks 012 343 2559). o Persone in die Weermag, Polisie, ens mag die plegtigheid in uniform bywoon, onderhewig daaraan dat die volledige uniform (met pet) asook ʼn toga gedra word. Daar word van hierdie kandidate verwag om die diensdoende funksionaris (Kanselier, Visekanselier en Rektor of Viserektor) te salueer. • U word versoek om u voorstellingskaartjie tussen 14:00 en 14:30 in die tent voor die Rembrandtsaal, LC de Villiers-sportterrein af te haal en u sitplek nie later nie as 30 minute voor die aanvang van die verrigtinge in te neem. Indien u laat opdaag, sal u nie op die verhoog toegelaat word nie en kan dan direk ná afloop van die verrigtinge u sertifikaat/diploma/graad by die sertifikaattafel gaan afhaal. Hierdie diens sal vir ʼn halfuur ná die plegtigheid beskikbaar wees.
  • 2. • Gaste is welkom om die plegtigheid by te woon en geen sitplekkaartjies word vir toegang vereis nie. Hou egter asseblief in gedagte dat indien u meer as vier gaste saambring, daar dalk nie voldoende sitplek vir ander kandidate se gaste sal wees nie. U gaste word versoek om ten minste 20 minute voor die aanvang van die verrigtinge hul sitplekke in te neem. Geen kinders jonger as ses jaar sal toegelaat word nie. • As die amptelike fotograaf neem Gordon Harris Photographic CC foto's van al die kandidate tydens die plegtigheid. Geen ander privaat fotograwe word toegelaat om tydens die plegtigheid foto's te neem nie. Die amptelike fotograaf sal ook na afloop van die plegtigheid vir verdere foto's beskikbaar wees. • Kandidate en hul gaste word daaraan herinner dat GEEN vuvuzelas of fluitjies by die amptelike promosieplegtigheid toegelaat word nie. • Indien u nie die plegtigheid gaan bywoon nie, sal u sertifikaat/diploma/graad in veilige bewaring gehou word. Indien u 'n spesiale versoek het om u sertifikaat/diploma/graad af te haal, of dat dit aan u gepos of gekoerier moet word, moet u asseblief u versoek op die UP100 vorm hierby aangeheg voltooi. U aandag word gevestig op Regulasie G.15 van die Algemene Regulasies van die Universiteit van Pretoria, wat soos volg lui: "Met die uitsondering van ʼn eregraad, word ʼn graad slegs aan ʼn student toegeken indien hy of sy aan al die vereistes vir die betrokke graad voldoen het en die peil van bekwaamheid bereik het wat vir elke module vir die graad vereis word, met dien verstande dat niemand op enige voorregte verbonde aan ʼn graad geregtig is nie, alvorens die graad tydens ʼn promosieplegtigheid aan hom of haar toegeken is." Alle gegradueerdes van hierdie Universiteit is outomaties lid van die oudstudente-organisasie, TuksAlumni, asook die Konvokasie. U word dus vriendelik versoek om die Sekretaris van die Konvokasie (die Registrateur) op hoogte te hou van u jongste posadres ten einde te verseker dat alle korrespondensie u bereik. Indien ʼn gegradueerde nie lid van die Konvokasie wil wees nie, moet die Sekretaris van die Konvokasie (die Registrateur) skriftelik verwittig word. Besoek ons webtuiste by http://www.up.ac.za/gradeplegtighede vir meer inligting: Dag van Promosieplegtigheid • Plekke van Promosieplegtigheid en aanwysings • Voorstellingskaartjie • Gaste • Amptelike Fotograaf • Gestremde kandidate/graduandi/gaste • Protokol en prosedure voor en gedurende promosieplegtigheid Die uwe namens DEKAAN Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie K02 Ms TMM Motsei
  • 3. Studentenr: 04460830 Ons verw: Ms TMM Motsei Tel: 012 420 6520 2014-12-18 Hiermee word verklaar dat Frans Pieter Rossouw Brooks op 2014-11-28 aan die vereistes vir die sertifikaat/diploma/graad Baccalaureus in Ingenieurswese (Bedryfsingenieurswese) voldoen het. Hierdie kwalifikasie sal by geleentheid van die promosieplegtigheid op 2015-04-14 uitgereik/toegeken word. namens DEKAAN Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
  • 4. STUDENTENOMMER 04460830 VAN Brooks VOORNAME Frans Pieter Rossouw GEBOORTEDATUM 1988-06-30 VRYSTELLINGSTIPE Toegelaat tot Baccalaureus DATUM UITGEREIK 2014-12-18 AKADEMIESE REKORD 2011 (Voltyds) Program: BIng Plan: Bedryfsingenieurswese Ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir Baccalaureus in Ingenieurswese Modulekode Modulenaam Krediete % Uitslae WWP 121 Werkwinkelpraktyk 121 6 997 Bywoning bevredigend WTW 168 Calculus 168 8 61 Slaag WTW 161 Lineêre algebra 161 8 68 Slaag WTW 158 Calculus 158 16 68 Slaag SWK 122 Meganika 122 16 50 Slaag SNV 121 Innovasie 121 4 70 Slaag SNV 111 Innovasie 111 4 76 Slaag met lof MGC 110 Grafiese kommunikasie 110 16 50 Slaag FSK 116 Fisika 116 16 67 Slaag EOT 120 Akademiese geletterdheid(2)120 6 950 Vrystellingseksamen geslaag EOT 110 Akademiese geletterdheid(1)110 6 950 Vrystellingseksamen geslaag EBN 111 Elektrisiteit en elek 111 16 64 Slaag CIL 121 Inligtinggeletterdheid 121 4 75 Slaag met lof CIL 111 Rekenaargeletterdheid 111 4 950 Vrystellingseksamen geslaag CHM 172 Algemene chemie 172 16 63 Slaag Geweegde gemiddelde % vir termyn: 62.16 Geweegde gemiddelde: 62.16 UITSLAG: Toegelaat tot studie 2012 (Voltyds) Program: BIng Plan: Bedryfsingenieurswese Ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir Baccalaureus in Ingenieurswese Modulekode Modulenaam Krediete % Uitslae WTW 263 Numeriese metodes 263 8 58 Slaag WTW 258 Calculus 258 8 57 Slaag WTW 256 Differensiaalvergelykings 256 8 61 Slaag WTW 238 Wiskunde 238 16 51 Slaag NMC 123 Materiaalkunde 123 16 60 Slaag MTX 221 Termodinamika 221 16 64 Slaag MSD 210 Dinamika 210 16 68 Slaag MOW 217 Vervaardiging en ontwerp 217 16 66 Slaag JCP 203 Gemeenskapgebaseerde proj 203 8 75 Slaag met lof BPZ 220 Produktiwiteit 220 16 52 Slaag BES 220 Ingenieurstatistiek 220 8 51 Slaag MPR 213 Prog en inligtingteg 213 18 80 Slaag met lof MJJ 210 Prof en tegniese komm 210 8 75 Slaag met lof Geweegde gemiddelde % vir termyn: 63.16 Geweegde gemiddelde: 62.73 UITSLAG: Toegelaat tot voortgesette studie
  • 5. 2013 (Voltyds) Program: BIng Plan: Bedryfsingenieurswese Ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir Baccalaureus in Ingenieurswese Modulekode Modulenaam Krediete % Uitslae BER 310 Besigheidsreg 310 16 50 Slaag FBS 110 Finansiële bestuur 110 10 75 Slaag met lof MVS 311 Vervaardigingstelsels 311 16 59 Slaag BUY 321 Simulasiemodellering 321 16 79 Slaag met lof BPY 310 Praktykopleiding 310 16 997 Bywoning bevredigend BOZ 312 Operasionele navorsing 312 16 77 Slaag met lof BOB 310 Operasionelebestuur 310 16 74 Slaag BLK 320 Bedryfslogistiek 320 16 66 Slaag BID 320 Inligtingstelselontwerp 320 16 62 Slaag BFB 320 Fasiliteitsbeplanning 320 8 71 Slaag BAN 313 Bedryfsanalise 313 8 59 Slaag MIA 320 Invl v ing-aktiwiteite 320 8 69 Slaag BSS 310 Ingenieursbestuur 310 8 72 Slaag Geweegde gemiddelde % vir termyn: 67.47 Geweegde gemiddelde: 64.39 UITSLAG: Toegelaat tot voortgesette studie 2014 (Voltyds) Program: BIng Plan: Bedryfsingenieurswese Modulekode Modulenaam Krediete % Uitslae BPJ 420 Projek 420 24 66 Slaag BPZ 421 Besigheidsingenieurswese 421 16 80 Slaag met lof BSR 410 Bestuursrekeningkunde 410 16 86 Slaag met lof ABV 320 Arbeidsverhoudinge 320 20 75 Slaag met lof BPJ 410 Projek 410 16 62 Slaag BPY 410 Praktykopleiding 410 16 997 Bywoning bevredigend BON 410 Operasionele navorsing 410 16 73 Slaag BGC 410 Gehalteversekering 410 16 78 Slaag met lof BSS 410 Stelselingenieurswese 410 16 82 Slaag met lof IPI 410 Professionalisme in ing. 410 8 77 Slaag met lof BIE 420 Ingenieursekonomie 420 8 63 Slaag Geweegde gemiddelde % vir termyn: 74.23 Geweegde gemiddelde: 66.96 UITSLAG: Voldoen aan kwalifikasievereistes Op 2014-11-28 het bogenoemde student voldoen aan al die vereistes vir die kwalifikasie: Baccalaureus in Ingenieurswese. Dit is/sal op 2015-04-14 uitgereik/toegeken (word). namens Dekaan
  • 6. UP100 (ANTWOORDBRIEF) 2014-12-18 HIERDIE VORM MOET SLEGS VOLTOOI WORD INDIEN U INLIGTING VERANDER HET OF VIR SPESIALE VERSOEKE Bring die nodige veranderings op hierdie vorm aan en epos die vorm na: graduation@up.ac.za of faks na 012 420 4587 voor of op 2015/02/27 NEEM ASSEBLIEF KENNIS: • U sertifikaat/diploma/graad word slegs eenkeer oorspronklik in u taalvoorkeur uitgereik. • Die Universiteit van Pretoria sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlore of beskadige sertifikate/diplomas/grade wat afgehaal/koerier of gepos word nie. • My naam en/of van is foutief en moet gewysig word – ['n Huweliksertifikaat word nie aanvaar nie] Heg een van die onderstaande afskrifte aan om wysiging te bevestig: o ID o Paspoort o Aansoek vorm van Binnelandse Sake (Stempel en datum moet op die vorm verskyn) SIRKEL EN/OF VOLTOOI EEN VAN DIE ONDERSTAANDE (INDIEN VAN TOEPASSING) A. Indien ek nie die plegtigheid bywoon nie, versoek ek dat my sertifikaat/diploma/graad in veilige bewaring gehou moet word, waarna ek dit in persoon sal afhaal; B. Alternatiewelik, gee ek hiermee toestemming dat die onderstaande persoon dit namens my mag afhaal: (volle name en van)_____________________________ID/Paspoort.____________________________ (Haal af by: Hoofkampus, Administrasiegebou, 2de Vloer, Kamer 2-31, Tel. 012 420 5222/2373/4123) C. Ek sal nie die plegtigheid bywoon nie, en versoek dat my sertifikaat/diploma/graad na die volgende woonadres gekoerier moet word: WOONADRES: (GEEN posbusadres) Kode: TWEE KONTAKNOMMERS: TWEE KONTAKNAME: NOTA: Die sertifikaat/diploma/graad kan slegs gekoerier word na ontvangs van die korrekte bedrag in die bankrekening van die Universiteit van Pretoria. Die bankbesonderhede van die Universiteit is: Absa, Hatfield, taknommer: 632005, rekeningnommer 214 000 0038, Swift-kode vir internasionale studente: ABSAZAJJCPT. Verwysingsnr: E0D024/04460830. Heg die betalingsbewys die UP100 vorm aan en e-pos dit na graduation@up.ac.za of faks dit na 012 450 4587. KOERIER PRYSLYS: Suid-Afrika R80.00 Afrika R250.00 Res van die wêreld R350.00 D. My posadres is korrek en ek versoek dat my sertifikaat/diploma/graad gepos moet word (onthou asseblief dat jou sertifikaat verlore kan raak as gevolg van die voortslepende arbeidsdispuut by die Suid-Afrikaanse Poskantoor.) Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie 2 2015 Autumn Graduation 2015-04-14 15:00 Studentenr: 04460830 Dui regstellings hier aan Titel: Mnr Van: Brooks Volle voorname: Frans Pieter Rossouw Kwalifikasie: Baccalaureus in Ingenieurswese (Bedryfsingenieurswese) Selfoon: 0845002081 E-posadres: u04460830@tuks.co.za Adres: Posbus 5537 Secunda 2302 South Africa Sertifikaattaal: AFR Handtekening:__________________________ Datum:_____________________________