Diese Präsentation wurde erfolgreich gemeldet.
Die SlideShare-Präsentation wird heruntergeladen. ×
Anzeige
Anzeige
Anzeige
Anzeige
Anzeige
Anzeige
Anzeige
Anzeige
Anzeige
Anzeige
Anzeige
Anzeige
Wird geladen in …3
×

Hier ansehen

1 von 20 Anzeige

Weitere Verwandte Inhalte

Weitere von CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Anzeige

CANSA Sorg vir die Versorgers

  1. 1. www.cansa.org.za Toll-free 0800 22 66 22 vir die Versorgers Sorg
  2. 2. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 KANSA bied sorg, ondersteuning, leiding en advies aan almal wat deur kanker geraak word HET JY GEWEET? KANSA het meer as 30 KANSA Sorgsentra regoor die land
  3. 3. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Ondersteuning aan Versorgers Emosionele Ondersteuning: • Individuele berading • Ondersteuningsgroepe • Vrywilliger-ondersteuning www.cansa.org.za/cancer-counselling/
  4. 4. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Ondersteuning aan Versorgers Fisiese Ondersteuning: • Mediese toerusting • KANSA Sorgtuistes akkommodasie vir kankerpasiënte - www.cansa.org.za/cansas- care-support/cansa-care-homes/ • Palliatiewe in-pasiënt eenhede (Palliative in-patient units, PIPU)
  5. 5. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  6. 6. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Ondersteuning aan Versorgers Onderrig & Informasie: • Opleiding oor hoe om 'n pasiënt te ondersteun • Inligting / feite oor wat om te verwag tydens die reis as versorger www.cansa.org.za/files/2017/01/Guidelines- Caregivers-How-to-Care-for-Themselves- January-2017.pdf
  7. 7. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Ondersteuning aan Versorgers Motivering, Inspirasie & Hoop: • Kankeroorwinnaars het die geleentheid om erkenning aan Versorgers te gee by CANSA Relay For Life geleenthede – www.relayforlife.org.za • CANSA Caring for the Carers Facebook- blad – www.facebook.com/groups/CANSACaregivers/
  8. 8. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Versorgerstres (die emosionele en fisiese spanning van versorging) is algemeen en normaal. Versorgers moet hierteen waak.
  9. 9. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Risikofaktore vir Versorgerstres • Om op jou eie te wees met hierdie verantwoordelikheid • Geen formele opleiding om hierdie rol te vervul nie • Om saam met die persoon waarvoor jy omgee te leef • Sosiale isolasie • Om depressie te hê • Ervaring van finansiële probleme • Hoe om dit te hanteer as jy toenemende ure spandeer op versorging • Gebrek aan hanteringsvaardighede en om probleme op te los • Gebrek aan keuse om 'n versorger te wees • Hoe om ekstra spanning te hanteer
  10. 10. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 • Voel oorweldig of voortdurend bekommerd • Voel die meeste van die tyd moeg • Slaap te veel of te min Tekens van Versorgerstres
  11. 11. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Vind ondersteuning: • Praat met ander wat in 'n soortgelyke situasie is. Dit kan jou help om algemene gevoelens van woede, skuld, isolasie, vrees of hartseer • FB Ondersteuningsgroep vir Versorgers: www.facebook.com/groups/CANSACaregivers / • Vind jou naaste KANSA Sorgsentrum: www.cansa.org.za/cansa-care-centres- contact-details/ Wenke vir Versorgers
  12. 12. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Weet wanneer jy gespanne is: • Ken die tekens van stres (wat die volgende kan insluit: moegheid; om meer dikwels siek te word; slapeloosheid; ongeduld, irritasie, vergeetagtigheid). Wenke vir Versorgers
  13. 13. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Neem tyd af: • Maak tyd vir jouself en ander mense. Alhoewel 'n person wat kanker het baie behoeftes het wat jou aandag verg, is dit belangrik om tyd vir jouself te maak. • Spandeer tyd om iets te doen wat jy geniet, met die mense wat jy liefhet. Wenke vir Versorgers
  14. 14. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Moenie te hard op jouself wees nie: • Wees goedgesind en geduldig met jouself. Dit is normaal om aanvalle van woede of frustrasie te beleef, saam met die skuldgevoel vir die feit dat jy daardie gevoelens het. Probeer om 'n positiewe manier te vind om met hierdie gevoelens saam te leef. Wenke vir Versorgers
  15. 15. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Bly positief: • 'n Positiewe houding kan help om die toon te skep vir alles wat jy doen en aanpak. • Versorgers moet die simptome van depressie in hulself herken en kan KANSA vir professionele berading en ondersteuning kontak. Wenke vir Versorgers
  16. 16. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Sorg vir jouself: • Maak tyd om te oefen, eet gesonde kos, bly gehidreer, en kry genoeg slaap. • Tips om ‘n Gebalanseerde Lewenstyl te handhaaf: www.cansa.org.za/adopt-a- balanced-lifestyle/ Wenke vir Versorgers
  17. 17. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 • Kontak jou naaste KANSA Sorgsentrum as jy een-tot-een ondersteuning benodig – www.cansa.org.za/cansa-care-centres-contact- details/ • Vir meer inligting, besoek www.cansa.org.za of kontak KANSA tolvry 0800 22 66 22 of by info@cansa.org.za as epos adres KANSA kan help
  18. 18. www.cansa.org.za Toll-free 0800 22 66 22 vir die Versorgers Sorg
  19. 19. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Vrywaring: Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.

×