SlideShare ist ein Scribd-Unternehmen logo
1 von 6
Maak ‘n lysie - huidig
- in die verlede
Is Jesus bekommerd oor hierdie sake?
Mat 11:28 -30 Kom na My toe, almal wat vermoeid en
belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en
leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart,
en julle sal rus vind vir julle siele; want my juk is sag en
my las is lig.
Jes 53:5 Maar Hy is ter wille van ons oortredinge
deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy
verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring, was
op Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing
gekom.
Wil jy gesond word van jou hartseer?
Rom 9:33 ... elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaam
word nie.
U gedagtes aan/oor die kerk?
Wat breek Jesus se hart?
Rom 14:19 Laat ons dan najaag wat tot vrede en
onderlinge stigting dien.
Jesus huil oor Sy kerk
God se hart breek oor verlore siele
Joh 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy
sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom
glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan
hê.
Jesus se hart skeur oor verlore siele
Mat 18:11 Want die Seun van die mens het gekom om te
red wat verlore is.
Luk 19:10 Want die Seun van die mens het gekom om te
soek en te red wat verlore was.
Is jou hart gebreek oor hulle wie God nog nie dien nie?
Wat maak God bly?
Luk 15:7 Ek sê vir julle dat daar net so blydskap sal wees
in die hemel oor een sondaar wat hom bekeer, meer as
oor nege en negentig regverdiges wat die bekering nie
nodig het nie.
Totale verandering
Breek jou hart vir verlore mense?
27 julie 2014 wat breek jou hart

Weitere ähnliche Inhalte

Was ist angesagt?

31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesus29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesusErnest Potgieter
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12Susanna De Waal
 
1. ef 5 vervulling met die hg
1. ef 5 vervulling met die hg1. ef 5 vervulling met die hg
1. ef 5 vervulling met die hgBen Vorster
 
Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenErnest Potgieter
 
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevorderingagsupington
 

Was ist angesagt? (9)

31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
Die Onsinkbare Titanic Sink
Die Onsinkbare Titanic SinkDie Onsinkbare Titanic Sink
Die Onsinkbare Titanic Sink
 
29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesus29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesus
 
16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen 16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12
 
16 Okt Is ons reg of maak ons reg
16 Okt Is ons reg of maak ons reg16 Okt Is ons reg of maak ons reg
16 Okt Is ons reg of maak ons reg
 
1. ef 5 vervulling met die hg
1. ef 5 vervulling met die hg1. ef 5 vervulling met die hg
1. ef 5 vervulling met die hg
 
Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer ken
 
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
 

Mehr von Ernest Potgieter

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homErnest Potgieter
 

Mehr von Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 

27 julie 2014 wat breek jou hart

  • 1.
  • 2. Maak ‘n lysie - huidig - in die verlede Is Jesus bekommerd oor hierdie sake? Mat 11:28 -30 Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele; want my juk is sag en my las is lig. Jes 53:5 Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring, was op Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom.
  • 3. Wil jy gesond word van jou hartseer? Rom 9:33 ... elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaam word nie. U gedagtes aan/oor die kerk? Wat breek Jesus se hart? Rom 14:19 Laat ons dan najaag wat tot vrede en onderlinge stigting dien. Jesus huil oor Sy kerk
  • 4. God se hart breek oor verlore siele Joh 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Jesus se hart skeur oor verlore siele Mat 18:11 Want die Seun van die mens het gekom om te red wat verlore is. Luk 19:10 Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was. Is jou hart gebreek oor hulle wie God nog nie dien nie?
  • 5. Wat maak God bly? Luk 15:7 Ek sê vir julle dat daar net so blydskap sal wees in die hemel oor een sondaar wat hom bekeer, meer as oor nege en negentig regverdiges wat die bekering nie nodig het nie. Totale verandering Breek jou hart vir verlore mense?

Hinweis der Redaktion

  1. Vanoggend se woord het 2 dele. Gaan nie een spesifieke teks lees nie maar gaan na paar verwys. #Maak ‘n lysie - huidig Skryf 2 dinge neer waaroor jou hart gebreek is # - in die verlede 2 Dinge waaroor jou hart in die verlede gebreek was #Is Jesus bekommerd oor hierdie sake? Dink u Jesus gee om oor hierdie goed wat vir jou sleg en seer is? Weet Hy daarvan? Dink jy Hy wil iets daaraan doen? #Matt 11:28-30 Jesus gee om en Hy wil dinge vir jou kom vernader. Hoor u mooi. Sy hart gaan uit vir jou. Hy staan nie emosieloos en kyk hoe jy seer is en stoei nie. Hy wil die hartseer, skokke, wonde, die wreed wat jou hart en gees, jou menswees kom breek het kom genees en herstel. Hy wil jou in ruil daarvoor oorwinning, vrede en blydskap kom gee. Hy wil jou volkome gesond kom maak vanoggend. Hy wil jou gesond kom maak van daardie goed wat van jou, oor tyd, ‘n ander mens gemaak het. Iemand wat hard, koud en krities is en niks goed in enige iemand anders kan sien of vir enige iemand anders gun nie. Jy het geen of baie min blydskap in die lewe oor. Kan jou weer aan ‘n baie ou waarheid herinner #Jes 53:5 ….. Reeds in die O/T kommunikeer Hy dit baie duidelik. Hy wil en sal ons help en elke moeilikheid, hartseer en probleem. Hy het reeds al hierdie goed in ons plek kom dra.
  2. #Wil jy gesond word van jou hartseer? Wil jy werklik God se vrede ervaar? Wil jy ervaar hoe Hy jou stukkende hart kom verbind en die salf van Sy HG aan al daardie plekke wat ontsteek en sensitief is kom smeer? Wil jy regtig vry kom van al daardie goed wat jou lewe negatief beinvloed? Is jy bereid om dit vir God te gee en vanoggend van dit af weg te stap en God daarmee te vertrou? #Rom 9:33 …. Kom dan nou dadelik hier na vore sodat God jou kan aanraak. Dit bring ons by die 2de en NB gedeelte van die boodskap. Ek wil vra dat u weer met my sal saamwerk? #U gedagtes aan die kerk? As u vanoggend aan die kerk in die algemeen en aan die gemeente in die besonder dink, wat is die gedagtes wat by u opkom? Is dit mooi goeie gedagtes en herinneringe. Is dit gedagtes van liefde/sorg/ondersteuning. As ons in gesprekke betrokke is wat handel oor die kerk. Handel die gesprekke oor die jongste groep bekeerlinge, hulle wat verlede week gevul is met die HG? Is dit oor die werk/bevordering wat die Here aan een van ons gegee het nadat ons saam die Here daarvoor vertrou het? Is dit oor die lekker van ons saamwees en die uitsien na die volgende keer wat ons weer bymekaar kom? Is dit ons gedagtes en gesprekke wanneer dit by die kerk kom of is dit eerder die volgende? Die swak of lang preek, die musiek wat nie na my smaak was nie, die persoon wat maak asof hy so groot christen is en dit nie is nie. Die persoon wat Sondag in die kerk staan met sy hande en die lig en Maandag Sy werkers vloek of nie mense betaal vir werk gedoen nie. Is ons gedagtes die van redes en verskonings om nie Sondag daar te wees en die redes hoekom nie verlede Sondag daar was nie. Al die redes hoekom ek ook nie in elk geval dit nie NB sien om deel van gemeente te wees en my gewig in te gooi nie? Ek wil dan by die volgende vraag kom … #Wat breek Jesus se hart? Ek dink die dinge wat ek laaste genoem het breek God se hart. Dit dien mos tot geen voordeel van God, Sy K/kryk of die kerk nie. Kyk wat se die woord .. #Rom 14:19 …… Praatjies oor en optredes soos bg, stig niks en niemand nie. Dit is selfsugtige praatjies waardeur ons onsself wil laat beter lyk, dit is optrede wat God se beeld skade aandoen. As ons in die kerk so van die kerk praat, wat moet hulle buite die kerk dink. Weet u wanneer ons so van die kerk praat, praat ons eintlik van onsself want ons, elke mens deel van die kerk, is die kerk. Die kerk is nie ‘n gebou of ‘n gesiglose instansie nie. Ek en jy is die kerk. My broer en suster, voordat ons weer die kerk slegmaak, onthou, jy is die kerk. Maak liewer seker dat jou lewe nie ook ‘n bydrae maak tot die negatiewe praatjies en slegte beeld van die kerk nie. Kom, gooi jou gewig in en sit skouer aan die wiel om opnuut weer die beeld van die kerk te herstel na die van bruid van God. Ek is dood seker …. #Jesus huil oor Sy kerk Hy huil oor hoe ons lyk, optree, dink en praat. Hy huil oor die feit dat ons hart nie gebreek is oor dit wat Sy hart breek nie. Ons het so selfgesentreerd geraak, ons voel niks meer vir mekaar nie. Ons voel nog minder vir hulle wie God nog nie ken nie. Die tema van die woord is: Gebrok hart? Jy het die goed neergeskryf. Kyk gou weer na jou lysie. Is die toestand van die kerk op jou lysie? Is hulle wie God nog nie ken en dien nie op jou lysie?
  3. #God se hart breek oor verlore siele Ons dink baie keer my huidige krisis moet 1ste op God se prioriteitslys wees. Dit is vir God NB. Weet u daar is iets wat groter en NB is as dit? #Joh 3:16 ….. As verlore siele vir God so NB is, en ek en jy sê dat ons God dien en vir hom lief is dan behoort verlore siele ook mos ons hart te wees? Dit wat hulle hartseer en ongelukkig maak vir wie ons lief ons maak ons ook mos hartseer en ongelukkig? Verlorenes soos u en ek was die hele rede hoekom Jesus mens kom word het. Dit is die rede hoekom Jesus deurgegaan het wat Hy deurgegaan het. Haal verlore siele hoegenaamd die top 10 van dinge wat jou en my hart skeur? # Jesus se hart skeur oor verlore siele #Mat 18:11 U sien ons dink baie en tree op asof Jesus eintlik net gekom het vir my. Hy moet daar wees om toe te sien dat alles altyd net vlot vir my verloop. Dit is net ek, my werk/gesondheid/gesin/huwelik/geld. Hierdie vers se duidelik waarvoor Jesus gekom het. As jy vanoggend hier sit en jy is reeds gered, jy weet dat as jy vandag sou sterf gaan jy hemel toe, is die res van jou lewe nie nou ‘n geval waar God moet spring as ek my vingers klap nie. As ek en jy kind van God is, is my hart verondertsel om te brand vir dit waarvoor Sy hart brand. My lewe behoort gefokus te wees op dit waarop Sy lewe gefokus was en is. Wat is dit? Mense wie Jesus nog nie dien nie? Kyk hoe stel Lukas dit …. #Luk 19:10 … Waarmee is ek en jy elke dag besig? Sien ons hulle raak wie Jesus nog nie ken nie? Het ons ‘n hart vir hulle? Maak dit hoegenaamd vir ons saak wat met hulle siele gebeur? Dit wil ek jou verseker, dit maak vir God saak. #Is jou hart gebreek oor hulle wie God nog nie dien nie? Ons het verlede week gepraat oor fondasie. Die fondasie = hoor en doen. Voor dit gesels oor liefde, liefde vir God en mekaar. As hierdie dinge regtig in plek is sal ons nie passief kan bly sit met soveel verlore mense om ons nie. U
  4. #Wat maak God bly? Ons dink baie keer God so grootste blydskap is om toe te sien dat ons versorg en gelukkig is. Die woord se #Luk 15:7 ….. #Totale verandering God praat met ons vanoggend oor hierdie saak onder die opskrif van totale verandering. Miskien gaan jou lewe vandag net oor jouself. Ek en my gesinnetjie. Daarom is jy nie regtig bekommerd oor hoe jy teenoor ander optree nie. Jy is ook nie regtig besorg oor hoe die kerk lyk en hoeveel daar is nie. As jy kind van God is, is jy kerk. Al probeer jy hoe hard, jy kan nie jouself van die gemeente afskei nie. Die gemeente is liggaam en die liggaam bestaan uit die verskillende dele, ek en jy. Om alleen die Here te dien was nooit ‘n opsie nie. Jesus het 12 dissiples gehad. Hulle was geroep om Hom saam met ander te dien. Hulle kon nie se maar hierdie Petrus my sy impulsiwiteit maak my mal nie. Jesus kan ek u nie privaat eenkant alleen dien nie. Nee. In die handelinge kerk sien ons dat soos wat mense tot bekering gekom het het God hulle tot die gemeente gevoeg. NB, God het hulle gevoeg. Die mense het hulle nie gevoeg nie. God se hart is baie groter as net jy en jou gesinnetjie. Hy wil jou hart ook so groot maak #Breek jou hart vir verlore mense? Indien wel, spring in en begin na hulle uit te reik instede van hulle te oordeel. Indien nie, wil God vir jou Sy hart vir verlorenes kom gee. Wil jy nie saam met my bid dat God jou hart sal breek vir dit waarvoor Sy hart breek nie? Kind van God, maak jou optrede dat God huil oor Sy kerk of is jy daagliks aktief doelbewustelik besig om deur jou woorde en dade God trots te maak op Sy kerk? Is jy al kind van God?