SlideShare a Scribd company logo
1 of 32
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
KANSA
Sorgsentra
KANSA Nasionale Voetspoor
Ons is trots om ons harde werk en
toewyding van ons 33 KANSA Sorgsentra
landswyd te deel
Ons professionele personeel en opgeleide
vrywilligers speel 'n aktiewe rol in die
daaglikse stryd teen kanker. Hulle bied
holistiese sorg en ondersteuning aan
kankeroorwinnaars vanaf die tyd van
diagnose deur alle fases van nood,
insluitend oorlewing
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
KANSA Gemeenskappe
“As daar iets is wat ek in my
lewe geleer het, is dit om nie
bang te wees vir die
verantwoordelikheid om vir
ander mense om te gee nie.
Wat ons vir liefde doen:
daardie dinge verduur. Selfs as
die mense waarvoor jy dit
doen, dit nie doen nie.”
Cassandra Clare
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Global Heroes of Hope 2016/2017 &
2017/2018 http://www.relayforlife.org.za/honouring-our-heroes/
Emosionele Ondersteuning
• Vir baie mense wat 'n kankerdiagnose
ondervind, is dit die moeilikste stryd van
hul lewens. Die behoud van sosiale
ondersteunings- netwerke en om te praat
oor kanker is belangrik vir beide die
persoon wat met kanker gediagnoseer is
en hul versorger
• Of jy nou 'n pasiënt is wat gediagnoseer is
met kanker, 'n persoon wat voorheen
kanker gehad het, of die versorger of
geliefde van iemand met kanker, mag jy
dalk 'n vorm van emosionele stres ervaar
as deel van die natuurlike menslike reaksie
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Emosionele Ondersteuning
• KANSA se aktiewe ondersteuningsgroepe
bind pasiënte, langtermyn-oorlewendes en
hul geliefdes saam met ander wat al ‘daar
was' vir insig, morele ondersteuning en
begrip, hoop en inspirasie -
http://www.cansa.org.za/cancer-counselling/
• KANSA bied ook individuele berading aan
pasiënte in nood -
http://www.cansa.org.za/cancer-counselling/
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Emosionele Ondersteuning
Aanlyn ondersteuning word ook op verskillende
platforme gebied - http://www.cansa.org.za/cansas-online-
support-resources/
• KANSA se Facebook Groep: Champions of Hope – CANSA
Survivors is ‘n veilige en waardevolle spasie waar mense wat
deur kanker geraak word, mense wat hulle versorg en
familielede en vriende stories kan deel en inligting kan bekom.
• Facebook Groep: CANSA Caring for the Carers fokus op die
versorgers van kankeroorwinnaars (pasiënte), wat hul storie wil
deel en mekaar aanmoedig.
• Facebook Groep: CANSA-TLC verskaf inligting en word stories
verruil en bemoediging gebied vir kinders en hul ouers wat
deur kanker geraak is.
• Vir diegene wat die gevreesde woorde: “Jy het kanker” gehoor
het, is daar ook die iSurvivor aanlyn ondersteuningprogramme
(isurvivor.org.za) wat hulp aanbied en wat vir ander leiding gee
oor die moeilike reis saam met kanker deur weeklikse eposse
wat help om die stryd teen kanker beter te kan hanteer.
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Akute en Kroniese Wondsorg
www.cansa.org.za
Toll-free 0800 22 66 22
• Die liggaam genees wonde deur 'n
natuurlike proses. Met tye genees
sommige wonde - groot en klein - nie op
die manier waarop hulle moet nie
• By sommige van ons KANSA Sorgsentra
gee ons advies en bied spesialis wondsorg
Stomasorg
• Ons bied voor- en na-operatiewe berading
en posisionering van die stoma
• Inkontinensie-advies en
hanteringsvaardighede word aan pasiënte
en gesinne gegee
• Ons bied ook die verkoop van
bekostigbare stomaprodukte aan
KankerSorg Hanteringsgids
• Dit verskaf inligting en ondersteuning aan
individue om hul kankerdiagnose en alles wat
daarmee saamgaan, te hanteer
• Dit bied ook praktiese advies aan individue, hul
geliefdes, versorgers en vriende om die kankerreis
te verlig en beheer te neem deur ingeligte keuses
te maak
• Beskikbaar op CD of as ‘n boekie
http://www.cansa.org.za/cancercare-coping-kit/
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
KANSA Sorgtuistes &
TLC Tuistes
• Daar is tans 11 KANSA Sorgtuistes, met ‘n
totale 254 beddens, in areas naby
onkologie behandelingsentra regoor die
land
• KANSA Sorgtuistes bied verblyf aan
pasiënte wat kankerbehandeling
ondergaan by onkologie-klinieke wat ver
van pasiënte se tuistes geleë is
• Gaste by die Tuistes bly vir ‘n gemiddelde
tydperk van ses weke
• Jy kan ons KANSA Sorgtuiste video hier
kyk:www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
KANSA Sorgtuistes &
TLC Tuistes
Ons KANSA TLC Tuistes akkommodeer
ouers/voogde van kinders wat
kankerbehandeling ondergaan (en nie die
kinders nie)
http://www.cansa.org.za/tlc-for-youth-and-families-
affected-by-cancer/
• Polokwane – KANSA Pediatriese
Onkologiesaal & KANSA TLC Tuiste
• Pretoria – KANSA TLC Nicus Tuiste
• Kimberley & Port Elizabeth – TLC
Ondersteuningskamer
• Durban – KANSA TLC Familie Tuiste
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Gemeenskapsgebaseerde
kankerbeheerprogramme
Dit sluit in:
• Gereelde kankersiftings-klinieke bereik
soveel mense as moontlik en help om
diegene wat met kanker gediagnoseer is
en wat behandeling benodig, te verwys
• Nege Mobiele Gesondheidsklinieke reis na
afgeleë gebiede dwarsdeur Suid-Afrika om
mense te bereik wat andersins nie toegang
tot sifting sal hê nie
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Toegewyde KANSA-
oproepsentrum
• Vriendelike en ingeligte personeel by ons
tolvrye oproepsentrum bied medelydende
kliëntediens, bewustheidsmateriaal,
inligting en verwysings vir enigiets wat
verband hou met kankerondersteuning en
sorg. Ons is hier om jou vrae of
kommentaar te beantwoord
• Kom in kontak met ons:
Skakel ons tolvry op 0800 22 66 22, epos
info@cansa.org.za of besoek
www.cansa.org.za
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
In die laaste jaar het KANSA…
• 11 727 nuwe individuele kankerpasiënte
ondersteun
• 187 ondersteuningsgroepe het 6 068
bevoordeel
• 4 995 versorgers opgelei om pasiënte te
ondersteun
• ‘n Gemiddelde 7 696 pasiënte en geliefdes
per maand by onkologieklinieke besoek en
ondersteun, terwyl hulle kankerbehandeling
ondergaan
• 22 382 mense wat deur kanker geaffekteer is
ondersteun, deur berading te verskaf en het
mediese uitleen toerusting aan 2 373 mense
beskikbaar gemaak
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Community-based cancer
control programmes
• CANSA has 4995 trained patient care
volunteer
• 150 Phakamisa volunteers focussing on
breast and prostate cancers
www.cansa.org.za
Toll-free 0800 22 66 22
In die laaste jaar het KANSA…
• Reageer op vrae en versoeke van 6 056
mense, via ons tolvrye lyn en
inligtingsentrum
• Ongeveer 1 050 201 is direk bereik deur 6
107 toesprake en 2 447 uitstallings
• 129 200 inligtingspamflette versprei en 6
351 plakkate om ons
gesondheidsbewusmakings- veldtogte te
bevorder
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Kontak ons…
• Kontak jou naaste KANSA Sorgsentrum –
ons personeel sal in staat wees om
ondersteuning en advies aan jou en jou
geliefdes te bied http://www.cansa.org.za/cansa-
care-centres-contact-details/
(Hou in gedagte dat die meeste van ons
Sorgsenta kleiner satelliet sorgsentra het, wat
dalk nader aan jou geleë is en ons sal jou verwys
indien nodig)
• Epos: info@cansa.org.za
• Tolvry Kontaksentrum: 0800 22 66 22
• WhatsApp: 072 197 9305
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
“Kanker is nie ‘n doodsvonnis
nie, maar eerder ‘n
lewenslange vonnis; dit druk
mens om te lewe”
Marcia Smith
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
www.cansa.org.za
Toll-free 0800 22 66 22
KANSA
Sorgsentra
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
www.cansa.org.za
Toll-free 0800 22 66 22
Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met
die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie
verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon
of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting
vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.

More Related Content

Similar to CANSA Sorgsentra in Suid Afrika

Similar to CANSA Sorgsentra in Suid Afrika (12)

KANSA Vier 85 Jaar se Stryd om ‘n Wêreld Sonder Kanker te Skep
KANSA Vier 85 Jaar se Stryd om ‘n Wêreld Sonder Kanker te SkepKANSA Vier 85 Jaar se Stryd om ‘n Wêreld Sonder Kanker te Skep
KANSA Vier 85 Jaar se Stryd om ‘n Wêreld Sonder Kanker te Skep
 
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
 
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 AfrikaansCANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
 
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
 
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
 
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
 
Kinderkanker Bewustheid - CANSA 2017
Kinderkanker Bewustheid - CANSA 2017Kinderkanker Bewustheid - CANSA 2017
Kinderkanker Bewustheid - CANSA 2017
 
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
 
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - BorskankerCANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
 
KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
 
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met MedtronicKANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
 
2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
 

More from CANSA The Cancer Association of South Africa

More from CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of HopeCANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
 
CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021
 
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 AfrikaansKANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
 

CANSA Sorgsentra in Suid Afrika

  • 1. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 KANSA Sorgsentra
  • 2. KANSA Nasionale Voetspoor Ons is trots om ons harde werk en toewyding van ons 33 KANSA Sorgsentra landswyd te deel Ons professionele personeel en opgeleide vrywilligers speel 'n aktiewe rol in die daaglikse stryd teen kanker. Hulle bied holistiese sorg en ondersteuning aan kankeroorwinnaars vanaf die tyd van diagnose deur alle fases van nood, insluitend oorlewing www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 4. “As daar iets is wat ek in my lewe geleer het, is dit om nie bang te wees vir die verantwoordelikheid om vir ander mense om te gee nie. Wat ons vir liefde doen: daardie dinge verduur. Selfs as die mense waarvoor jy dit doen, dit nie doen nie.” Cassandra Clare www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 5. Global Heroes of Hope 2016/2017 & 2017/2018 http://www.relayforlife.org.za/honouring-our-heroes/
  • 6.
  • 7. Emosionele Ondersteuning • Vir baie mense wat 'n kankerdiagnose ondervind, is dit die moeilikste stryd van hul lewens. Die behoud van sosiale ondersteunings- netwerke en om te praat oor kanker is belangrik vir beide die persoon wat met kanker gediagnoseer is en hul versorger • Of jy nou 'n pasiënt is wat gediagnoseer is met kanker, 'n persoon wat voorheen kanker gehad het, of die versorger of geliefde van iemand met kanker, mag jy dalk 'n vorm van emosionele stres ervaar as deel van die natuurlike menslike reaksie www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 8.
  • 9. Emosionele Ondersteuning • KANSA se aktiewe ondersteuningsgroepe bind pasiënte, langtermyn-oorlewendes en hul geliefdes saam met ander wat al ‘daar was' vir insig, morele ondersteuning en begrip, hoop en inspirasie - http://www.cansa.org.za/cancer-counselling/ • KANSA bied ook individuele berading aan pasiënte in nood - http://www.cansa.org.za/cancer-counselling/ www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 10. Emosionele Ondersteuning Aanlyn ondersteuning word ook op verskillende platforme gebied - http://www.cansa.org.za/cansas-online- support-resources/ • KANSA se Facebook Groep: Champions of Hope – CANSA Survivors is ‘n veilige en waardevolle spasie waar mense wat deur kanker geraak word, mense wat hulle versorg en familielede en vriende stories kan deel en inligting kan bekom. • Facebook Groep: CANSA Caring for the Carers fokus op die versorgers van kankeroorwinnaars (pasiënte), wat hul storie wil deel en mekaar aanmoedig. • Facebook Groep: CANSA-TLC verskaf inligting en word stories verruil en bemoediging gebied vir kinders en hul ouers wat deur kanker geraak is. • Vir diegene wat die gevreesde woorde: “Jy het kanker” gehoor het, is daar ook die iSurvivor aanlyn ondersteuningprogramme (isurvivor.org.za) wat hulp aanbied en wat vir ander leiding gee oor die moeilike reis saam met kanker deur weeklikse eposse wat help om die stryd teen kanker beter te kan hanteer. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 11.
  • 12.
  • 13.
  • 14. Akute en Kroniese Wondsorg www.cansa.org.za Toll-free 0800 22 66 22 • Die liggaam genees wonde deur 'n natuurlike proses. Met tye genees sommige wonde - groot en klein - nie op die manier waarop hulle moet nie • By sommige van ons KANSA Sorgsentra gee ons advies en bied spesialis wondsorg
  • 15. Stomasorg • Ons bied voor- en na-operatiewe berading en posisionering van die stoma • Inkontinensie-advies en hanteringsvaardighede word aan pasiënte en gesinne gegee • Ons bied ook die verkoop van bekostigbare stomaprodukte aan
  • 16.
  • 17. KankerSorg Hanteringsgids • Dit verskaf inligting en ondersteuning aan individue om hul kankerdiagnose en alles wat daarmee saamgaan, te hanteer • Dit bied ook praktiese advies aan individue, hul geliefdes, versorgers en vriende om die kankerreis te verlig en beheer te neem deur ingeligte keuses te maak • Beskikbaar op CD of as ‘n boekie http://www.cansa.org.za/cancercare-coping-kit/ www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 18. KANSA Sorgtuistes & TLC Tuistes • Daar is tans 11 KANSA Sorgtuistes, met ‘n totale 254 beddens, in areas naby onkologie behandelingsentra regoor die land • KANSA Sorgtuistes bied verblyf aan pasiënte wat kankerbehandeling ondergaan by onkologie-klinieke wat ver van pasiënte se tuistes geleë is • Gaste by die Tuistes bly vir ‘n gemiddelde tydperk van ses weke • Jy kan ons KANSA Sorgtuiste video hier kyk:www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 19.
  • 20. KANSA Sorgtuistes & TLC Tuistes Ons KANSA TLC Tuistes akkommodeer ouers/voogde van kinders wat kankerbehandeling ondergaan (en nie die kinders nie) http://www.cansa.org.za/tlc-for-youth-and-families- affected-by-cancer/ • Polokwane – KANSA Pediatriese Onkologiesaal & KANSA TLC Tuiste • Pretoria – KANSA TLC Nicus Tuiste • Kimberley & Port Elizabeth – TLC Ondersteuningskamer • Durban – KANSA TLC Familie Tuiste www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 21.
  • 22. Gemeenskapsgebaseerde kankerbeheerprogramme Dit sluit in: • Gereelde kankersiftings-klinieke bereik soveel mense as moontlik en help om diegene wat met kanker gediagnoseer is en wat behandeling benodig, te verwys • Nege Mobiele Gesondheidsklinieke reis na afgeleë gebiede dwarsdeur Suid-Afrika om mense te bereik wat andersins nie toegang tot sifting sal hê nie www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 23.
  • 24. Toegewyde KANSA- oproepsentrum • Vriendelike en ingeligte personeel by ons tolvrye oproepsentrum bied medelydende kliëntediens, bewustheidsmateriaal, inligting en verwysings vir enigiets wat verband hou met kankerondersteuning en sorg. Ons is hier om jou vrae of kommentaar te beantwoord • Kom in kontak met ons: Skakel ons tolvry op 0800 22 66 22, epos info@cansa.org.za of besoek www.cansa.org.za www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 25. In die laaste jaar het KANSA… • 11 727 nuwe individuele kankerpasiënte ondersteun • 187 ondersteuningsgroepe het 6 068 bevoordeel • 4 995 versorgers opgelei om pasiënte te ondersteun • ‘n Gemiddelde 7 696 pasiënte en geliefdes per maand by onkologieklinieke besoek en ondersteun, terwyl hulle kankerbehandeling ondergaan • 22 382 mense wat deur kanker geaffekteer is ondersteun, deur berading te verskaf en het mediese uitleen toerusting aan 2 373 mense beskikbaar gemaak www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 26. Community-based cancer control programmes • CANSA has 4995 trained patient care volunteer • 150 Phakamisa volunteers focussing on breast and prostate cancers www.cansa.org.za Toll-free 0800 22 66 22
  • 27. In die laaste jaar het KANSA… • Reageer op vrae en versoeke van 6 056 mense, via ons tolvrye lyn en inligtingsentrum • Ongeveer 1 050 201 is direk bereik deur 6 107 toesprake en 2 447 uitstallings • 129 200 inligtingspamflette versprei en 6 351 plakkate om ons gesondheidsbewusmakings- veldtogte te bevorder www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 28. Kontak ons… • Kontak jou naaste KANSA Sorgsentrum – ons personeel sal in staat wees om ondersteuning en advies aan jou en jou geliefdes te bied http://www.cansa.org.za/cansa- care-centres-contact-details/ (Hou in gedagte dat die meeste van ons Sorgsenta kleiner satelliet sorgsentra het, wat dalk nader aan jou geleë is en ons sal jou verwys indien nodig) • Epos: info@cansa.org.za • Tolvry Kontaksentrum: 0800 22 66 22 • WhatsApp: 072 197 9305 www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 29. “Kanker is nie ‘n doodsvonnis nie, maar eerder ‘n lewenslange vonnis; dit druk mens om te lewe” Marcia Smith www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 32. www.cansa.org.za Toll-free 0800 22 66 22 Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.