Meganismes

2.056 Aufrufe

Veröffentlicht am

Presentation regarding Pulleys and Mechanisms

Veröffentlicht in: Bildung
0 Kommentare
0 Gefällt mir
Statistik
Notizen
  • Als Erste(r) kommentieren

  • Gehören Sie zu den Ersten, denen das gefällt!

Keine Downloads
Aufrufe
Aufrufe insgesamt
2.056
Auf SlideShare
0
Aus Einbettungen
0
Anzahl an Einbettungen
15
Aktionen
Geteilt
0
Downloads
14
Kommentare
0
Gefällt mir
0
Einbettungen 0
Keine Einbettungen

Keine Notizen für die Folie

Meganismes

  1. 1. MEGANISMES 25-08-2014
  2. 2. 2 BASIESE MEGANISMES • HEFBOME ’N MEGANIESE STELSEL WAT ONS HELP OM DINGE MAKLIKER OP TE TEL, STOOT OF TREK. • ’N STAAF WAT OM ’N VASTE PUNT – STEUNPUNT OF DRAAIPUNT DRAAI. • VERSKAF AAN ONS MEGANIESE VOORDEEL • SKUINSVLAK / WIG • ’N BEWEEGBARE SKUINSVLAK, WAT GEBRUIK WORD OM TWEE VOORWERPE, OF GEDEELTES VAN DIE VOORWERPE TE SKEI, OP TE TEL OF IN PLEK TE HOU. • DIE MEGANIESE VOORDEEL VAN 'N WIG HANG AF VAN DIE VERHOUDING TUSSEN DIE LENGTE TEENOOR DIE DIKTE
  3. 3. HEFBOME KLAS 1 LAS - STEUNPUNT - KRAG KLAS 2 KRAG - LAS - STEUNPUNT KLAS 3 STEUNPUNT - KRAG - LAS
  4. 4. SKUINSVLAK / WIG • • KAN AANGEPAS WORD OM VOORWERPE TE VERANDER: Bv. WIG = KURKPROP, BYL SKUINSVLAK = WAAIER, SKROEF, DOMKRAG
  5. 5. KOMPLEKSE MASJIENERIE • MEESTE MASJIENE VAL IN DIE KLAS • GEKOMBINEER UIT VERSKEIE MEGANISMES VIR VERSKILLENDE RESULTATE • DOEL = INSPANNING TE VERGEMAKLIK DEUR M.V. TE SKEP
  6. 6. KRUKKE EN KATROLLE 29-08-2014
  7. 7. KRUKKE • AANPASSING VAN KLAS 2 HEFBOOM GEHEG AAN ’N SKAG/DRAAIPUNT • VOER ROTERENDE, LINEÊRE EN WEDERKERIGE BEWIGINGS UIT • INSET-KRAG VANAF HANDVATSEL • LENGTE VAN ARM BEPAAL EFFEK VAN M.V. KORT – DRAAI MOEILIK LANGER – DRAAI MAKLIK
  8. 8. FUNKSIES • GEE DIREKTE DRAAI VAN DIE AS • VERANDER DIE RIGTING VAN BEWEGING
  9. 9. VERANDERING VAN RIGTING.. ROTERENDE ROTERENDE BEWEGING VERANDER DIE RIGTING NA ’N ROTERENDE BEWEGING ROTEREND NA LINEÊR ROTERENDE BEWEGING VERANDER VAN RIGTING NA ’N LINEÊRE BEWEGING WEDERKERIGE WEDERKERIGE BEWEGING VERANDER VAN RIGTING NA ROTERENDE BEWEGING
  10. 10. KATROLLE • AANPASSING VAN WIEL & AS MET GROEF INGESNY VIR TOU, BAND OF KETTING • ROTERENDE BEWEGING VAN EEN KATROL NA ’N ANDER D.M.V. BANDAANDRYWING • VERGEMAKLIK BEWEGING VAN SWAAR VOORWERPE ( VERTIKAAL EN HORISONTAAL ) • MEGANIESE VOORDEEL WORD VERKRY M.B.V. ’N TAKELSTEL
  11. 11. KATROLSTELSEL OM VRAGTE TE HYS VASTE KATROL BEWEGENDE KATROL
  12. 12. SAMEVATTING KRUKKE • VERGEMAKLIK ROTERENDE INSET-KRAG M.B.V. MEGANIESE VOORDEEL • ROTERENDE, LINEÊRE EN WEDERKERIGE BEWIGING • VERSKAF DIREKTE DRAAI EN VERANDER RIGTING KATROLLE • WIEL & AS MET GROEF VIR TOU, BAND OF KETTING • ROTERENDE BEWEGING DEUR BANDAANDRYWING • VERGEMAKLIK BEWEGING VAN SWAAR VOORWERPE
  13. 13. HUISWERK • BEVOEGDHEIDSTAAK 9.4 – HUISWERK • GROEPE VAN 5 • 50 CM DUN TOU • 2 M DUN TOU • LINIAAL • BEVOEGDHEIDSTAAK 9.5 – 9.9 – KLASWERK • GR.7 K – MAADAG • GR.7 U & N – DINSDAG
  14. 14. 2014-09-02 KATROLLE: PRAKTIES Bevoegtheids taak 9,5 – 9,9 1. Enkel katrol 2. Twee Vaste Katrolle 3.Beweegbare Katrol 4.Sê in n kort paragraaf watter katrol stelsel watter katrol stelsel die las die maklikste opgelig het en waarom jy so dink.

×