SlideShare ist ein Scribd-Unternehmen logo
1 von 4
IN DIE MIDDE VAN DIE CHAOS, DIE
KRUIS
Joh 19:17-27
Die onderskeidende gebeurtenis

Gebeure van die dag
Klomp oproerigheid
IN DIE MIDDE VAN DIE CHAOS, DIE KRUIS
En by die kruis ........
Naby die kruis is daar hulp
Joh 19:26 “.... sê Hy vir sy moeder: Vrou, dáár is u
seun!”
Die kruis, dié hoop
Die chaos in die wereld

Die chaos in ons land
Hoe lyk dit in jou lewe?
IN DIE MIDDE VAN DIE CHAOS, DIE KRUIS

Die kruis verander jou lot
Hoe naby is jy aan die kruis?
Klop jou hart ook soos Maria sin?

Wil jy nie kruis toe hardloop nie?
9 febr 2014 aand in die midde van die chaos, die

Weitere ähnliche Inhalte

Andere mochten auch

Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenErnest Potgieter
 
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)Ernest Potgieter
 
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen nie!
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen  nie!26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen  nie!
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen nie!Ernest Potgieter
 
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor homJesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor homErnest Potgieter
 

Andere mochten auch (11)

Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer ken
 
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
 
Waarna soek jy
Waarna soek jyWaarna soek jy
Waarna soek jy
 
11 mei 2014 verkiesing
11 mei 2014 verkiesing11 mei 2014 verkiesing
11 mei 2014 verkiesing
 
13 april 2014 liefde
13 april 2014 liefde13 april 2014 liefde
13 april 2014 liefde
 
Seuns en dogters van god
Seuns en dogters van godSeuns en dogters van god
Seuns en dogters van god
 
Breek die siklus
Breek die siklusBreek die siklus
Breek die siklus
 
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen nie!
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen  nie!26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen  nie!
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen nie!
 
Desperaatheid
DesperaatheidDesperaatheid
Desperaatheid
 
27 julie 2014 jou seisoen
27 julie 2014 jou seisoen27 julie 2014 jou seisoen
27 julie 2014 jou seisoen
 
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor homJesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom
 

Mehr von Ernest Potgieter

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 

Mehr von Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 

9 febr 2014 aand in die midde van die chaos, die

  • 1. IN DIE MIDDE VAN DIE CHAOS, DIE KRUIS Joh 19:17-27 Die onderskeidende gebeurtenis Gebeure van die dag Klomp oproerigheid IN DIE MIDDE VAN DIE CHAOS, DIE KRUIS
  • 2. En by die kruis ........ Naby die kruis is daar hulp Joh 19:26 “.... sê Hy vir sy moeder: Vrou, dáár is u seun!” Die kruis, dié hoop Die chaos in die wereld Die chaos in ons land
  • 3. Hoe lyk dit in jou lewe? IN DIE MIDDE VAN DIE CHAOS, DIE KRUIS Die kruis verander jou lot Hoe naby is jy aan die kruis? Klop jou hart ook soos Maria sin? Wil jy nie kruis toe hardloop nie?

Hinweis der Redaktion

  1. #Joh 19:17-27#DonderskeidendegebeurtennisBaie ander godsdienste maak aanspraak op baie goed. Goed wat hulle beweer hulle godsdiens uniek en spesiaal maak of ten minste gelykstel met J.C. en die Evangelie. Dit wat ons hier gelees het, is egter een van die elemente van ons God wat Hom onderskei van enige ander sggod. Geen ander god het Sy lewe gegee vir mense wat niks met Hom te doen wil hê nie, geeneen van hulle nie. Kan ons nie ons God ’n lofoffer gee vir Sy groot goedheid en genade nie?#Gebeure van die dagDie dag het sy goeie maat van chaos opgelewer. ’n Omstrede karakter, die man genaamd Jesus is die vorige nag in hegtenis geneem. Getuies is omgekoop om teen Hom te kom getuig. Alderhande bewerings word gemaak. Daar is egter net 1 probleem vir die mense wat Jesus uit die weg wou ruim. Die mense se getuienisse klop nie met mekaar nie. Gelukkig vir hulle sê Jesus iets wat hulle ’n houvas op Hom gee. Hy sê vir hulle dat Hy die Seun van God is. Hulle sleep Hom nou na Pilatus toe wat ’n oordeel moet vel. Dit gaan alles gaan gepaard met skares, optogte en oproerigheid. Daar word Jesus 39 kasthoue gegee en verder verneder en uiteindelik oorgegee om gekruisig te word. Langs die pad op pad Golgota toe is daar weer skares waarvan die meeste Hom uitlag en verneder. Nou word Jesus saam met 2 ander rowers gekruisig. # Klomp oproerigheidNie ’n gewone dag in Jerusalem nie. Nie ’n gewone dag onder die Jode nie. Definitief nie ’n gewone dag in die bestaan en geskiedenis van die Joodse kerk nie. Die kerk maak Sy Messias/ Verlosser dood, te midde van baie omstredenheid. Dit gaan gepaard met baie korrupsie en emosionele opsweping. #IN DIE MIDDE VAN DIE CHAOS, DIE KRUISWat n omstrede manier om van jou Verlosser ontslae te raak. n Mens sou verwag dat dit gepaard sou gaan met grootskaalse hartseer en rou. n Mens sou verwag dit sou deur baie ander mense gedoen word maar nie deur die kerk nie. Hier sien ons die kerk is aan die voortou. In die midde van al die chaos, korrupsie, opsweping en oproerigheid staan die kruis.
  2. #En by die kruis ........Tussen al die chaos sien ons die Bybel praat van 4 spes. Persone by die kruis. Jesus se moeder, sy tannie, Maria Magdalene en Johannes. Hier is 4 mense wat by die kruis staan vir ’n heel ander rede as meeste ander. Hulle staan hier want hulle voel dit is die enigste manier hoe hulle Jesus kan bystaan in hierdie verskriklike ding wat aan Hom gedoen word. Hulle staan ek kyk na Jesus aan die kruis. Wat ’n verskriklike ding vir ’n ma om te doen. Min wetende dat dit wat nou daar vir hulle die vreeslikste ding was om te moes aanskou die grootste baken van hoop sou word. Min weet hulle dat hulle op die bes moontlike plek is, aan die voet van die kruis.#Naby die kruis is daar hulpMaria, Jesus se moeder is die 1ste een wat dit 1ste hands beleef. Terwyl sy daar staan en die vreeslikste ding moet aanskou, haar Seun aan ’n houtkruis vasgeslaan, kom daar verligting. #Joh 19:26 “.... Ons weet Jesus het na Johannes verwys. Hy sê ook vir hom dat Maria nou sy moeder is. Wat ’n uitkoms, ’n weduwee wat ’n seun kry om na haar en haar behoeftes om te sien. Weduwees was geweldig uitgelewer in die gemeenskappe van daardie tyd. Nou, hier, aan die voet van die kruis, verander Jesus haar lot. Wat ’n voorreg om die moeder van die Koning van die konings by jou aan huis kan neem en haar te versorg. Dit moes Jesus op ’n spesiaal manier naby aan hom gehou het. Te midde van die chaos, gehuil en gespot vind hierdie wonderlike gebeurtenis plaas aan die voet van die kruis. #Die kruis, dié hoopDit wat hier gebeur het, is simboliek van die hoop wat die kruis vir elke verlore, hartseer, kwaad, teleurgestelde, siek en verwarde persoon bied. Die kruis is ons hoop. Die kruis roep uit: daar is iemand, daar is ’n antwoord.#Die chaos in die wereldRegoor die wereld in verskeie lande is daar chaos. Chaos wat die lande self nie kan oplos nie. Chaos wat self die leiers van verskillende lande saam nie kan oplos nie. Mense is in opstand teen regerings en sisteme. Mense is in opstand teen instellings en almal wonder hoe en waar gaan daar einde kom aan die probleme van ons tyd. Vanaand moet die wereld kennis neem, TE MIDDE VAN DIE CHAOS STAAN DIE KRUIS NOG STEEDS. Hy staan onwankelbaar vas. Niks en niemand kan hom beweeg nie. Net soos Maria hulp en vertroosting gevind het aan die voet van die kruis is daar ook hulp, uitkoms en vertroosting vir die chaos in die wereld. # Die chaos in ons landEk dink nie daar is iemand wat wonder of daar nie ook ’n mate van chaos in ons mooi land is nie? Dit is daar. Dienslewering vind nie plaas nie met die gevolg dat mense die strate invaar betoog, plunder en vandaliseer. Mense is nie tevrede met hulle lone nie en staak. Ander wat dan wil werk word verhoed om dit te doen. Waterprobleme by verskeie dorpe en selfs enkele stede. SA hoor, te midde van die chaos staan die kruis. Die baken van hoop. Die antwoord, die oplossing sou ons bereid wees om by sy voet te geen kniel en gaan hoor en doen wat hy sê.
  3. #Hoe lyk dit in jou lewe?Is alles mooi onder beheer? Onder God se beheer? Voel jy, weet jy, dat maak nie saak wat nie, jy is veilig. Daar sal vir jou hulp wees. Waar staan jy vanaand t.o.v. die kruis. Is jy deel van die skare wat skreeu en opmerkings maak. Lag die kruis en Hom wat aan die kruis hang, uit. Dalk staan jy apaties en dink dit het in elk geval niks met jou te doen nie. Jy is nie betrokke nie en wil ook nie betrokke raak nie. Jy het in elk geval nie tyd vir enige iets anders as jou eie goedjies nie. Is daar rigting, perspektief en vrede in jou lewe? Weet vanaand, of jy dit wil glo of nie, of jy daarvan hou of nie ... #IN DIE MIDDE VAN DIE CHAOS, DIE KRUISHy is daar, bewus van alles wat om Hom aangaan. Ons kan Hom nie ignoreer nie. Hy kan, Hy wil, vir jou doen wat Hy vir Maria gedoen het. Hy wil jou kom bemoedig en uitkoms gee. Hy wil jou vrede in die chaos kom gee. Hy wil jou lot kom verander. #Die kruis verander jou lotMaria was op hierdie stadium ’n weduwee en nou word haar oudste Seun doodgemaak. Weduwees was baie blootgestel en uitgebuit in hierdie tyd en kultuur. Sy het ’n probleem gehad, ’n groot probleem. Waar gaan sy bly en wie gaan vir haar sorg? Haar blote nabyheid aan die kruis is haar redding. Sonder dat sy vir enige iets vra spreek Jesus haar omstandighede aan en bring vir haar hoop. # Hoe naby is jy aan die kruis?Hoe nader aan die kruis jy bly, hoe veiliger is jy. In watter toestand is jou verhouding met God vanaand? Is daar verhouding. Neem jy dit wat Hy van ons verwag ernstig op of doen jy jou eie ding? Sien, Maria het nie eers gedink aan die gevolge wat daar kon wees omdat sy Jesus ondersteun nie. Ek dink sy was salig onbewus van baie goed wat om haar aangegaan het. Al wat vir haar NB was, was Jesus aan die kruis. Sy wou nie een oomblik mis om so naby moontlik aan Hom te kon wees nie. Wat daarna moet gebeur moet maar gebeur. # Klop jou hart ook soos Maria sin?Ek moet net te alle koste so lank moontlik so naby moontlik aan Jesus bly. Ek gee nie om wat ander dink of sê nie. As jou hart so klop, wil ek jou verseker jy is veilig. Om die waarheid te sê dit is die enigste veilige plek. #Wil jy nie kruis toe hardloop nie?Miskien wonder jy of Hy daar is? Hy is daar? Miskien wonder jy of HY jou sal help? Hy sal!!! Die kruis is vanaand en elke dag hierna ons hoop en anker.(x2) Wil jy nie vanaand na die kruis toe hardloop nie? As jou lewe nie met God reg is nie gaan jy erens jou self in chaos bevind. Die kruis is jou hoop. As kind van God moet ons voortdurend seker maak ons bly naby aan die kruis. Hoe vêrder ek van Hom af wegdwaal, hoe meer sal die chaos my opswelg. Hoe meer bekommerd en beangs sal ek word. Hoe meer sal dit vir my voel dinge is buite beheer en daar is niks wat ek daaraan kan doen nie.