1. OEFENING 5
Vraag: Hoe het Jan van Riebeeck gelyk ?
Jy kan nie net die eerste die beste
boek/tydskrif se inligting gebruik nie.
Wat van al die ander inligting wat ook
beskikbaar is !!!!!
2. Vraag: Hoe het Jan van
Riebeeck gelyk?
Jy kan nie net die eerste
die beste boek/tydskrif
se inligting gebruik nie .
Wat van al die ander
inligting wat ook
beskikbaar is !!!!!
3. Primêre bronne
’n Primêre bron is ’n oorspronklike voorwerp of
dokument – dit is “onverwerkte” materiaal of
eerstehandse inligting.
* Primêre bronne sluit in historiese en wetlike
dokumente, ooggetuieverslae, resultate van
eksperimente, statistiese data, gedeeltes van
kreatiewe skryfwerk, asook kunsartefakte.