SlideShare ist ein Scribd-Unternehmen logo
1 von 46
WAT IS GESKIEDENIS,
deur die bril van Billy Joel
Miskien ONTHOU jy sommige van
hierdie pynvolle tye wat jy lyste
name, datums en ander feite moes
leer? …
DAAROM probeer jy nou om
GESKIEDENIS te ignoreer – ten
regte kry jy ook al die kinders wat
nou dieselfde moet doen BAIE
jammer.
Die eintlike rede waarom
GESKIEDENIS so vervelig is, is omdat
kinders nie weet WAAROM hulle
GESKIEDENIS moet leer nie.
Waarom is GESKIEDENIS dan
belangrik? HIER is van die belangrikste
redes daarvoor.
DIE BELANGRIKSTE REDE
WAAROM ONS
GESKIEDENIS NODIG HET:
– Op sy beste is
GESKIEDENIS daar om ons
in te lei om te verstaan
dat dit baie oplossings kan
verskaf oor die probleme
wat ons vandag beleef –
al is dit nie altyd so
sigbaar vir ons nie.
Baie mense in ons samelewing is ongelukkig oor
hulle omstandighede en is verder baie eenoogig
daaroor. In die meeste gevalle is hulle onbewus
daarvan.
Al die NUUS, wat
ons deurlopend
moet aanhoor, is
amper obsensief
besig om alles wat
die afgelope paar
minute of ure
gebeur het
MAAR baie van die wonderlikste dinge wat al in die
wêreld plaasgevind het, wat ons eintlik moet weet,
vertroetel en wat ons kan inspireer, het baie eeue
gelede plaasgevind.
NB Goeie
idees IS VOLOP
IN DIE VERLEDE.
Dit sal jou help
om OOR DIE
IDEES te lees.
As jy bv MEER van Andrew Murray wil
weet:
* Gebore op 9 Mei 1822
- Studeer saam met sy broer John in
Skotland en Nederland
- Eerste gemeente is Bloemfontein [Hele
Vrystaat met geen predikant in Transvaal
nie]
- Hierna bedien hy die gemeentes
Worcester, Kaapstad en Wellington
– Ses keer moderator van NG Kerk gewees
– Skrywer van meer as 240 publikasies
– Talle binnelandse en buitelandse
evangelisasietoere onderneem
+ Oorlede op 18 Januarie 1917
Hierdie briljante man, in alle
omstandighede ’n werklike leier, was
’n mens wat die lewendige GOD
ontmoet het. Hy het verder ’n
lewendige geloof ontwikkel wat ’n
lewende getuigskrif was.
Sy nederigheid het gemaak
dat hy nie geglo het dat sy
herinnerings belangrik
genoeg was om neer te
skryf nie. Hy wou liewer sy
aandag aan die Woord van
die Here gee.
Wie was Cecil John Rhodes?
Cecil John Rhodes is in 1853 in Engeland
gebore en het in 1870 in Suid-Afrika
aangekom.
Teen 1880 het hy in Kimberley ’n
fortuin uit diamante gemaak. Laat in 1881
het hy na Kaapstad verhuis en by die politiek
betrokke geraak, waar hy tot ’n kolos
uitgegroei het. Hy het geglo dat die wêreld
die leierskap van die Germaanse rasse nodig
gehad het – die mense van Brittanje en
die wittes in sy kolonies, en die Amerikaanse
en Duitse volk. Sy droom was om die Britse
Ryk in Afrika van die Kaap tot op die Oos-
Afrikaanse hoogland uit te brei. Hy sterf in
1902.
Rhodes Fruit Farms, geleë in die Groot Drakenstein vallei
het in 1897 o.l.v. Harry Pickstone met die finansiële steun
van Cecil John Rhodes tot stand gekom. Pickstone het die
moontlikhede om sagtevrugte aan die Kaap op groot
skaal vir die plaaslike en uitvoermark te verbou,
ingesien en onder sy leiding is ’n maatskappy gestig,
grond aangekoop, en die bedryf op ’n wetenskaplike en
winsgewende basis geplaas. Rhodes Fruit Farms het
sedert sy nederige begin ’n uiters belangrike bydrae
gelewer tot die vooruitgang van die sagtevrugtebedryf in
Suid-Afrika.
Of wil weet wat die FAK is
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge
(FAK) is tydens ’n volkskongres op 18 en 19
Desember 1929 in Bloemfontein gestig is
Die F.A.K. het as doel ‘die bevordering van 'n
nouer samewerking tussen alle Afrikaanse
kultuur vereniginge .
Die leuse van die F.A.K. is ‘Handhaaf en Bou’ .
GESKIEDENIS leer ons dat dinge kan verander …
………. MAAR ook dat MENSE soms verander
maar ook nie nie verander nie
LIEFDE …
HOOP…
MOED…
MENSE was nie altyd so materialisties soos
vandag nie en het ook nie altyd so hard gewerk
nie
MENSE het pragtige argitektuur vir ons geslag agtergelaat
Was nie bekommerd om nie verbind te wees
aan ANDER GROEPE mense Nie
Ook nie
fanaties
ingestel om
in die mode
te wees nie …
“Die wat nie verlede verstaan nie gaan dit
ongelukkig self herhaal.”
Bestaan die verlede slegs uit foute en probleme?
Dit is dan meer AS billik om te sê: Die wat die verlede nie
ken of verstaan nie, gaan nie in staat wees om die hede te
verbeter nie.
Geskiedenis kan ons ook WAAGMOED/
DEURSETTINGSVERMOË leer
Soms voel dit dat die gebeure
om ons so erg is dat ons nie
kan voortgaan nie.
DAAROM moet jy jou “lens” so wyd as
moontlik op die verlede hou – dit help jou
om dit te verstaan.
Soos in die verlede is daar vandag ook maar
baie vlakke van gemiddeldheid en
kompromieë.
As jy die briewe vanuit die verlede lees, besef jy dat die
ou manne maar net sleg soos vandag s’n is.
Ons voorsate moes maar net soos nou uitdagings die hoof
bied.
Hulle uitdagings was net so groot soos dié wat ons vandag
beleef, so hulle was dus nie so uitsonderlik nie.
VOORBEELDE : Uitdagings van die verlede
Die verlede “VERWAG” ook dat ons dankbaarheid moet
toon teenoor ons voorsate. Dit is dan ’n goeie sleutel om
die voordele wat ons het te gebruik.
Dit kan ons leer om ons samelewing te toets teen
ons ideale en nie teen ander samelewings nie.
Natuurlik het ons regering probleme, maar so het
alle vorige regerings/koningskappe in Suidelike
Afrika ook probleme beleef.
Soos dit duideliker word WAT GESKIEDENIS
IS, help dit ons om te weet hoe om die vak
te onderrig.
Ons moet GESKIEDENIS hanteer amper soos ’n dokter die
medisynekas hanteer. Jy moet eers weet wat die pasiënt
makeer, wat kom ons tekort hier in die hede, alvorens
jy die medisyne bepaal.
… Ons kort moed
… Ons skoonheid is min
… Ons wil nie studeer nie
Historici moet EGTER duideliker wees oor die probleme
wat aangespreek moet word vanuit die verlede om
sodoende die hede te vergemaklik. Hulle moet sake
uitwys vanuit die verlede wat dit vir ons makliker maak in
die hede en in die toekoms.
Die verlede moet nie vir
die saak van die verlede
bedryf word nie, MAAR vir
die saak sodat die toekoms
makliker kan wees.
GESKIEDENIS MOET ALTYD OPLOSSINGS BIED OF
MOONTLIKHEDE VIR DIE HEDE VERSKAF
Dan kan dit baie OPWINDEND wees
Basis Twee: Wat Is Geskiedenis?

Weitere ähnliche Inhalte

Was ist angesagt?

PROBABILISTIC MODELING OF THE COLLISION.pptx
PROBABILISTIC MODELING OF THE COLLISION.pptxPROBABILISTIC MODELING OF THE COLLISION.pptx
PROBABILISTIC MODELING OF THE COLLISION.pptxSaptarshiBasu23
 
Lesson 10 Gyro And Magnetic Compass
Lesson 10   Gyro And Magnetic CompassLesson 10   Gyro And Magnetic Compass
Lesson 10 Gyro And Magnetic CompassGuilherme Azevedo
 
The Younger Dryas event (12,900 Years ago)
The Younger Dryas event (12,900 Years ago)The Younger Dryas event (12,900 Years ago)
The Younger Dryas event (12,900 Years ago)ishaq khan
 
Intro to basic safety and seamanship2
Intro to basic safety and seamanship2Intro to basic safety and seamanship2
Intro to basic safety and seamanship2Pat Cabangis
 
Loadlines & draft marks
Loadlines & draft marks   Loadlines & draft marks
Loadlines & draft marks Moises Tenyosa
 
Coal Mining Surface Equipment and Machines
Coal Mining Surface Equipment and MachinesCoal Mining Surface Equipment and Machines
Coal Mining Surface Equipment and MachinesCharles Jojo Besitan
 
Wat Is Geskiedenis Regtig?
Wat Is Geskiedenis Regtig?Wat Is Geskiedenis Regtig?
Wat Is Geskiedenis Regtig?Bennie Stander
 
Formation Of A Spit James Benson
Formation Of A Spit  James BensonFormation Of A Spit  James Benson
Formation Of A Spit James Bensoncheergalsal
 
BLASTING and its type
BLASTING and its typeBLASTING and its type
BLASTING and its typejaimin1702
 
Dumping of mining waste (2)
Dumping of mining waste (2)Dumping of mining waste (2)
Dumping of mining waste (2)Pranjit Sharmah
 
Vessel night navigation lights
Vessel night navigation lightsVessel night navigation lights
Vessel night navigation lightsCandi Abbott
 

Was ist angesagt? (19)

PROBABILISTIC MODELING OF THE COLLISION.pptx
PROBABILISTIC MODELING OF THE COLLISION.pptxPROBABILISTIC MODELING OF THE COLLISION.pptx
PROBABILISTIC MODELING OF THE COLLISION.pptx
 
Lesson 10 Gyro And Magnetic Compass
Lesson 10   Gyro And Magnetic CompassLesson 10   Gyro And Magnetic Compass
Lesson 10 Gyro And Magnetic Compass
 
The Younger Dryas event (12,900 Years ago)
The Younger Dryas event (12,900 Years ago)The Younger Dryas event (12,900 Years ago)
The Younger Dryas event (12,900 Years ago)
 
Autopilot
AutopilotAutopilot
Autopilot
 
Intro to basic safety and seamanship2
Intro to basic safety and seamanship2Intro to basic safety and seamanship2
Intro to basic safety and seamanship2
 
Loadlines & draft marks
Loadlines & draft marks   Loadlines & draft marks
Loadlines & draft marks
 
Coal Mining Surface Equipment and Machines
Coal Mining Surface Equipment and MachinesCoal Mining Surface Equipment and Machines
Coal Mining Surface Equipment and Machines
 
Rock blasting for mining
Rock blasting  for miningRock blasting  for mining
Rock blasting for mining
 
COLREG PART C
COLREG PART CCOLREG PART C
COLREG PART C
 
Wat Is Geskiedenis Regtig?
Wat Is Geskiedenis Regtig?Wat Is Geskiedenis Regtig?
Wat Is Geskiedenis Regtig?
 
Formation Of A Spit James Benson
Formation Of A Spit  James BensonFormation Of A Spit  James Benson
Formation Of A Spit James Benson
 
F2.1 lastelaere
F2.1   lastelaereF2.1   lastelaere
F2.1 lastelaere
 
OCEAN CURRENT.pptx
OCEAN CURRENT.pptxOCEAN CURRENT.pptx
OCEAN CURRENT.pptx
 
BLASTING and its type
BLASTING and its typeBLASTING and its type
BLASTING and its type
 
Dumping of mining waste (2)
Dumping of mining waste (2)Dumping of mining waste (2)
Dumping of mining waste (2)
 
Vessel night navigation lights
Vessel night navigation lightsVessel night navigation lights
Vessel night navigation lights
 
Tides
TidesTides
Tides
 
Ocean currents
Ocean currentsOcean currents
Ocean currents
 
GMDSS
GMDSSGMDSS
GMDSS
 

Andere mochten auch

Andere mochten auch (6)

Verkiesingstyd
VerkiesingstydVerkiesingstyd
Verkiesingstyd
 
Sharborne C of E Primary School
Sharborne C of E Primary School Sharborne C of E Primary School
Sharborne C of E Primary School
 
Principals school visits october 2011
Principals school visits october 2011Principals school visits october 2011
Principals school visits october 2011
 
Diapositiva
Diapositiva Diapositiva
Diapositiva
 
Mossel Bay Accommodation Brochure
Mossel Bay Accommodation BrochureMossel Bay Accommodation Brochure
Mossel Bay Accommodation Brochure
 
Suid Afrika Geskiedenis (in kort)
Suid Afrika Geskiedenis (in kort)Suid Afrika Geskiedenis (in kort)
Suid Afrika Geskiedenis (in kort)
 

Mehr von Bennie Stander

Mehr von Bennie Stander (8)

Newsletter Tshikwalo Lodge Augustus 2015
Newsletter Tshikwalo Lodge Augustus 2015Newsletter Tshikwalo Lodge Augustus 2015
Newsletter Tshikwalo Lodge Augustus 2015
 
Oefening 1.2
Oefening 1.2 Oefening 1.2
Oefening 1.2
 
Oefening 1.1
Oefening 1.1Oefening 1.1
Oefening 1.1
 
Oefening 1.3
Oefening 1.3Oefening 1.3
Oefening 1.3
 
Oefening 1.4.
Oefening 1.4. Oefening 1.4.
Oefening 1.4.
 
Oefening 1.5
Oefening 1.5 Oefening 1.5
Oefening 1.5
 
Barnton Company Profile
Barnton Company ProfileBarnton Company Profile
Barnton Company Profile
 
Milga Architechtural Products Brochure
Milga Architechtural Products BrochureMilga Architechtural Products Brochure
Milga Architechtural Products Brochure
 

Basis Twee: Wat Is Geskiedenis?

  • 1. WAT IS GESKIEDENIS, deur die bril van Billy Joel
  • 2.
  • 3.
  • 4. Miskien ONTHOU jy sommige van hierdie pynvolle tye wat jy lyste name, datums en ander feite moes leer? …
  • 5. DAAROM probeer jy nou om GESKIEDENIS te ignoreer – ten regte kry jy ook al die kinders wat nou dieselfde moet doen BAIE jammer.
  • 6. Die eintlike rede waarom GESKIEDENIS so vervelig is, is omdat kinders nie weet WAAROM hulle GESKIEDENIS moet leer nie.
  • 7. Waarom is GESKIEDENIS dan belangrik? HIER is van die belangrikste redes daarvoor.
  • 8. DIE BELANGRIKSTE REDE WAAROM ONS GESKIEDENIS NODIG HET: – Op sy beste is GESKIEDENIS daar om ons in te lei om te verstaan dat dit baie oplossings kan verskaf oor die probleme wat ons vandag beleef – al is dit nie altyd so sigbaar vir ons nie.
  • 9. Baie mense in ons samelewing is ongelukkig oor hulle omstandighede en is verder baie eenoogig daaroor. In die meeste gevalle is hulle onbewus daarvan. Al die NUUS, wat ons deurlopend moet aanhoor, is amper obsensief besig om alles wat die afgelope paar minute of ure gebeur het
  • 10. MAAR baie van die wonderlikste dinge wat al in die wêreld plaasgevind het, wat ons eintlik moet weet, vertroetel en wat ons kan inspireer, het baie eeue gelede plaasgevind.
  • 11. NB Goeie idees IS VOLOP IN DIE VERLEDE. Dit sal jou help om OOR DIE IDEES te lees.
  • 12. As jy bv MEER van Andrew Murray wil weet: * Gebore op 9 Mei 1822 - Studeer saam met sy broer John in Skotland en Nederland - Eerste gemeente is Bloemfontein [Hele Vrystaat met geen predikant in Transvaal nie] - Hierna bedien hy die gemeentes Worcester, Kaapstad en Wellington – Ses keer moderator van NG Kerk gewees – Skrywer van meer as 240 publikasies – Talle binnelandse en buitelandse evangelisasietoere onderneem + Oorlede op 18 Januarie 1917
  • 13. Hierdie briljante man, in alle omstandighede ’n werklike leier, was ’n mens wat die lewendige GOD ontmoet het. Hy het verder ’n lewendige geloof ontwikkel wat ’n lewende getuigskrif was. Sy nederigheid het gemaak dat hy nie geglo het dat sy herinnerings belangrik genoeg was om neer te skryf nie. Hy wou liewer sy aandag aan die Woord van die Here gee.
  • 14. Wie was Cecil John Rhodes? Cecil John Rhodes is in 1853 in Engeland gebore en het in 1870 in Suid-Afrika aangekom. Teen 1880 het hy in Kimberley ’n fortuin uit diamante gemaak. Laat in 1881 het hy na Kaapstad verhuis en by die politiek betrokke geraak, waar hy tot ’n kolos uitgegroei het. Hy het geglo dat die wêreld die leierskap van die Germaanse rasse nodig gehad het – die mense van Brittanje en die wittes in sy kolonies, en die Amerikaanse en Duitse volk. Sy droom was om die Britse Ryk in Afrika van die Kaap tot op die Oos- Afrikaanse hoogland uit te brei. Hy sterf in 1902.
  • 15. Rhodes Fruit Farms, geleë in die Groot Drakenstein vallei het in 1897 o.l.v. Harry Pickstone met die finansiële steun van Cecil John Rhodes tot stand gekom. Pickstone het die moontlikhede om sagtevrugte aan die Kaap op groot skaal vir die plaaslike en uitvoermark te verbou, ingesien en onder sy leiding is ’n maatskappy gestig, grond aangekoop, en die bedryf op ’n wetenskaplike en winsgewende basis geplaas. Rhodes Fruit Farms het sedert sy nederige begin ’n uiters belangrike bydrae gelewer tot die vooruitgang van die sagtevrugtebedryf in Suid-Afrika.
  • 16. Of wil weet wat die FAK is Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) is tydens ’n volkskongres op 18 en 19 Desember 1929 in Bloemfontein gestig is Die F.A.K. het as doel ‘die bevordering van 'n nouer samewerking tussen alle Afrikaanse kultuur vereniginge . Die leuse van die F.A.K. is ‘Handhaaf en Bou’ .
  • 17. GESKIEDENIS leer ons dat dinge kan verander …
  • 18.
  • 19.
  • 20. ………. MAAR ook dat MENSE soms verander maar ook nie nie verander nie LIEFDE … HOOP… MOED…
  • 21.
  • 22. MENSE was nie altyd so materialisties soos vandag nie en het ook nie altyd so hard gewerk nie
  • 23. MENSE het pragtige argitektuur vir ons geslag agtergelaat
  • 24. Was nie bekommerd om nie verbind te wees aan ANDER GROEPE mense Nie
  • 25. Ook nie fanaties ingestel om in die mode te wees nie …
  • 26. “Die wat nie verlede verstaan nie gaan dit ongelukkig self herhaal.”
  • 27. Bestaan die verlede slegs uit foute en probleme?
  • 28. Dit is dan meer AS billik om te sê: Die wat die verlede nie ken of verstaan nie, gaan nie in staat wees om die hede te verbeter nie.
  • 29. Geskiedenis kan ons ook WAAGMOED/ DEURSETTINGSVERMOË leer Soms voel dit dat die gebeure om ons so erg is dat ons nie kan voortgaan nie.
  • 30. DAAROM moet jy jou “lens” so wyd as moontlik op die verlede hou – dit help jou om dit te verstaan.
  • 31. Soos in die verlede is daar vandag ook maar baie vlakke van gemiddeldheid en kompromieë.
  • 32. As jy die briewe vanuit die verlede lees, besef jy dat die ou manne maar net sleg soos vandag s’n is.
  • 33. Ons voorsate moes maar net soos nou uitdagings die hoof bied.
  • 34. Hulle uitdagings was net so groot soos dié wat ons vandag beleef, so hulle was dus nie so uitsonderlik nie.
  • 35. VOORBEELDE : Uitdagings van die verlede
  • 36. Die verlede “VERWAG” ook dat ons dankbaarheid moet toon teenoor ons voorsate. Dit is dan ’n goeie sleutel om die voordele wat ons het te gebruik.
  • 37. Dit kan ons leer om ons samelewing te toets teen ons ideale en nie teen ander samelewings nie.
  • 38. Natuurlik het ons regering probleme, maar so het alle vorige regerings/koningskappe in Suidelike Afrika ook probleme beleef.
  • 39. Soos dit duideliker word WAT GESKIEDENIS IS, help dit ons om te weet hoe om die vak te onderrig.
  • 40. Ons moet GESKIEDENIS hanteer amper soos ’n dokter die medisynekas hanteer. Jy moet eers weet wat die pasiënt makeer, wat kom ons tekort hier in die hede, alvorens jy die medisyne bepaal.
  • 41. … Ons kort moed … Ons skoonheid is min … Ons wil nie studeer nie
  • 42. Historici moet EGTER duideliker wees oor die probleme wat aangespreek moet word vanuit die verlede om sodoende die hede te vergemaklik. Hulle moet sake uitwys vanuit die verlede wat dit vir ons makliker maak in die hede en in die toekoms.
  • 43. Die verlede moet nie vir die saak van die verlede bedryf word nie, MAAR vir die saak sodat die toekoms makliker kan wees.
  • 44. GESKIEDENIS MOET ALTYD OPLOSSINGS BIED OF MOONTLIKHEDE VIR DIE HEDE VERSKAF
  • 45. Dan kan dit baie OPWINDEND wees