SlideShare ist ein Scribd-Unternehmen logo
1 von 18
2019
INTERNASIONALE
VRYWILLIGERSDAG
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
Internasionale Vrywilligersdag
• KANSA vier elke jaar Internasionale Vrywilligers-
dag op 5 Desember om alle vrywilligers te
bedank en om bewustheid te skep oor die
belangrike bydrae wat hulle tot die samelewing lewer
• KANSA is vol waardering teenoor alle vrywilligers wat die hoekstene
vorm van KANSA se projekte in gemeenskappe en by die werksplek
• Meer as 7 000 opgeleide vrywilligers is ons voetsoldate in die stryd teen
kanker en hulle werk is vir ons van onskatbare waarde
• Sonder vrywilligers sou dit nie vir ons moontlik gewees het om mense
wat deur kanker geraak word, te versorg & te ondersteun nie
• Ons bedank en eer julle weer hierdie jaar vir al jul
harde werk en toewyding. Ons salueer jou!
Aanlyn Vrywilliger Opleiding
• KANSA is opgewonde om hierdie nuwe
aanlyn opleidingsprogram van stapel te stuur
• Hierdie gratis kursus in ‘Gesondheidsbevordering en die
Versorging van Pasiënte’ bestaan uit alles wat nodig is om ’n
trotse KANSA Vrywilliger te word. Modules sluit in:
• agtergrond en inligting oor KANSA
• gesondheidsopleiding, inligting oor ‘n gesonde leefstyl
• kanker (fases, tipes, behandeling)
• hantering van newe-effekte van behandeling
• dieet en voedingsbehoeftes van kankerpasiënte
• emosionele impak van ‘n diagnose
Wie is Vrywilligers?
• Vrywilligers kom vanuit alle vlakke van ons
samelewing en almal is anders, maar almal is
gewillig om te help, het harte wat omgee en
hande wat gereed is om diens te doen
• Hulle dien ander deur hul tyd en energie af te staan tot die
voordeel van ander mense in hul gemeenskappe
• Hulle beskou hul vrywillige werk as ‘n sosiale verantwoordelikheid
en verwag geen finansiële vergoeding vir hulle werk en bydrae nie
“Volunteers don’t get paid, not because they’re worthless,
but because they are priceless!”
-Sherry Anderson
KANSA se Vrywilligers
● KANSA se vrywilligers word hoog op prys gestel. Ons vrywilligers
help KANSA personeel by ons KANSA SorgSentrums landswyd om
mense in hul plaaslike gemeenskappe meer te leer oor die
belangrikheid van bewusmaking van:
o die tekens en simptome van kanker
o gereelde siftingstoetse vir kanker
o ‘n gebalanseerde leefstyl om kanker-
risiko te verminder
● Hulle verskaf ook sorg en ondersteuning aan kankerpasiënte en
hul geliefdes en hulle help ook met administratiewe take en
fondsinsameling
Geaffekteer deur kanker #GivingBack
● Baie van ons vrywilligers was of is
persoonlik met kanker gediagnoseer
en is self kankeroorwinnaars of hulle
is deur kanker geraak oor geliefdes,
vriende of kennisse wat met kanker
gediagnoseer is
● Ander doen vrywillige werk vir
KANSA bloot omdat hulle wil help
om die las van kanker in hul
gemeenskap te verlig
“As kankeroorwinnaar
is dit ’n voorreg om ’n KANSA
vrywilliger te wees. My eie
ondervindinge van ontkenning
en later aanvaarding maak dit
moontlik om ander oorwinnaars
te verstaan. Om ’n KANSA
vrywilliger te wees het my
’n wyer uitkyk op
die lewe gegee.”
Marie Boers,
Villiersdorp
“Ek is self ’n kankeroorwinnaar en
3 jaar lank vry van kanker. KANSA het my
opgelei om ’n vrywilliger te wees en om aanbiedings
te behartig. Ek doen nou veldtogte om mense bewus te
maak van kanker in my eie gemeenskap in Lesotho.
KANSA se personeel het my gehelp en geleer hoe om
meer vrywilligers vir KANSA te werf. Hulle het ook vir my
CD’s gegee wat ek in klinieke en hospitale speel. Ek het
ook gedrukte inligtingsstukke en boeke wat ek by
KANSA gekry het. Hierdie leesstof en inligting gee ek
weer op my beurt aan mense in my gemeenskap om
hulle meer oor kanker te leer. Ons bied ook nou
berading aan vir Basotho pasiënte en ek
is baie dankbaar daaroor.”
Vrywilliger Mamahlako Lekhatla
KANSA se Vrywilligers
● KANSA se vrywilligers word deeglik
gekeur en opgelei en word ondersteun
deur vrywilliger koördineerders
● Vrywilligers kan kies waar en hoe hulle
diens wil doen volgens hul eiesoortige
talente en vermoëns. Elke vrywilliger
ontvang opleiding wat deur KANSA
personeel behartig word:
○ opvoeding
○ sorg / ondersteuning
○ voorspraak
○ administrasie
○ fondsinsameling
“My man en ek besoek
saam kankerpasiënte. Ons
bied praktiese- sowel as
spirituele ondersteuning aan
hulle. Ons is trotse KANSA
vrywilligers en is dankbaar vir al
die ondersteuning van die
KANSA personeel.”
Mechiel & Maggie Lucas,
Weskus
Waar KANSA Vrywilligers Help
in die Stryd teen Kanker*
• Het meer as as 8 600 pasiënte ondersteun deur 122
ondersteuningsgroepe, gefasiliteer deur net oor die 1 400
opgeleide sorg- en ondersteuningvrywilligers
• Het meer as 9 000 pasiënte by openbare-
en private onkologie eenhede ondersteun
• Het berading gebied aan meer as 5 000 mense
by ons KANSA Sorgsentrums
• Meer as 2 100 pasiënte het by ons 12 KANSA
Sorgtehuise gebly en Tuisversorging is moontlik
gemaak vir 4 100 pasiënte en meer as 9 800
huisbesoeke is gedoen
*2018/19
• 850 ouers en geliefdes is geakkommodeer in KANSA TLC
fasiliteite en ondersteuning is gebied aan meer as 1 000
kinders en tieners met kanker
• Mediese toerusting is geleen aan meer as 1 700 pasiënte
en stoma ondersteuning is gebied aan meer as 590
pasiënte
• Telefoniese berading en –inligting is aangebied in meer
as 23 000 sessies
• Meer as 4 415 aanlyn navrae vir ondersteuning en
inligting is geantwoord
Waar KANSA Vrywilligers Help
in die Stryd teen Kanker*
*2018/19
• Nagenoeg 20 100 individuele inligting- en opvoedkundige sessies is
aangebied saam met sifting
• Meer as 5 100 mense is geassesseer om hul gesondheid leefstylrisiko te
bepaal en meer as 1 000 glukose toetse vir diabetes is gedoen
• Meer as 360 000 mense is bereik deur 2 000 praatjies en 560 uitstallings,
met die hulp van 730 gesondheidsbevordering vrywilligers
• Meer as 300 radiopraatjies is gedoen om kankeropvoeding te doen
• Meer as 1 930 inligtingsbrosjures, om gesondheidsbewusmaking te
bevorder, is versprei
• Meer as 132 800 jongmense is bereik deur 730 skool
programme
Waar KANSA Vrywilligers Help
in die Stryd teen Kanker*
*2018/19
Vrywillliger statistieke
● 3 Besigheidseenheidsrade
● 32 Streeksbestuurkomitees
● 219 Funksionele skakelkomitees
● 70 Komitees in ontwikkelingsfase om volle
funksionele skakelkomitees te word
● 1 960 Lede in vrywilliger leierskap komitees
(57% van kleur, 43% wit)
● 6 624 Gekontrakteerde vrywilligers (leiervrywilligers ingesluit)
● 128 Gegroepeerde oriënteringskursusse is aan nuwe vrywilligers
aangebied (*3-5 dorpe/gemeenskappe gegroepeer om
koste-effektiewe vrywilligeropleiding te verseker)
● 1 000 In-diens opleiding werkswinkels aangebied aan
vrywilliger groepe
*2018/19
KANSA Erken Uitstaande Vrywilligers
- Mariëtte Loots Toekenning
Die jaarlikse Mariette Loots Cancer Trust Awards vereer
op nasionale vlak die toewyding van KANSA vrywilligers
wat kankeroorwinnaars bystaan. Nominasies in KANSA
streke landswyd word gestuur na die Mariette Loots Trust
se keurkomitee. Hulle kies elke jaar die wenners op
meriete en twee hoof pryswenners word gekies op
grond van ’n deeglike gradering.
KANSA vereer al ons toegewyde vrywilligers wat as
kampvegters in die stryd teen kanker baklei want ons
weet hierdie onbaatsugtige mense gee soveel van hulself
en hul tyd om ons te help om kanker te beveg.
KANSA vrywilligers spesialiseer in ’n spesifieke veld
● Jongmense raak al hoe meer betrokke
● ‘Voel Goed Vrywilligers’ werk meestal in die
korporatiewe wêreld op spesiale dae
● ‘Virtuele vrywilligers’, meestal aanlyn
● Voorspraak vrywilligers is die ‘stemme’ vir die gemeenskap
● Professionele vrywilligers bied advies, pro bono
vaardighede en tyd
● Fondsinsameling vrywilligers
● Pasiëntsorg vrywilligers
● Gesondheidsbevordering vrywilligers
● Tough living with cancer (TLC) vrywilligers, opgelei om
kinders en families te ondersteun
Spanwerk laat die Droom Werk - Fondsinsameling
Ons het hulp nodig om jaarliks suksesvolle veldtogte en
funksies te organiseer en aan te bied om fondse vir KANSA in te
samel. Befondsing stel ons in staat om voort te gaan met ons
dienslewering aan kankerpasiënte en hul geliefdes
Spanwerk laat die Droom Werk –
Administrasie / Bemarking
● Help ons om ons span se werksaamhede te
organiseer en help hulle wat ons hulp en
ondersteuning nodig het met ’n vriendelike
glimlag
● Jy kan ons ook help om ons dienste,
veldtogte en funksies te bemark om ons in
staat te stel om soveel as moontlik in
aanraking te kom met mense wat deur
kanker geraak word
Spanwerk laat die Droom Werk
Help ons om die stryd teen kanker te wen in die
omgewing waar jy woon deur jou plaaslike KANSA
SorgSentrum as ‘n KANSA vrywilliger te ondersteun.
Is JY gereed om aan te sluit by ons
KANSA span? Ons hoor graag van jou!
● FAQs – KANSA Vrywilligers
● 10 Redes waarom JY ’n Vrywilliger moet word
● KANSA SorgSentra kontakbesonderhede
● Teken aanlyn in as ’n Vrywilliger
#CANSAvolunteers
CREDITS: This presentation template was created by Slidesgo.
Vrywaring:
Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke
voorsorgmaatreël getref het met die samestelling van hierdie
aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie
verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek
daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle
gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of
bekom is deur middel van hierdie aanbieding.
Baie dankie!

Weitere ähnliche Inhalte

Ähnlich wie KANSA 2019 Internasionale Vrywilligersdag Afrikaans

Ähnlich wie KANSA 2019 Internasionale Vrywilligersdag Afrikaans (8)

KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
 
KANSA - Kies om te beweeg April 2019
KANSA - Kies om te beweeg April 2019 KANSA - Kies om te beweeg April 2019
KANSA - Kies om te beweeg April 2019
 
KANSA Vier 85 Jaar se Stryd om ‘n Wêreld Sonder Kanker te Skep
KANSA Vier 85 Jaar se Stryd om ‘n Wêreld Sonder Kanker te SkepKANSA Vier 85 Jaar se Stryd om ‘n Wêreld Sonder Kanker te Skep
KANSA Vier 85 Jaar se Stryd om ‘n Wêreld Sonder Kanker te Skep
 
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 AfrikaansCANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
 
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
 
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
 
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
 
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - BorskankerCANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
 

Mehr von CANSA The Cancer Association of South Africa

Mehr von CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of HopeCANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
 
CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021
 

KANSA 2019 Internasionale Vrywilligersdag Afrikaans

  • 2. Internasionale Vrywilligersdag • KANSA vier elke jaar Internasionale Vrywilligers- dag op 5 Desember om alle vrywilligers te bedank en om bewustheid te skep oor die belangrike bydrae wat hulle tot die samelewing lewer • KANSA is vol waardering teenoor alle vrywilligers wat die hoekstene vorm van KANSA se projekte in gemeenskappe en by die werksplek • Meer as 7 000 opgeleide vrywilligers is ons voetsoldate in die stryd teen kanker en hulle werk is vir ons van onskatbare waarde • Sonder vrywilligers sou dit nie vir ons moontlik gewees het om mense wat deur kanker geraak word, te versorg & te ondersteun nie • Ons bedank en eer julle weer hierdie jaar vir al jul harde werk en toewyding. Ons salueer jou!
  • 3. Aanlyn Vrywilliger Opleiding • KANSA is opgewonde om hierdie nuwe aanlyn opleidingsprogram van stapel te stuur • Hierdie gratis kursus in ‘Gesondheidsbevordering en die Versorging van Pasiënte’ bestaan uit alles wat nodig is om ’n trotse KANSA Vrywilliger te word. Modules sluit in: • agtergrond en inligting oor KANSA • gesondheidsopleiding, inligting oor ‘n gesonde leefstyl • kanker (fases, tipes, behandeling) • hantering van newe-effekte van behandeling • dieet en voedingsbehoeftes van kankerpasiënte • emosionele impak van ‘n diagnose
  • 4. Wie is Vrywilligers? • Vrywilligers kom vanuit alle vlakke van ons samelewing en almal is anders, maar almal is gewillig om te help, het harte wat omgee en hande wat gereed is om diens te doen • Hulle dien ander deur hul tyd en energie af te staan tot die voordeel van ander mense in hul gemeenskappe • Hulle beskou hul vrywillige werk as ‘n sosiale verantwoordelikheid en verwag geen finansiële vergoeding vir hulle werk en bydrae nie “Volunteers don’t get paid, not because they’re worthless, but because they are priceless!” -Sherry Anderson
  • 5. KANSA se Vrywilligers ● KANSA se vrywilligers word hoog op prys gestel. Ons vrywilligers help KANSA personeel by ons KANSA SorgSentrums landswyd om mense in hul plaaslike gemeenskappe meer te leer oor die belangrikheid van bewusmaking van: o die tekens en simptome van kanker o gereelde siftingstoetse vir kanker o ‘n gebalanseerde leefstyl om kanker- risiko te verminder ● Hulle verskaf ook sorg en ondersteuning aan kankerpasiënte en hul geliefdes en hulle help ook met administratiewe take en fondsinsameling
  • 6. Geaffekteer deur kanker #GivingBack ● Baie van ons vrywilligers was of is persoonlik met kanker gediagnoseer en is self kankeroorwinnaars of hulle is deur kanker geraak oor geliefdes, vriende of kennisse wat met kanker gediagnoseer is ● Ander doen vrywillige werk vir KANSA bloot omdat hulle wil help om die las van kanker in hul gemeenskap te verlig “As kankeroorwinnaar is dit ’n voorreg om ’n KANSA vrywilliger te wees. My eie ondervindinge van ontkenning en later aanvaarding maak dit moontlik om ander oorwinnaars te verstaan. Om ’n KANSA vrywilliger te wees het my ’n wyer uitkyk op die lewe gegee.” Marie Boers, Villiersdorp
  • 7. “Ek is self ’n kankeroorwinnaar en 3 jaar lank vry van kanker. KANSA het my opgelei om ’n vrywilliger te wees en om aanbiedings te behartig. Ek doen nou veldtogte om mense bewus te maak van kanker in my eie gemeenskap in Lesotho. KANSA se personeel het my gehelp en geleer hoe om meer vrywilligers vir KANSA te werf. Hulle het ook vir my CD’s gegee wat ek in klinieke en hospitale speel. Ek het ook gedrukte inligtingsstukke en boeke wat ek by KANSA gekry het. Hierdie leesstof en inligting gee ek weer op my beurt aan mense in my gemeenskap om hulle meer oor kanker te leer. Ons bied ook nou berading aan vir Basotho pasiënte en ek is baie dankbaar daaroor.” Vrywilliger Mamahlako Lekhatla
  • 8. KANSA se Vrywilligers ● KANSA se vrywilligers word deeglik gekeur en opgelei en word ondersteun deur vrywilliger koördineerders ● Vrywilligers kan kies waar en hoe hulle diens wil doen volgens hul eiesoortige talente en vermoëns. Elke vrywilliger ontvang opleiding wat deur KANSA personeel behartig word: ○ opvoeding ○ sorg / ondersteuning ○ voorspraak ○ administrasie ○ fondsinsameling “My man en ek besoek saam kankerpasiënte. Ons bied praktiese- sowel as spirituele ondersteuning aan hulle. Ons is trotse KANSA vrywilligers en is dankbaar vir al die ondersteuning van die KANSA personeel.” Mechiel & Maggie Lucas, Weskus
  • 9. Waar KANSA Vrywilligers Help in die Stryd teen Kanker* • Het meer as as 8 600 pasiënte ondersteun deur 122 ondersteuningsgroepe, gefasiliteer deur net oor die 1 400 opgeleide sorg- en ondersteuningvrywilligers • Het meer as 9 000 pasiënte by openbare- en private onkologie eenhede ondersteun • Het berading gebied aan meer as 5 000 mense by ons KANSA Sorgsentrums • Meer as 2 100 pasiënte het by ons 12 KANSA Sorgtehuise gebly en Tuisversorging is moontlik gemaak vir 4 100 pasiënte en meer as 9 800 huisbesoeke is gedoen *2018/19
  • 10. • 850 ouers en geliefdes is geakkommodeer in KANSA TLC fasiliteite en ondersteuning is gebied aan meer as 1 000 kinders en tieners met kanker • Mediese toerusting is geleen aan meer as 1 700 pasiënte en stoma ondersteuning is gebied aan meer as 590 pasiënte • Telefoniese berading en –inligting is aangebied in meer as 23 000 sessies • Meer as 4 415 aanlyn navrae vir ondersteuning en inligting is geantwoord Waar KANSA Vrywilligers Help in die Stryd teen Kanker* *2018/19
  • 11. • Nagenoeg 20 100 individuele inligting- en opvoedkundige sessies is aangebied saam met sifting • Meer as 5 100 mense is geassesseer om hul gesondheid leefstylrisiko te bepaal en meer as 1 000 glukose toetse vir diabetes is gedoen • Meer as 360 000 mense is bereik deur 2 000 praatjies en 560 uitstallings, met die hulp van 730 gesondheidsbevordering vrywilligers • Meer as 300 radiopraatjies is gedoen om kankeropvoeding te doen • Meer as 1 930 inligtingsbrosjures, om gesondheidsbewusmaking te bevorder, is versprei • Meer as 132 800 jongmense is bereik deur 730 skool programme Waar KANSA Vrywilligers Help in die Stryd teen Kanker* *2018/19
  • 12. Vrywillliger statistieke ● 3 Besigheidseenheidsrade ● 32 Streeksbestuurkomitees ● 219 Funksionele skakelkomitees ● 70 Komitees in ontwikkelingsfase om volle funksionele skakelkomitees te word ● 1 960 Lede in vrywilliger leierskap komitees (57% van kleur, 43% wit) ● 6 624 Gekontrakteerde vrywilligers (leiervrywilligers ingesluit) ● 128 Gegroepeerde oriënteringskursusse is aan nuwe vrywilligers aangebied (*3-5 dorpe/gemeenskappe gegroepeer om koste-effektiewe vrywilligeropleiding te verseker) ● 1 000 In-diens opleiding werkswinkels aangebied aan vrywilliger groepe *2018/19
  • 13. KANSA Erken Uitstaande Vrywilligers - Mariëtte Loots Toekenning Die jaarlikse Mariette Loots Cancer Trust Awards vereer op nasionale vlak die toewyding van KANSA vrywilligers wat kankeroorwinnaars bystaan. Nominasies in KANSA streke landswyd word gestuur na die Mariette Loots Trust se keurkomitee. Hulle kies elke jaar die wenners op meriete en twee hoof pryswenners word gekies op grond van ’n deeglike gradering. KANSA vereer al ons toegewyde vrywilligers wat as kampvegters in die stryd teen kanker baklei want ons weet hierdie onbaatsugtige mense gee soveel van hulself en hul tyd om ons te help om kanker te beveg.
  • 14. KANSA vrywilligers spesialiseer in ’n spesifieke veld ● Jongmense raak al hoe meer betrokke ● ‘Voel Goed Vrywilligers’ werk meestal in die korporatiewe wêreld op spesiale dae ● ‘Virtuele vrywilligers’, meestal aanlyn ● Voorspraak vrywilligers is die ‘stemme’ vir die gemeenskap ● Professionele vrywilligers bied advies, pro bono vaardighede en tyd ● Fondsinsameling vrywilligers ● Pasiëntsorg vrywilligers ● Gesondheidsbevordering vrywilligers ● Tough living with cancer (TLC) vrywilligers, opgelei om kinders en families te ondersteun
  • 15. Spanwerk laat die Droom Werk - Fondsinsameling Ons het hulp nodig om jaarliks suksesvolle veldtogte en funksies te organiseer en aan te bied om fondse vir KANSA in te samel. Befondsing stel ons in staat om voort te gaan met ons dienslewering aan kankerpasiënte en hul geliefdes
  • 16. Spanwerk laat die Droom Werk – Administrasie / Bemarking ● Help ons om ons span se werksaamhede te organiseer en help hulle wat ons hulp en ondersteuning nodig het met ’n vriendelike glimlag ● Jy kan ons ook help om ons dienste, veldtogte en funksies te bemark om ons in staat te stel om soveel as moontlik in aanraking te kom met mense wat deur kanker geraak word
  • 17. Spanwerk laat die Droom Werk Help ons om die stryd teen kanker te wen in die omgewing waar jy woon deur jou plaaslike KANSA SorgSentrum as ‘n KANSA vrywilliger te ondersteun. Is JY gereed om aan te sluit by ons KANSA span? Ons hoor graag van jou! ● FAQs – KANSA Vrywilligers ● 10 Redes waarom JY ’n Vrywilliger moet word ● KANSA SorgSentra kontakbesonderhede ● Teken aanlyn in as ’n Vrywilliger #CANSAvolunteers
  • 18. CREDITS: This presentation template was created by Slidesgo. Vrywaring: Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding. Baie dankie!