SlideShare ist ein Scribd-Unternehmen logo
1 von 17
Downloaden Sie, um offline zu lesen
Nie die bloed van ‘n vegter, maar die bloed van ‘n Lam . . .
Wanneer ‘n sondige Israeliet sy saak met God wou regstel, was dit die bloed
    van ‘n lam wat gestort & op die altaar gesprinkel moes word . . .




                                              Sodoende het die mens
                                               vergifnis vir sy sonde
                                                verkry, maar moes
                                               telkemale die ritueel
                                                herhaal indien hy sy
                                             verhouding met God wou
                                                    herstel . . .
Jeshua die Lam van God het die sonde van die wereld op Hom gedra
& die offers van lammetjies wat die mens deur soveel jare gebring het,
                   finaal afgehandel aan die kruis . . .




                                                 Maar waarom
                                                 het Hy Sy lewe
                                                 afgele vir die
                                                 mens?




                   Waarom het die kosbare bloed
            van Jeshua Ha Mashiah soveel Krag by God?
Omdat God die Skepper ‘n bloedverbond met Jeshua die Messias gesluit het
             om in te staan vir die sondes van die mens . . .




                                                      Handelinge 4:12

                                                     Die saligheid is in
                                                     niemand anders
                                                      nie, want daar is
                                                       ook geen ander
                                                      naam onder die
                                                     hemel wat onder
                                                     die mense gegee
                                                      is, waardeur ons
                                                     gered moet word
                                                             nie
                                                                           –
Die Titel: “Die Lam van God” wat dikwels aan die Messias
              gegee word in die Woord, is eerstens . . .


‘n beskrywing van Sy werk:




Om ‘n offer te wees vir die
sondes van die mens . . .
Maar die Titel “ Lam van God” het ‘n dieper betekenis . . .



                                     Dit beskryf Sy karakter . . .

                                     Jeshua is die Lam omdat Hy
                                             (1) Saggeaard;
                                              (2) nederig;
                                            (3) Sagmoedig;
                                          (4) onderdanig &
                                        (5) temoedkomend is

                                       Hy onderwerp Sy eie wil
                                    aan die wil van Sy Vader vir die
                                   seen & redding van die mens . . .
Jeshua het die temperament van ‘n lammetjie
     & nie die karaktereienskappe van ‘n vegter nie . . .




Dit is die karakter van die persoon wat die bloed gestort het
     wat die kosbare bloed van Jeshua soveel krag gee. . .
Toe die Vader se wil & die wreedheid van die mens na ‘n bitter ondervinding op
       Golgotha lei, het die Lam Sy Hoof gewillig & nederig gebuig . . .




                                            Toe Hy gehaat is, het Hy nie
                                            teruggehaat nie, toe Hy gely
                                             het, het Hy nie vir Sy regte
                                              opgestaan & gedreig nie.

                                            Hy het niemand teruggeslaan
                                          nie, Jeshua het nie gemurmereer
                                             of in opstand gekom nie . . .




      Dit is hierdie Lam wat Jesaja in hoofstuk 53 vers 7 beskryf: “ Hy is
mishandel, hoewel Hy onderworpe was & Hy het Sy mond nie oopgemaak nie;
soos ‘n Lam wat na die slagplek gelei word & soos ‘n skaap wat stom is voor Sy
             skeerders – ja, hy het Sy mond nie oopgemaak nie . . .
Enige ander persoon sou weerstand bied & in opstand kom teen die manier
           waarop die Romeinse Soldate Hom hanteer het. . .

 Die bespotting, die
      uitskel, die
   sweepslae oor Sy
    lyf, die spoeg &
     uitpluk van sy
       baard, die
martelinde opmars
  na die heuwel; die
 vasspyker teen die
kruis , die meswond
in Sy sy, en die vloei
    van die bloed…
geeneen van hierdie
     dinge sou ooit
 plaasgevind het, as
   Hy nie die sagte
 temprament van ‘n
  lammetjie gehad
       het nie . . .
In gehoorsaamheid aan God, stel Hy Homself ondergeskik aan die Vader & uit
liefde vir die mens, bly Hy onderdanig op die kruistotdat die offer afgehandel is




          Vandag nog hanteer die mens Jeshua net soos wat hulle wil,
              maar Hy verdra alles in stilte, terwille van ons . . .
Al hierdie marteling… om vir my sondes te betaal …



Jeshua is nie die Lam omdat Hy op die kruis gesterf het nie…
          Hy het aan die kruis op Golgotha gesterf…
                    omdat Hy die Lam is!
Jeshua se bloed is uiters kosbaar vir God omdat Hy saggeaard, liefdevol
       & uiters onderdanig aan die Skepper, Sy bloed gestort het
              vir die redding van die ganse mensdom . . .



                                                       Waar word Jeshua
                                                         se liefde beter
                                                           uitgeleef, of
                                                            duideliker
                                                       gedemonstreer, a
                                                        s juis in die afle
                                                        van Sy lewe, om
                                                          sodoende ‘n
                                                          persoonlike
                                                           verhouding
                                                        tussen die mens
                                                         & die Skepper
                                                       God moontlik te
                                                             maak . . .
Daarom het God Jeshua uitermate verhoog & Hom ‘n
        Naam gegee wat bo elke naam is,

       sodat in die Naam van Jeshua sou buig,
 elke knie van die wat in die hemel & die wat op die
   aarde & die wat onder die aarde is & elke tong
          sou bely dat Jeshua die Christus,
    die Here is tot heerlikheid van God die Vader

                                    - Filippense 2:9-10
God wil met élke mens ‘n persoonlike verhouding hê,
       ‘n huweliksverhouding volgens die beginsels van ‘n huweliksverbond . . .




            Christus is die
          Bruidegom, & elke
          wedergebore Kind
          van God, Sy Bruid!




   Soos in enige huwelik, wil God met jou ‘n intieme persoonlike verhouding hê.
So intiem, dat Hy Sy Woord soos saad in jou gees wil stort, sodat dit in jou kan groei
            tot volwassenheid in die geloof & geestelik vrug kan dra . . .
Waarom is die liefdesverhouding in die huwelik vir God so belangrik?

            Eerstens omdat Hy ons as man en vrou geskape het,
                     soos na verwys in Genesis 2:22-24:
                                             “En die Here God bou die
                                              rib wat Hy van die mens
                                            geneem het, tot ‘n vrou, en
                                              bring haar na die mens.
                                            Toe sê die mens: Dit is nou
                                               eindelik been van my
                                             gebeente en vlees van my
                                            vlees. Sy sal mannin (vrou)
                                            genoem word, want sy is uit
                                             die man geneem. Daarom
                                              sal die man sy vader en
                                             moeder verlaat en sy vrou
                                             aankleef. En hulle sal een
                                                    vlees wees.”
Dit was dus van die begin af God se plan dat huweliksmaats hulle sal losmaak
        van hulle ouerhuise en EEN sal word in gees, sowél as vlees. . .

         Net so moet jy jou van die wereld losmaak & God aankleef
         wanneer jy jouself tot ‘n verhouding met Hom verbind . . .
Die eenwording van die vlees in ‘n huweliksverhouding
                    is in God se oë die toppunt van liefde. . .



              Dít is inderdaad die presiese oomblik wat daardie man
                   & vrou in God se oë met mekaar getroud is. . .

                                                   Op die oomblik van vleeslike
                                                  omgang, wanneer die man die
                                                 vrou se maagdevlies breek,word
                                                     letterlik 'n bloedverbond
                                                  aangegaan, nét soos wat God 'n
                                                bloedverbond aangegaan het deur
                                                  die tempel se voorhangsel (die
                                                   maagdevlies) te skeur by die
                                                       aangaan van die nuwe
                                                bloedverbond toe Jeshua se bloed
                                                 aan die kruis vir ons gestort is. . .




Hierdie bloedverbond tussen God & Jeshua vorm die basis vir die Christelike geloof
Elke mens wat Jeshua as die Seun van God die Vader erken
   & Sy offer aan die kruis in geloof aanneem, word in die huweliksverbond
                 bevestig tussen Jeshua & die Kerk op aarde . . .




Laat ons bly wees & ons verheug & aan Hom die heerlikheid gee, want die bruilof
   van die Lam het gekom & Sy vrou het haar gereed gemaak. Aan die Bruid
(Gelowiges) is gegee om bekleed te wees met rein & blink fyn linne, want die fyn
       linne is die regverdige dade van die heiliges . . . Openbaring 19:7-8

Weitere ähnliche Inhalte

Mehr von meliscl

The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van Godmeliscl
 
Skuil by my
Skuil by mySkuil by my
Skuil by mymeliscl
 
Omgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothaOmgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothameliscl
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenismeliscl
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie mannameliscl
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!meliscl
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusmeliscl
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!meliscl
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusmeliscl
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou middemeliscl
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereedmeliscl
 
Freedom through the cross
Freedom through the crossFreedom through the cross
Freedom through the crossmeliscl
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremoniemeliscl
 

Mehr von meliscl (15)

The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van God
 
Skuil by my
Skuil by mySkuil by my
Skuil by my
 
Omgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothaOmgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgotha
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou midde
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereed
 
Freedom through the cross
Freedom through the crossFreedom through the cross
Freedom through the cross
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremonie
 

Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam

  • 1. Nie die bloed van ‘n vegter, maar die bloed van ‘n Lam . . .
  • 2. Wanneer ‘n sondige Israeliet sy saak met God wou regstel, was dit die bloed van ‘n lam wat gestort & op die altaar gesprinkel moes word . . . Sodoende het die mens vergifnis vir sy sonde verkry, maar moes telkemale die ritueel herhaal indien hy sy verhouding met God wou herstel . . .
  • 3. Jeshua die Lam van God het die sonde van die wereld op Hom gedra & die offers van lammetjies wat die mens deur soveel jare gebring het, finaal afgehandel aan die kruis . . . Maar waarom het Hy Sy lewe afgele vir die mens? Waarom het die kosbare bloed van Jeshua Ha Mashiah soveel Krag by God?
  • 4. Omdat God die Skepper ‘n bloedverbond met Jeshua die Messias gesluit het om in te staan vir die sondes van die mens . . . Handelinge 4:12 Die saligheid is in niemand anders nie, want daar is ook geen ander naam onder die hemel wat onder die mense gegee is, waardeur ons gered moet word nie –
  • 5. Die Titel: “Die Lam van God” wat dikwels aan die Messias gegee word in die Woord, is eerstens . . . ‘n beskrywing van Sy werk: Om ‘n offer te wees vir die sondes van die mens . . .
  • 6. Maar die Titel “ Lam van God” het ‘n dieper betekenis . . . Dit beskryf Sy karakter . . . Jeshua is die Lam omdat Hy (1) Saggeaard; (2) nederig; (3) Sagmoedig; (4) onderdanig & (5) temoedkomend is Hy onderwerp Sy eie wil aan die wil van Sy Vader vir die seen & redding van die mens . . .
  • 7. Jeshua het die temperament van ‘n lammetjie & nie die karaktereienskappe van ‘n vegter nie . . . Dit is die karakter van die persoon wat die bloed gestort het wat die kosbare bloed van Jeshua soveel krag gee. . .
  • 8. Toe die Vader se wil & die wreedheid van die mens na ‘n bitter ondervinding op Golgotha lei, het die Lam Sy Hoof gewillig & nederig gebuig . . . Toe Hy gehaat is, het Hy nie teruggehaat nie, toe Hy gely het, het Hy nie vir Sy regte opgestaan & gedreig nie. Hy het niemand teruggeslaan nie, Jeshua het nie gemurmereer of in opstand gekom nie . . . Dit is hierdie Lam wat Jesaja in hoofstuk 53 vers 7 beskryf: “ Hy is mishandel, hoewel Hy onderworpe was & Hy het Sy mond nie oopgemaak nie; soos ‘n Lam wat na die slagplek gelei word & soos ‘n skaap wat stom is voor Sy skeerders – ja, hy het Sy mond nie oopgemaak nie . . .
  • 9. Enige ander persoon sou weerstand bied & in opstand kom teen die manier waarop die Romeinse Soldate Hom hanteer het. . . Die bespotting, die uitskel, die sweepslae oor Sy lyf, die spoeg & uitpluk van sy baard, die martelinde opmars na die heuwel; die vasspyker teen die kruis , die meswond in Sy sy, en die vloei van die bloed… geeneen van hierdie dinge sou ooit plaasgevind het, as Hy nie die sagte temprament van ‘n lammetjie gehad het nie . . .
  • 10. In gehoorsaamheid aan God, stel Hy Homself ondergeskik aan die Vader & uit liefde vir die mens, bly Hy onderdanig op die kruistotdat die offer afgehandel is Vandag nog hanteer die mens Jeshua net soos wat hulle wil, maar Hy verdra alles in stilte, terwille van ons . . .
  • 11. Al hierdie marteling… om vir my sondes te betaal … Jeshua is nie die Lam omdat Hy op die kruis gesterf het nie… Hy het aan die kruis op Golgotha gesterf… omdat Hy die Lam is!
  • 12. Jeshua se bloed is uiters kosbaar vir God omdat Hy saggeaard, liefdevol & uiters onderdanig aan die Skepper, Sy bloed gestort het vir die redding van die ganse mensdom . . . Waar word Jeshua se liefde beter uitgeleef, of duideliker gedemonstreer, a s juis in die afle van Sy lewe, om sodoende ‘n persoonlike verhouding tussen die mens & die Skepper God moontlik te maak . . .
  • 13. Daarom het God Jeshua uitermate verhoog & Hom ‘n Naam gegee wat bo elke naam is, sodat in die Naam van Jeshua sou buig, elke knie van die wat in die hemel & die wat op die aarde & die wat onder die aarde is & elke tong sou bely dat Jeshua die Christus, die Here is tot heerlikheid van God die Vader - Filippense 2:9-10
  • 14. God wil met élke mens ‘n persoonlike verhouding hê, ‘n huweliksverhouding volgens die beginsels van ‘n huweliksverbond . . . Christus is die Bruidegom, & elke wedergebore Kind van God, Sy Bruid! Soos in enige huwelik, wil God met jou ‘n intieme persoonlike verhouding hê. So intiem, dat Hy Sy Woord soos saad in jou gees wil stort, sodat dit in jou kan groei tot volwassenheid in die geloof & geestelik vrug kan dra . . .
  • 15. Waarom is die liefdesverhouding in die huwelik vir God so belangrik? Eerstens omdat Hy ons as man en vrou geskape het, soos na verwys in Genesis 2:22-24: “En die Here God bou die rib wat Hy van die mens geneem het, tot ‘n vrou, en bring haar na die mens. Toe sê die mens: Dit is nou eindelik been van my gebeente en vlees van my vlees. Sy sal mannin (vrou) genoem word, want sy is uit die man geneem. Daarom sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef. En hulle sal een vlees wees.” Dit was dus van die begin af God se plan dat huweliksmaats hulle sal losmaak van hulle ouerhuise en EEN sal word in gees, sowél as vlees. . . Net so moet jy jou van die wereld losmaak & God aankleef wanneer jy jouself tot ‘n verhouding met Hom verbind . . .
  • 16. Die eenwording van die vlees in ‘n huweliksverhouding is in God se oë die toppunt van liefde. . . Dít is inderdaad die presiese oomblik wat daardie man & vrou in God se oë met mekaar getroud is. . . Op die oomblik van vleeslike omgang, wanneer die man die vrou se maagdevlies breek,word letterlik 'n bloedverbond aangegaan, nét soos wat God 'n bloedverbond aangegaan het deur die tempel se voorhangsel (die maagdevlies) te skeur by die aangaan van die nuwe bloedverbond toe Jeshua se bloed aan die kruis vir ons gestort is. . . Hierdie bloedverbond tussen God & Jeshua vorm die basis vir die Christelike geloof
  • 17. Elke mens wat Jeshua as die Seun van God die Vader erken & Sy offer aan die kruis in geloof aanneem, word in die huweliksverbond bevestig tussen Jeshua & die Kerk op aarde . . . Laat ons bly wees & ons verheug & aan Hom die heerlikheid gee, want die bruilof van die Lam het gekom & Sy vrou het haar gereed gemaak. Aan die Bruid (Gelowiges) is gegee om bekleed te wees met rein & blink fyn linne, want die fyn linne is die regverdige dade van die heiliges . . . Openbaring 19:7-8