SlideShare a Scribd company logo
1 of 8
Die Laaste


 Profesie




 Pieter Oosthuizen
Die Laaste Profesie is ook ‘n soektog na wie die uitverkore volk was, en nou is. En ook wat
dit behels.




Indien ‘n mens ‘n Bybel oopslaan, word dit onmiddelik in twee gedeel. Daar is ‘n Ou
Testament, en ‘n Nuwe Testament. Word die woord Testament in die Bybel dieselfde
gebruik as in ‘n woordeboek, waar dit beteken dat daar ‘n nalatenskap is. ? Is dit die
verhaal van die Ou Erfporsie, en die Nuwe Erfporsie en dui dit dan ook aan wat met die
kinders van God gaan gebeur na die aanvang van die erfporsie ?




Is daar ‘n profesie wat die oorgang van die Ou Testament na die Nuwe Testament
aankondig, en die Ou Testament finaal as oud en verby, verklaar ?




So ‘n profesie sal die belangrikste profesie van die Bybel wees, wat God se raadsplan
aandui, omdat dit dan ook God se voornemens met die oorgang van die Oue na die Nuwe
sal aandui. Daar is honderde profesieë in die Ou Testament wat na Jesus heenwys, en wat
in die Nuwe Testament bewaarheid word.

Is die belangrikste een tussen hulle ?




Daar is verder ook ‘n paradoks in een van die profete se profesieë, wat daartoe lei dat
Christene in die jaar 2006 uitgesluit is van ‘n nuwe verbond wat God met die mensdom
aankondig, en dat slegs heidene by die nuwe verbond van God ingesluit is.




Dit klop nie. Indien ‘n Christenvolk, enige tyd na die koms van Christus dit sou lees
beteken dit dat God hulle uitsluit van Sy Nuwe Verbond. Waarom sou dit wees ?
Die soektog na die Laaste Profesie, ondersoek dan verskeie Bybels, vir hierdie verlore
profesie vir volkere. Daar is ‘n soektog in van die oudste Bybels ter wêreld, waaronder die
1541 Bybel in Nederlands, waarvan die uitgewer op die brandstapel verbrand is; die 1662
Latynse Katolieke Bybel, en dan die 1763 Nederlandse Katolieke Bybel. Daarna word
verskeie nuwer Afrikaanse, Nederlandse, en Duitse Bybels ondersoek.




Eerstens word daar gevind dat die eerste 1933 Bybel in Afrikaans, dieselfde vertaalfoute
bevat, wat alreeds in 1541 voorgekom het, en dat die betrokke bybel dalk nie uit die
grondtale vertaal is soos wat die uitgewers beweer het nie.




Wat verder uit die soektog na die Laaste Profesie blyk, is dat een van die belangrike
profete, se belangrikste profesie vir volkere; wat die oorgang van die Ou Testament na
die Nuwe Testament, aankondig, , verlore geraak het deur verkeerde vertalings.




Vandag word die profesie heeltemal verkeerd vertaal wêreldwyd.




Vir die eerste keer dui die korrek vertaalde profesie aan dat God, in Sy Nuwe Verbond met
die mensdom, menige volkere gaan insluit in hierdie Nuwe Verbond. Dit beteken daar is
verskeie uitverkore volke van God, wat erfgename is van die genadegawes wat in die
verbond ingesluit is.




Die profesie is dan ook die aankondiging van die einde van die Ou Testament, en die einde
van die eerste verbond van God met Israel.
Die profesie kondig dan terselftertyd ook die Nuwe Testament, en die Nuwe Verbond van
God met verskeie volkere aan, waardeur verskeie volkere dan ook in die Nuwe Verbond
ingesluit word.




Die korrekte profesie was nog nooit in enige taal korrek weergegee nie, behalwe in
Hebreeus, Latyns, en Engels.




Vir die eerste keer kan die profesie nou korrek vir al die tale ter wêreld aangebied word.
Hierdie profesie gee dan ook uiteindelik aan menigte volkere die versekering dat indien
hulle aan Jesus Christus glo, hulle een van die uitverkore volke is, en sodoende ook
eienaarskap kan vat van die genadegawes wat God aan uitverkore volke toesê.




Die profesie dui dan ook finaal daarop dat die voorhangsel tussen God en volkere finaal
geskeur het, en dat daar nie meer menslike tussengangers tussen God en volkere nodig is
nie.
Die Nederlandse Bybel van 1541.
“Da Bibel Algheheele Ouden de Nyeuwe Testamet - met groter neerdrichheyt na de
Latijniche text gheco rigeert. .”




Hierdie Bybel is uitgegee met die toestemming van Keiser Karel V. Die Bybel is uit Latyns
vertaal. Die Bybel dateer uit die dae van Luther, Kalvyn, en die Franse Hugenote. Dit is ook
van die eerste Bybels wat deur die Hervormers vir die Protestantse gelowiges beskikbaar
gestel was.

Die Bybel dateer verder uit die tyd van struwelings tussen die Katolieke Kerk en die
Protestantisme, is ook uitgegee in die tyd wat mense nog op die brandstapels verbrand
was .

Die skeppingsverhaal in die 1541 Bybel, waar die Pous van die Katolieke Kerk, as God
uitgebeeld word :
Insetsel in die 1541 Bybel.

More Related Content

Viewers also liked

Zach_Hanlon_Digital_Transform_Final
Zach_Hanlon_Digital_Transform_FinalZach_Hanlon_Digital_Transform_Final
Zach_Hanlon_Digital_Transform_FinalZachary Hanlon
 
Congres Ondernemen in de toekomst - PXL
Congres Ondernemen in de toekomst - PXLCongres Ondernemen in de toekomst - PXL
Congres Ondernemen in de toekomst - PXLBusiness Education
 
Orarul prezentării de către direcţiile/secţiile/serviciile cultură din terito...
Orarul prezentării de către direcţiile/secţiile/serviciile cultură din terito...Orarul prezentării de către direcţiile/secţiile/serviciile cultură din terito...
Orarul prezentării de către direcţiile/secţiile/serviciile cultură din terito...Vasilica Victoria
 
INFORMAL_CITY_ASSIGNMENT_ONE_-_Copy[1]
INFORMAL_CITY_ASSIGNMENT_ONE_-_Copy[1]INFORMAL_CITY_ASSIGNMENT_ONE_-_Copy[1]
INFORMAL_CITY_ASSIGNMENT_ONE_-_Copy[1]Nana Akwasi Acheampong
 
Lecture 7 ME 176 2 Time Response
Lecture 7 ME 176 2 Time ResponseLecture 7 ME 176 2 Time Response
Lecture 7 ME 176 2 Time ResponseLeonides De Ocampo
 
ISO 9001 AND THE HEALTH CARE
ISO 9001 AND THE HEALTH CAREISO 9001 AND THE HEALTH CARE
ISO 9001 AND THE HEALTH CAREMichal Krutsky
 
Tipos de reactivos
Tipos de reactivosTipos de reactivos
Tipos de reactivosreynaldo
 
Intro to Lean UX methods
Intro to Lean UX methodsIntro to Lean UX methods
Intro to Lean UX methodsJoshua Seiden
 

Viewers also liked (11)

Zach_Hanlon_Digital_Transform_Final
Zach_Hanlon_Digital_Transform_FinalZach_Hanlon_Digital_Transform_Final
Zach_Hanlon_Digital_Transform_Final
 
Momentum
MomentumMomentum
Momentum
 
Cia2 basic opamp
Cia2   basic opampCia2   basic opamp
Cia2 basic opamp
 
Congres Ondernemen in de toekomst - PXL
Congres Ondernemen in de toekomst - PXLCongres Ondernemen in de toekomst - PXL
Congres Ondernemen in de toekomst - PXL
 
Orarul prezentării de către direcţiile/secţiile/serviciile cultură din terito...
Orarul prezentării de către direcţiile/secţiile/serviciile cultură din terito...Orarul prezentării de către direcţiile/secţiile/serviciile cultură din terito...
Orarul prezentării de către direcţiile/secţiile/serviciile cultură din terito...
 
INFORMAL_CITY_ASSIGNMENT_ONE_-_Copy[1]
INFORMAL_CITY_ASSIGNMENT_ONE_-_Copy[1]INFORMAL_CITY_ASSIGNMENT_ONE_-_Copy[1]
INFORMAL_CITY_ASSIGNMENT_ONE_-_Copy[1]
 
Lecture 7 ME 176 2 Time Response
Lecture 7 ME 176 2 Time ResponseLecture 7 ME 176 2 Time Response
Lecture 7 ME 176 2 Time Response
 
ISO 9001 AND THE HEALTH CARE
ISO 9001 AND THE HEALTH CAREISO 9001 AND THE HEALTH CARE
ISO 9001 AND THE HEALTH CARE
 
Evaluacion y construccion de reactivos
Evaluacion y construccion de reactivosEvaluacion y construccion de reactivos
Evaluacion y construccion de reactivos
 
Tipos de reactivos
Tipos de reactivosTipos de reactivos
Tipos de reactivos
 
Intro to Lean UX methods
Intro to Lean UX methodsIntro to Lean UX methods
Intro to Lean UX methods
 

More from neogenocide

Die Afrikaner: 5 -18 April 2013
Die Afrikaner: 5 -18 April  2013Die Afrikaner: 5 -18 April  2013
Die Afrikaner: 5 -18 April 2013neogenocide
 
The Neo-Genocide of Afrikaners
The Neo-Genocide of AfrikanersThe Neo-Genocide of Afrikaners
The Neo-Genocide of Afrikanersneogenocide
 
Die afrikaner 28 Maart - 4 April 2013
Die afrikaner 28 Maart -  4 April  2013Die afrikaner 28 Maart -  4 April  2013
Die afrikaner 28 Maart - 4 April 2013neogenocide
 
Die Afrikaner: 15 - 21 Maart 2013
Die Afrikaner: 15 - 21 Maart 2013Die Afrikaner: 15 - 21 Maart 2013
Die Afrikaner: 15 - 21 Maart 2013neogenocide
 
Die Afrikaner: 8 - 14 Maart 2013
Die Afrikaner: 8 - 14 Maart 2013Die Afrikaner: 8 - 14 Maart 2013
Die Afrikaner: 8 - 14 Maart 2013neogenocide
 
Die Afrikaner: 1 - 7 Maart 2013
Die Afrikaner: 1 - 7 Maart 2013Die Afrikaner: 1 - 7 Maart 2013
Die Afrikaner: 1 - 7 Maart 2013neogenocide
 
Die Afrikaner: 22 - 28 Februarie 2013
Die Afrikaner: 22 - 28 Februarie 2013Die Afrikaner: 22 - 28 Februarie 2013
Die Afrikaner: 22 - 28 Februarie 2013neogenocide
 
Die Afrikaner: 15 - 21 Februarie 2013
Die Afrikaner: 15 - 21 Februarie 2013Die Afrikaner: 15 - 21 Februarie 2013
Die Afrikaner: 15 - 21 Februarie 2013neogenocide
 
Die afrikaner 8 14 februarie 2013
Die afrikaner 8   14 februarie 2013Die afrikaner 8   14 februarie 2013
Die afrikaner 8 14 februarie 2013neogenocide
 
Die Afrikaner 1 - 7 Februarie 2013
Die Afrikaner 1 - 7 Februarie 2013Die Afrikaner 1 - 7 Februarie 2013
Die Afrikaner 1 - 7 Februarie 2013neogenocide
 

More from neogenocide (10)

Die Afrikaner: 5 -18 April 2013
Die Afrikaner: 5 -18 April  2013Die Afrikaner: 5 -18 April  2013
Die Afrikaner: 5 -18 April 2013
 
The Neo-Genocide of Afrikaners
The Neo-Genocide of AfrikanersThe Neo-Genocide of Afrikaners
The Neo-Genocide of Afrikaners
 
Die afrikaner 28 Maart - 4 April 2013
Die afrikaner 28 Maart -  4 April  2013Die afrikaner 28 Maart -  4 April  2013
Die afrikaner 28 Maart - 4 April 2013
 
Die Afrikaner: 15 - 21 Maart 2013
Die Afrikaner: 15 - 21 Maart 2013Die Afrikaner: 15 - 21 Maart 2013
Die Afrikaner: 15 - 21 Maart 2013
 
Die Afrikaner: 8 - 14 Maart 2013
Die Afrikaner: 8 - 14 Maart 2013Die Afrikaner: 8 - 14 Maart 2013
Die Afrikaner: 8 - 14 Maart 2013
 
Die Afrikaner: 1 - 7 Maart 2013
Die Afrikaner: 1 - 7 Maart 2013Die Afrikaner: 1 - 7 Maart 2013
Die Afrikaner: 1 - 7 Maart 2013
 
Die Afrikaner: 22 - 28 Februarie 2013
Die Afrikaner: 22 - 28 Februarie 2013Die Afrikaner: 22 - 28 Februarie 2013
Die Afrikaner: 22 - 28 Februarie 2013
 
Die Afrikaner: 15 - 21 Februarie 2013
Die Afrikaner: 15 - 21 Februarie 2013Die Afrikaner: 15 - 21 Februarie 2013
Die Afrikaner: 15 - 21 Februarie 2013
 
Die afrikaner 8 14 februarie 2013
Die afrikaner 8   14 februarie 2013Die afrikaner 8   14 februarie 2013
Die afrikaner 8 14 februarie 2013
 
Die Afrikaner 1 - 7 Februarie 2013
Die Afrikaner 1 - 7 Februarie 2013Die Afrikaner 1 - 7 Februarie 2013
Die Afrikaner 1 - 7 Februarie 2013
 

Die Laaste Profesie

  • 1.
  • 2. Die Laaste Profesie Pieter Oosthuizen
  • 3. Die Laaste Profesie is ook ‘n soektog na wie die uitverkore volk was, en nou is. En ook wat dit behels. Indien ‘n mens ‘n Bybel oopslaan, word dit onmiddelik in twee gedeel. Daar is ‘n Ou Testament, en ‘n Nuwe Testament. Word die woord Testament in die Bybel dieselfde gebruik as in ‘n woordeboek, waar dit beteken dat daar ‘n nalatenskap is. ? Is dit die verhaal van die Ou Erfporsie, en die Nuwe Erfporsie en dui dit dan ook aan wat met die kinders van God gaan gebeur na die aanvang van die erfporsie ? Is daar ‘n profesie wat die oorgang van die Ou Testament na die Nuwe Testament aankondig, en die Ou Testament finaal as oud en verby, verklaar ? So ‘n profesie sal die belangrikste profesie van die Bybel wees, wat God se raadsplan aandui, omdat dit dan ook God se voornemens met die oorgang van die Oue na die Nuwe sal aandui. Daar is honderde profesieë in die Ou Testament wat na Jesus heenwys, en wat in die Nuwe Testament bewaarheid word. Is die belangrikste een tussen hulle ? Daar is verder ook ‘n paradoks in een van die profete se profesieë, wat daartoe lei dat Christene in die jaar 2006 uitgesluit is van ‘n nuwe verbond wat God met die mensdom aankondig, en dat slegs heidene by die nuwe verbond van God ingesluit is. Dit klop nie. Indien ‘n Christenvolk, enige tyd na die koms van Christus dit sou lees beteken dit dat God hulle uitsluit van Sy Nuwe Verbond. Waarom sou dit wees ?
  • 4. Die soektog na die Laaste Profesie, ondersoek dan verskeie Bybels, vir hierdie verlore profesie vir volkere. Daar is ‘n soektog in van die oudste Bybels ter wêreld, waaronder die 1541 Bybel in Nederlands, waarvan die uitgewer op die brandstapel verbrand is; die 1662 Latynse Katolieke Bybel, en dan die 1763 Nederlandse Katolieke Bybel. Daarna word verskeie nuwer Afrikaanse, Nederlandse, en Duitse Bybels ondersoek. Eerstens word daar gevind dat die eerste 1933 Bybel in Afrikaans, dieselfde vertaalfoute bevat, wat alreeds in 1541 voorgekom het, en dat die betrokke bybel dalk nie uit die grondtale vertaal is soos wat die uitgewers beweer het nie. Wat verder uit die soektog na die Laaste Profesie blyk, is dat een van die belangrike profete, se belangrikste profesie vir volkere; wat die oorgang van die Ou Testament na die Nuwe Testament, aankondig, , verlore geraak het deur verkeerde vertalings. Vandag word die profesie heeltemal verkeerd vertaal wêreldwyd. Vir die eerste keer dui die korrek vertaalde profesie aan dat God, in Sy Nuwe Verbond met die mensdom, menige volkere gaan insluit in hierdie Nuwe Verbond. Dit beteken daar is verskeie uitverkore volke van God, wat erfgename is van die genadegawes wat in die verbond ingesluit is. Die profesie is dan ook die aankondiging van die einde van die Ou Testament, en die einde van die eerste verbond van God met Israel.
  • 5. Die profesie kondig dan terselftertyd ook die Nuwe Testament, en die Nuwe Verbond van God met verskeie volkere aan, waardeur verskeie volkere dan ook in die Nuwe Verbond ingesluit word. Die korrekte profesie was nog nooit in enige taal korrek weergegee nie, behalwe in Hebreeus, Latyns, en Engels. Vir die eerste keer kan die profesie nou korrek vir al die tale ter wêreld aangebied word. Hierdie profesie gee dan ook uiteindelik aan menigte volkere die versekering dat indien hulle aan Jesus Christus glo, hulle een van die uitverkore volke is, en sodoende ook eienaarskap kan vat van die genadegawes wat God aan uitverkore volke toesê. Die profesie dui dan ook finaal daarop dat die voorhangsel tussen God en volkere finaal geskeur het, en dat daar nie meer menslike tussengangers tussen God en volkere nodig is nie.
  • 6. Die Nederlandse Bybel van 1541. “Da Bibel Algheheele Ouden de Nyeuwe Testamet - met groter neerdrichheyt na de Latijniche text gheco rigeert. .” Hierdie Bybel is uitgegee met die toestemming van Keiser Karel V. Die Bybel is uit Latyns vertaal. Die Bybel dateer uit die dae van Luther, Kalvyn, en die Franse Hugenote. Dit is ook
  • 7. van die eerste Bybels wat deur die Hervormers vir die Protestantse gelowiges beskikbaar gestel was. Die Bybel dateer verder uit die tyd van struwelings tussen die Katolieke Kerk en die Protestantisme, is ook uitgegee in die tyd wat mense nog op die brandstapels verbrand was . Die skeppingsverhaal in die 1541 Bybel, waar die Pous van die Katolieke Kerk, as God uitgebeeld word :
  • 8. Insetsel in die 1541 Bybel.