2. Elemente: is ‘n suiwer stof wat nie in eenvoudiger stowwe
opgebreek word nie
Verbinding: bestaan uit twee of meer elemente wat ‘n nuwe stof
met nuwe eienskappe vorm
3. Chemiese vergelykings:
In chemie noem ons die bestandele REAKTANTE wat een of
meer PRODUKTE tydens die chemiese reaksie vorm.
Reaktante Produk
Koolstof + Suurstof Koolstofdioksied
C + 𝑂2 𝐶𝑂2
+
4. Chemiese reaksies moet gebalanseer word!!
‘n Gebalanseerde reaksie is n reaksie wat dieselfde hoeveelheid
atome aan die linkerkant het, as aan die regterkant.
Byvoorbeeld:
Ongebalanseerd
Mg: 2
O : 2
Magnesium + Suurstof Magnesiumoksied
Mg + 𝑂2 MgO + MgO
Mg: 1
O: 2