Diese Präsentation wurde erfolgreich gemeldet.
Wir verwenden Ihre LinkedIn Profilangaben und Informationen zu Ihren Aktivitäten, um Anzeigen zu personalisieren und Ihnen relevantere Inhalte anzuzeigen. Sie können Ihre Anzeigeneinstellungen jederzeit ändern.
‘n Gedig vir Graad 7 Eerste AddisioneleTaal 
TWEE MAATS 
HENRIETTE PIENAAR
Strofe 1 
Die Maan loer oor die toring – a 
Die toring van die kerk, b 
Hy soek vir Uil, sy beste maat, c 
Todat hy hom be...
Goeienaand, ou maat, hoe gaan dit? 
Strofe 2 
“Ag, ek is baie siek! 
Dit lyk of ek kanker het 
Of anders die koliek!” 
“Go...
Strofe 3 
“Ag. Kom nou Uil, laat staan tog maar g 
Jou kermery en sugte! h 
Jy weet jy’s siek van al die steel i 
Van Domi...
Strofe 4 
“Jy weet koejawels is maar sleg j 
Vir afgeleefde mense. k 
Nou het 
Nou’t jy die waarheid goed gehoor. l 
“Goei...
Woordeskat 
kerk kerm toring bemerk 
kla sien 
loer 
koejawel koliek afgeleef 
siek 
maagpyn 
oud
Vrae 
 Wie is die twee maats? (1) 
 Waar ontmoet hulle mekaar? (1) 
 Gee ‘n ander woord (sinoniem) vir bemerk. (1) 
 U...
Nächste SlideShare
Wird geladen in …5
×

Twee maats

854 Aufrufe

Veröffentlicht am

Afrikaans poem with explanations.

Veröffentlicht in: Bildung
  • Loggen Sie sich ein, um Kommentare anzuzeigen.

  • Gehören Sie zu den Ersten, denen das gefällt!

Twee maats

  1. 1. ‘n Gedig vir Graad 7 Eerste AddisioneleTaal TWEE MAATS HENRIETTE PIENAAR
  2. 2. Strofe 1 Die Maan loer oor die toring – a Die toring van die kerk, b Hy soek vir Uil, sy beste maat, c Todat hy hom bemerk, b
  3. 3. Goeienaand, ou maat, hoe gaan dit? Strofe 2 “Ag, ek is baie siek! Dit lyk of ek kanker het Of anders die koliek!” “Goeienaand, ou maat, hoe gaan dit?” d “Ag, ek is baie siek! e Dit lyk of ek kanker het f Of anders die koliek!” e
  4. 4. Strofe 3 “Ag. Kom nou Uil, laat staan tog maar g Jou kermery en sugte! h Jy weet jy’s siek van al die steel i Van Dominee se vrugte! h
  5. 5. Strofe 4 “Jy weet koejawels is maar sleg j Vir afgeleefde mense. k Nou het Nou’t jy die waarheid goed gehoor. l “Goeiedag! My beste wense!” k
  6. 6. Woordeskat kerk kerm toring bemerk kla sien loer koejawel koliek afgeleef siek maagpyn oud
  7. 7. Vrae  Wie is die twee maats? (1)  Waar ontmoet hulle mekaar? (1)  Gee ‘n ander woord (sinoniem) vir bemerk. (1)  Uil sê hy is siek. Watter twee siektes dink Uil het hy? (2)  Maan sê dit is van ________? (1)  Waar kry Uil die vrugte wat hy steel? (1)  Wanneer gebeur die ontmoeting? (1)  Hoe weet ons dit? (2)  Wat beteken afgeleefde mense? (2)  Waar, dink jy, bly dominee? (1)  Hoekom sê jy so? (2)

×