SlideShare ist ein Scribd-Unternehmen logo
1 von 32
Romeinse Kuns
    Graad 10
‘n Dag in antieke Rome
• Staat het die mag
• Wat noem ‘n mens die Ideologiese
  sisteem?
• Neem Griekse gode en geloof oor.
• Gee nuwe name
• Verslaan verskeie beskawings
Godsdiens
• Keiser is die hoof
• Tempels nie die belangrikste
• Openbare geboue
Romeinse Boukuns
•   Hoogtepunt
•   Tussen 31 V.C. en 14 N.C.
•   Vitruvius
•   Tien boeke
•   De Architectura
•   Brei uit op Griekse teorie
Romeinse Boukuns
•   Word “Bybel” vir argitektuur
•   Renaissance argitekte
•   Reflekteer mag en status
•   Hou steeds Griekse pilare
•   Kan julle onthou wat dit is?
•   Nuwe strukturele oplossings
Bydrae van Romeinse Kuns
• Nuwe strukture ontwikkel
• Om aan behoeftes te voldoen
• Akwadukte moes water na die publieke
  baddens, latrines en geboue vervoer
• Insula wat 'n soort woonstelgebou
• Paaie ontwikkel
• Forum = hart van die stad
• Die koepelgewelf
Romeinse Argitektuur- Materiale
• Nuwe geboue = nuwe boutegnieke
• Italië verskeidenheid van materiale
• Pozzolana
• ‘n skoon, sanderige grond wat in dik
  gesteentelaag gevind is
• Meng met kalk
• As dit droog word= beton
• Bindlae gebruik
Materiale
•   Noord Italie, die Etrutriers
•   Leer boogkonstruksie
•   Ontwikkel tot tonnelgewelf
•   Die tipe konstruksie= groter spanwydtes
•   Sonder baie pilare
•   Kruisgewelf
Kruisgewelf
• Groter spanwydtes
• Stutte moet net sterk genoeg wees om
  drukkragte te weerstaan
• Beton is uitgevind= nuwe boumetodes
• Pozzola (vulkaniese stof)
Publieke Administrasie
• Grootste prestasies
• Baie strukture ontwikkel a.g.v hierdie
  behoefte
Forum
• Sentrale plein
• Mense het handel gedryf en vergader
• Daar was ‘n Tempel, Biblioteek, 'n Basilika
  (hofgebou), publieke toilette, drinkfonteine,
  en beeldhouwerke.
Akwadukte
Akwadukte
•   Waterleiding
•   Water van die berg af na Rome
•   Huishoudelike gebruike
•   Kanaal met boë
•   Elf akwadukte het daagliks ongeveer
    16 00 megaliters water aan Rome
    verskaf.
Baddens
• Ontspanning
• Versorging
• NB!
• Die baddens was eintlik 'n kombinasie
  stoei/oefen/swem/stoombad, waar allerlei
  vermaaklikhede en kulturele aktiwiteite
  beoefen was.
• Daar was selfs stoombaddens
Basilika van Maxentus
Die Basilikas (Basilika van
             Maxentus)
• Een van die belangrikste staatsgeboue
• Dit moes as hofsaal, sake kamer en
  vergaderplak vir staatsamptenare en politici dien
• Voltooi tydens Alexander die Grote
• Daar is drie vertrekke wat deur tonnelgewelwe
  bedek word aan weerskante van die sentrale
  skip (groot gang)wat deur drie reuse
  kruisgewelwe gespan was
Basilika
•   Doel= funksioneel
•   Kruisgewelwe- hoër as tonnelelgewelf
•   Ruimte vir vensters aan die kante
•   Vensters= meer lig
•   Ingang=middel
•   Apsis= westekant
Amfiteaters
Amphi = rondom, theatron =
          teater
Die Colosseum
Die Colosseum
•   Vermaak
•   Nie ons idee van vermaak nie
•   Sport en vermaaklikheidsbyeenkomste
•   50 000 mense
•   Diere geslag
•   Onderkant is van sand
•   Hoekom?
Die Colosseum
• Dak kon toetrek
• Was ook waterdig
BUITE AANSiG




               BINNE AANSIG
Buite-aansig:
•   Bestaan uit 4 verdiepings.
•   Onderste 3 verdiepings het arkades - 80 op elke vloer met seile
    tussenin.
•   Steunpilare word ook as versiering gebruik (dra by tot die ritme van
    die gebou, verenig die boe tot 'n eenheid)
•   By elke verdieping is 'n ander bou-orde gebruik:
     – Iste Verdieping: Dories
     – 2e Verdieping: lonies
     – 3e Verdieping: Korintiese
•   Die 4e verdieping is 'n muur sonder arkades en is versier met
    Korintiese
•   Pilasters (halwe pilare) wat die boonste kroonlys ondersteun.
•   Hierdie samestelling van bou-ordes word stapel-ordes genoem.
Binne-aansig:
• Ellipsvormige arena.
• Rondom die arena vind ons verskillende kamers/
  hokke waar die diere, gevangenis en
  swaardvegters moes wag totdat hulle deur was
  om tot die dood te veg.
• Sitplekke volgens klasse rangskik
• Aan die een kant kom die seil voor wat die
  colosseum beskerm teen die son.
• Die Keiser saam met all die belangrike mense
  het hulle eie ‘boks’ waar hulle sit.

Weitere ähnliche Inhalte

Mehr von Afrikaans Hoer Meisieskool (20)

Voortrekkermonument
VoortrekkermonumentVoortrekkermonument
Voortrekkermonument
 
Monet en rodin
Monet en rodinMonet en rodin
Monet en rodin
 
Excoledes des beaux arts
Excoledes des beaux artsExcoledes des beaux arts
Excoledes des beaux arts
 
Disasters of war
Disasters of warDisasters of war
Disasters of war
 
Diane victor klasopdrag
Diane victor klasopdragDiane victor klasopdrag
Diane victor klasopdrag
 
Degas
DegasDegas
Degas
 
Romantiek friedrich en turner
Romantiek friedrich en turnerRomantiek friedrich en turner
Romantiek friedrich en turner
 
Realisme
RealismeRealisme
Realisme
 
Neoklassisisme [compatibility mode]
Neoklassisisme [compatibility mode]Neoklassisisme [compatibility mode]
Neoklassisisme [compatibility mode]
 
Proteskuns in sa
Proteskuns in saProteskuns in sa
Proteskuns in sa
 
Propanganda inleiding
Propanganda inleidingPropanganda inleiding
Propanganda inleiding
 
Banksy
BanksyBanksy
Banksy
 
Weerstandkuns medu
Weerstandkuns meduWeerstandkuns medu
Weerstandkuns medu
 
Masker mediums
Masker mediumsMasker mediums
Masker mediums
 
Primitiewe kuns in afrika
Primitiewe kuns in afrikaPrimitiewe kuns in afrika
Primitiewe kuns in afrika
 
Pre historiese kuns
Pre historiese kunsPre historiese kuns
Pre historiese kuns
 
Angus taylor
Angus taylorAngus taylor
Angus taylor
 
Gr9 musiek
Gr9 musiekGr9 musiek
Gr9 musiek
 
Art nouveau
Art nouveauArt nouveau
Art nouveau
 
Wim botha
Wim bothaWim botha
Wim botha
 

Romeinse kuns

  • 1. Romeinse Kuns Graad 10
  • 2.
  • 3.
  • 4.
  • 5. ‘n Dag in antieke Rome • Staat het die mag • Wat noem ‘n mens die Ideologiese sisteem? • Neem Griekse gode en geloof oor. • Gee nuwe name • Verslaan verskeie beskawings
  • 6. Godsdiens • Keiser is die hoof • Tempels nie die belangrikste • Openbare geboue
  • 7. Romeinse Boukuns • Hoogtepunt • Tussen 31 V.C. en 14 N.C. • Vitruvius • Tien boeke • De Architectura • Brei uit op Griekse teorie
  • 8. Romeinse Boukuns • Word “Bybel” vir argitektuur • Renaissance argitekte • Reflekteer mag en status • Hou steeds Griekse pilare • Kan julle onthou wat dit is? • Nuwe strukturele oplossings
  • 9. Bydrae van Romeinse Kuns • Nuwe strukture ontwikkel • Om aan behoeftes te voldoen • Akwadukte moes water na die publieke baddens, latrines en geboue vervoer • Insula wat 'n soort woonstelgebou • Paaie ontwikkel • Forum = hart van die stad • Die koepelgewelf
  • 10. Romeinse Argitektuur- Materiale • Nuwe geboue = nuwe boutegnieke • Italië verskeidenheid van materiale • Pozzolana • ‘n skoon, sanderige grond wat in dik gesteentelaag gevind is • Meng met kalk • As dit droog word= beton • Bindlae gebruik
  • 11. Materiale • Noord Italie, die Etrutriers • Leer boogkonstruksie • Ontwikkel tot tonnelgewelf • Die tipe konstruksie= groter spanwydtes • Sonder baie pilare • Kruisgewelf
  • 12. Kruisgewelf • Groter spanwydtes • Stutte moet net sterk genoeg wees om drukkragte te weerstaan • Beton is uitgevind= nuwe boumetodes • Pozzola (vulkaniese stof)
  • 13. Publieke Administrasie • Grootste prestasies • Baie strukture ontwikkel a.g.v hierdie behoefte
  • 14. Forum • Sentrale plein • Mense het handel gedryf en vergader • Daar was ‘n Tempel, Biblioteek, 'n Basilika (hofgebou), publieke toilette, drinkfonteine, en beeldhouwerke.
  • 16. Akwadukte • Waterleiding • Water van die berg af na Rome • Huishoudelike gebruike • Kanaal met boë • Elf akwadukte het daagliks ongeveer 16 00 megaliters water aan Rome verskaf.
  • 17. Baddens • Ontspanning • Versorging • NB! • Die baddens was eintlik 'n kombinasie stoei/oefen/swem/stoombad, waar allerlei vermaaklikhede en kulturele aktiwiteite beoefen was. • Daar was selfs stoombaddens
  • 19.
  • 20.
  • 21. Die Basilikas (Basilika van Maxentus) • Een van die belangrikste staatsgeboue • Dit moes as hofsaal, sake kamer en vergaderplak vir staatsamptenare en politici dien • Voltooi tydens Alexander die Grote • Daar is drie vertrekke wat deur tonnelgewelwe bedek word aan weerskante van die sentrale skip (groot gang)wat deur drie reuse kruisgewelwe gespan was
  • 22. Basilika • Doel= funksioneel • Kruisgewelwe- hoër as tonnelelgewelf • Ruimte vir vensters aan die kante • Vensters= meer lig • Ingang=middel • Apsis= westekant
  • 23.
  • 24. Amfiteaters Amphi = rondom, theatron = teater
  • 26.
  • 27.
  • 28. Die Colosseum • Vermaak • Nie ons idee van vermaak nie • Sport en vermaaklikheidsbyeenkomste • 50 000 mense • Diere geslag • Onderkant is van sand • Hoekom?
  • 29. Die Colosseum • Dak kon toetrek • Was ook waterdig
  • 30. BUITE AANSiG BINNE AANSIG
  • 31. Buite-aansig: • Bestaan uit 4 verdiepings. • Onderste 3 verdiepings het arkades - 80 op elke vloer met seile tussenin. • Steunpilare word ook as versiering gebruik (dra by tot die ritme van die gebou, verenig die boe tot 'n eenheid) • By elke verdieping is 'n ander bou-orde gebruik: – Iste Verdieping: Dories – 2e Verdieping: lonies – 3e Verdieping: Korintiese • Die 4e verdieping is 'n muur sonder arkades en is versier met Korintiese • Pilasters (halwe pilare) wat die boonste kroonlys ondersteun. • Hierdie samestelling van bou-ordes word stapel-ordes genoem.
  • 32. Binne-aansig: • Ellipsvormige arena. • Rondom die arena vind ons verskillende kamers/ hokke waar die diere, gevangenis en swaardvegters moes wag totdat hulle deur was om tot die dood te veg. • Sitplekke volgens klasse rangskik • Aan die een kant kom die seil voor wat die colosseum beskerm teen die son. • Die Keiser saam met all die belangrike mense het hulle eie ‘boks’ waar hulle sit.