SlideShare ist ein Scribd-Unternehmen logo
1 von 4
Downloaden Sie, um offline zu lesen
Jes. 57:13-21
Inleiding
Jes. 57:13 ... Maar wie op My vertrou, sal die land
beërwe en my heilige bergland in besit neem.
Vertrou op God
Wie op die Here alleen vertrou
- Sal die land be-erwe
- Sal die land in besit neem
God het dieselfde vir jou in gedagte
God sal jou bring waar jy moet wees
Jy sal hou van waar Hy jou vat
Hoe lyk jou huidige posisie?
Moenie deur skares mislei word nie
Jes 57:15 Want so sê die Hoë en Verhewene wat in die
ewigheid woon, Heilig is sy Naam: Ek woon in die
hoogte en in die heilige plek en by die verbryselde en
nederige van gees, om te laat herlewe die gees van die
nederiges en te laat herlewe die hart van die
verbryseldes.
8 febr 2015 net god alleen

Weitere ähnliche Inhalte

Was ist angesagt?

Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Ernest Potgieter
 
Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenErnest Potgieter
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!agsupington
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaansWorldBibles
 
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nouagsupington
 
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheidagsupington
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeCornelius Joubert
 
Daar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woordDaar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woordSusanna De Waal
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jyErnest Potgieter
 

Was ist angesagt? (20)

28 Augustus - Familienaam
28 Augustus - Familienaam28 Augustus - Familienaam
28 Augustus - Familienaam
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
 
Die begin van n lewe van geloof
Die begin van n lewe van geloofDie begin van n lewe van geloof
Die begin van n lewe van geloof
 
Aanbid my
Aanbid myAanbid my
Aanbid my
 
Leef in god se teenwoordigheid2
Leef in god se teenwoordigheid2Leef in god se teenwoordigheid2
Leef in god se teenwoordigheid2
 
Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer ken
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!
 
Seuns en dogters van god
Seuns en dogters van godSeuns en dogters van god
Seuns en dogters van god
 
Tema simplicity
Tema   simplicityTema   simplicity
Tema simplicity
 
Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaans
 
God As Skepper.pptx
God As Skepper.pptxGod As Skepper.pptx
God As Skepper.pptx
 
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
 
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sonde
 
Daar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woordDaar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woord
 
Handelinge 2:42 47
Handelinge 2:42 47Handelinge 2:42 47
Handelinge 2:42 47
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy
 
Tema: 'n Nuwe seisoen
Tema: 'n Nuwe seisoenTema: 'n Nuwe seisoen
Tema: 'n Nuwe seisoen
 

Andere mochten auch

สงครามในทวีปเอเชีย
สงครามในทวีปเอเชียสงครามในทวีปเอเชีย
สงครามในทวีปเอเชียdeaw212
 
Επίδραση του Πελοποννησιακού πολέμου στην τέχνη
Επίδραση του Πελοποννησιακού πολέμου στην τέχνηΕπίδραση του Πελοποννησιακού πολέμου στην τέχνη
Επίδραση του Πελοποννησιακού πολέμου στην τέχνηΕλενη Λιουσα
 
новорічна фізкультхвилинка
новорічна фізкультхвилинкановорічна фізкультхвилинка
новорічна фізкультхвилинкаJlia-leskiv
 
焼却炉排出放射能捕捉方法の検討
焼却炉排出放射能捕捉方法の検討焼却炉排出放射能捕捉方法の検討
焼却炉排出放射能捕捉方法の検討コーヒー プリン
 
5 шляхів до серця дитини
5 шляхів до серця дитини5 шляхів до серця дитини
5 шляхів до серця дитиниymcmb_ua
 
Biblioteca 2.0
Biblioteca 2.0Biblioteca 2.0
Biblioteca 2.0zyzypires
 
The blind rollercoaster ajefa
The blind rollercoaster ajefaThe blind rollercoaster ajefa
The blind rollercoaster ajefaajefa
 
Place based coastal tourism impacts and residents’ quality of life a case of...
Place based coastal tourism impacts and residents’ quality of life  a case of...Place based coastal tourism impacts and residents’ quality of life  a case of...
Place based coastal tourism impacts and residents’ quality of life a case of...INFOGAIN PUBLICATION
 
Letter of Rec - General Sutten
Letter of Rec - General SuttenLetter of Rec - General Sutten
Letter of Rec - General SuttenMyles (Mike) Grant
 
IgersAcademy: presentazione Orazio Spoto
IgersAcademy: presentazione Orazio SpotoIgersAcademy: presentazione Orazio Spoto
IgersAcademy: presentazione Orazio SpotoYour Abruzzo
 
Reference letter COLT (1)
Reference letter COLT (1)Reference letter COLT (1)
Reference letter COLT (1)Morgan Erkhagen
 
IgersAcademy: presentazione Ilaria Barbotti (parte 1)
IgersAcademy: presentazione Ilaria Barbotti (parte 1)IgersAcademy: presentazione Ilaria Barbotti (parte 1)
IgersAcademy: presentazione Ilaria Barbotti (parte 1)Your Abruzzo
 
شهادة بكارليوس انجليزى
شهادة بكارليوس انجليزىشهادة بكارليوس انجليزى
شهادة بكارليوس انجليزىMohamed Abdelkarim
 

Andere mochten auch (20)

สงครามในทวีปเอเชีย
สงครามในทวีปเอเชียสงครามในทวีปเอเชีย
สงครามในทวีปเอเชีย
 
Επίδραση του Πελοποννησιακού πολέμου στην τέχνη
Επίδραση του Πελοποννησιακού πολέμου στην τέχνηΕπίδραση του Πελοποννησιακού πολέμου στην τέχνη
Επίδραση του Πελοποννησιακού πολέμου στην τέχνη
 
новорічна фізкультхвилинка
новорічна фізкультхвилинкановорічна фізкультхвилинка
новорічна фізкультхвилинка
 
Darah
DarahDarah
Darah
 
αλγόριθμος
αλγόριθμοςαλγόριθμος
αλγόριθμος
 
焼却炉排出放射能捕捉方法の検討
焼却炉排出放射能捕捉方法の検討焼却炉排出放射能捕捉方法の検討
焼却炉排出放射能捕捉方法の検討
 
5 шляхів до серця дитини
5 шляхів до серця дитини5 шляхів до серця дитини
5 шляхів до серця дитини
 
Biblioteca 2.0
Biblioteca 2.0Biblioteca 2.0
Biblioteca 2.0
 
The blind rollercoaster ajefa
The blind rollercoaster ajefaThe blind rollercoaster ajefa
The blind rollercoaster ajefa
 
Guia 12
Guia 12 Guia 12
Guia 12
 
Place based coastal tourism impacts and residents’ quality of life a case of...
Place based coastal tourism impacts and residents’ quality of life  a case of...Place based coastal tourism impacts and residents’ quality of life  a case of...
Place based coastal tourism impacts and residents’ quality of life a case of...
 
thesis
thesisthesis
thesis
 
Letter of Rec - General Sutten
Letter of Rec - General SuttenLetter of Rec - General Sutten
Letter of Rec - General Sutten
 
Pitt
PittPitt
Pitt
 
01. introdu+º+úo
01. introdu+º+úo01. introdu+º+úo
01. introdu+º+úo
 
IgersAcademy: presentazione Orazio Spoto
IgersAcademy: presentazione Orazio SpotoIgersAcademy: presentazione Orazio Spoto
IgersAcademy: presentazione Orazio Spoto
 
Reference letter COLT (1)
Reference letter COLT (1)Reference letter COLT (1)
Reference letter COLT (1)
 
IgersAcademy: presentazione Ilaria Barbotti (parte 1)
IgersAcademy: presentazione Ilaria Barbotti (parte 1)IgersAcademy: presentazione Ilaria Barbotti (parte 1)
IgersAcademy: presentazione Ilaria Barbotti (parte 1)
 
شهادة بكارليوس انجليزى
شهادة بكارليوس انجليزىشهادة بكارليوس انجليزى
شهادة بكارليوس انجليزى
 
1434117635-76416501
1434117635-764165011434117635-76416501
1434117635-76416501
 

Mehr von Ernest Potgieter

3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homErnest Potgieter
 

Mehr von Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 

8 febr 2015 net god alleen

  • 2. Inleiding Jes. 57:13 ... Maar wie op My vertrou, sal die land beërwe en my heilige bergland in besit neem. Vertrou op God Wie op die Here alleen vertrou - Sal die land be-erwe - Sal die land in besit neem God het dieselfde vir jou in gedagte
  • 3. God sal jou bring waar jy moet wees Jy sal hou van waar Hy jou vat Hoe lyk jou huidige posisie? Moenie deur skares mislei word nie Jes 57:15 Want so sê die Hoë en Verhewene wat in die ewigheid woon, Heilig is sy Naam: Ek woon in die hoogte en in die heilige plek en by die verbryselde en nederige van gees, om te laat herlewe die gees van die nederiges en te laat herlewe die hart van die verbryseldes.

Hinweis der Redaktion

  1. #Inleiding Die 1ste 13,5 verse van die hoofstuk beskryf vir ons die toestand van die joodse volk. Dit was ’n skrikwekkende toestand. Hierdie mense, wie God gekies het as Sy verbondsvolk, was besig om ’n klomp ander gode te aanbid. Hulle het hulle rug op God gedraai en geweier om na Hom toe terug te keer ten spyte van verskillende oproepe om dit te doen. Vers 13 begin met die vraag of die sg gode wat die volk nou aanbid hulle sal kan red van enige onheile? Die profeet is sarkasties en vra of al hierdie gode saam hulle sal kan red. Ons weet hulle kan nie. Die volk se afvalligheid van God het Sy oordeel oor hulle gebring. Die vooruitsigte vir hierdie mense was baie donker. Te midde van die komende moeilikheid en oordeel kom hierdie woorde .... #Jes. 57:13 ... Dien ons nie ’n fantastiese God nie? Hierdie mense verdien nie iets goed nie, hulle verdien nie ’n 2de kans nie. Hulle verdien hoegenaamd nie dat God na hulle sal uitreik nie. Tog, Jes. 53 sê: “nogtans”, gooi God weer ’n reddingsbouy uit na hierdie mense. God kan nie toelaat dat hierdie mense vergaan sonder dat hulle nog ’n geleentheid van redding kry nie. Dit is eintlik baie meer as bloot net redding. God wil hulle seën ten spyte van al die vreeslike goed wat hulle teen Hom gedoen het. Al wat hierdie mense moet doen, is ..... #Vertrou op God Die direkte vertaling van die Hebreeuse woord = vlug vir beskerming. So, hy wat na God toe vlug vir beskerming, sal hulp van God ontvang. Hulp, al sou al die ander mense om hom vergaan. Sou ek en jy God kies, sal Hy aan ons guns bewys, sal Hy vir ons goed wees, sal Hy vir ons beskerm en voorsien, al vergaan almal rondom ons. Wie op die Here vertrou (x2). #Wie op die Here alleen vertrou Hierdie is NB. Die jode het gedink hulle kan God saam met ’n klomp ander gode vertrou. Dit is of God of die ander gode. Nie Hy en die ander nie. Ek gooi alles oorboord, dit is nou net ek en God. Dit is die probleem van alle tye. Mense dink hulle kan God bloot deelmaak van ’n klomp ander goed wat hulle glo hulle sal help. God is ’n jaloerse God, dit is of net Hy of glad nie Hy nie. Hy deel nie ons hart met ander gode nie. Hierdie vers se daar is 2 gevolge vir hulle wie God alleen vertrou. #Sal die land be-erwe Daar is ’n erfporsie vir hulle wie God alleen vertrou. Vir hierdie mense is die erfporsie die land, die beloofde land Kanaän. Ons verwys vandag daarna as Israel. Die land wat oorloop van melk en heuning. Wanneer die profeet praat van die land verwys hy na ’n fisiese land, maar dit is meer as dit. Die verwys ook na die seën van die Here. Hulle wie God alleen vertrou erf die seën van God. Werk jy vir jou erfporsie? Nee jy kry dit vanwee verhouding. Hetsy bloedfamilie of goeie vriende. Mense of instansies met wie jy ’n band het, in wie se saak jy glo of wie se belange jy wil uitbrei. Vir hulle wie op God alleen vertrou is daar ’n erfporsie wat jy nie kan verdien maar wat Hy gee vanwee jou verhouding met Hom. Omdat Hy in jou glo en jou belange wil uitbrei. Daar is ook ’n 2de gevolg #Sal die land in besit neem Nou die 2 klink dalk soos sinonieme. Dit is om die land te kry en te geniet. Dit is dieselfde maar die 2de gevolg dui op iets groter. Die erfporsie van die wat op Hom alleen vertrou is van so aard dat jy dit sal wil hê. Jy sal dit wil gebruik. Vb., ’n seun wat glad nie belangstel in boer nie maar sy pa se plaas erf. Vir enige jongman wat droom van boer is dit ’n droom wat waar word. Vir hierdie seun wat nie in boerdery belangstel nie is dit iets ongemaklik of dalk selfs ’n las. Hy voel dalk nou verplig om te gaan boer. Nou moet hy iets doen waarvan hy nie hou nie. Of hy kan besluit om die plaas en al die goed te verkoop en dit is ook ’n las. Dit is ’n klomp moeite. Hy sou ’n kontant erfporsie verkies. Die erfporsie van hulle wie op God alleen vertrou is van so aard dat jy dit sal wil hê. Dit sal van groot nut en waarde vir jou wees. Dit gaan vir jou ’n groot hupstoot in die lewe gee, ’n onregverdige voordeel bo hulle wie dit nie ontvang nie. Dalk voel hierdie dinge vir jou alles baie vêr en vaag. Dit is ’n belofte vir jode wat ongeveer 3000 jaar terug geleef het. #God het dieselfde vir jou in gedagte Hierdie belofte van ’n erfporsie. ’n Nuttige, waardevolle erfporsie in die hier en nou asook in die ewigheid is ook vanaand beskikbaar. As daar iemand is wat van so erfporsie sal hou, sê “amen”. Eintlik is ons erfporsie groter as die een wat ek so pas beskryf het. Anders as hierdie mense staan ons onder ’n ander ooreenkoms met God as wat hulle gestaan het. ’n Baie beter ooreenkoms, die Bybel noem dit ’n verbond. Dit is beter in die sin dat ons nou in ’n persoonlike verhouding kan staan met Hom van wie ons hierdie erfporsie ontvang. So hoe lyk die erfporsie?
  2. #God sal jou bring waar jy moet wees Die plek vir die jode is Israel of soos die Bybel daarna verwys, Kanaan. Dit is die beste plek vir enige jood. Terwyl die mense wat hulle rug op God gedraai het se voorland dood en gevangeniskap in ’n ander land was, was hulle wie op God alleen vertrou se vooruitsig eiendomsreg in Kanaän. As ek en jy God alleen leer vertrou sal Hy ons lei na die plek waar ons moet wees. Die man/vrou/beroepskeuse/werk/pos/dorp/stad, noem dit maar. God sal seker maak ons kry wat Hy wil hê dat ons moet kry. Net so terloops, God het altyd die beste vir ons in gedagte. God sal jou bring waar jy moet wees. Dan die wonderlikste, ..... #Jy sal hou van waar Hy jou vat Die gelese gedeelte stel dit so: “.... Jy sal die land beërwe en my heilige bergland in besit neem.” Dit wat God vir jou in gedagte het, is nie ’n plaas vir iemand wat goed is met rekenaars nie. Dit is nie ’n meubelfabriek vir iemand wat niks van meubels hou nie. Vir hulle wat God alleen vertrou sal Hy bring waar jy moet wees en jy sal baie hou van waar jy is! #Hoe lyk jou huidige posisie? Die jode se posisie was ’n benarde posisie. Dinge het nie meer so goed met hulle gegaan nie. Nou moes hulle kies om iets te doen wat hulle vir baie jare gekies het om nie te doen nie. Wat was dit? Hulle moes kies om God alleen te kies. En waar die keuse die mees voor die and liggende keuse denkbaar vir hulle moes wees, kies die oorgrote meerderheid om dit nie te doen nie. Ons as mense redeneer mos so; as so baie mense dit doen, kan dit mos nie verkeerd wees nie. Selfs as dit verkeerds is, as baie die verkeerde ding doen, sal niks mos gebeur nie. Daar is te veel mense betrokke. # Moenie deur skares mislei word nie God het Hom nog nooit laat voorskryf of intimideer deur skares nie. Een engel verslaan 185000 soldate en daar is miljoene engele. Moet nie jouself skaar by die skare wat God nie kies nie. Moenie dink jy sal as God se opponent staande bly nie. Ek en jy kan nie en die skare wegkruip nie. Kies vanaand God, kies Hom weer. Kies Hom alleen. Vergeet waarvan jy hou en wat jy dink die beste en regte ding is om te doen. Sy erfporsie vir jou is groter èn beter as wat jy kan droom #Jes 57:15 Die woord se God woon by die verbryselde en die nederige. Hulle wie in nederigheid voor Hom buig. Jesus ek kies U pad, ek kies u manier. Jesus ek het genoeg my eie ding probeer doen. Dit het in ’n gemors ge-eindig. Ek wil nie die risiko loop dat alles in ’n gemors sal eindig nie. Ek kies vanaand om op U alleen te vertrou. Wat is jou besluit? Net soos die jode 3000jr terug moet ons ook vanaand kies. Wie kies jy? God en ’n klomp ander goed, of God alleen?