SlideShare ist ein Scribd-Unternehmen logo
1 von 26
Afrikaanse interaktiewe PowerPoint lesse.
TAALSTRUKTURE
Hierdie lesse kan in klaskamers gebruik word.
Is geskik vir ouers wat tuisonderrig doen.
Selfs leerders kan lesse gebruik om vanaf te
leer of om hersiening te doen, of voor te berei
vir ‘n toets of eksamen.
Lesse is geskik vanaf Gr 3 - 7
‘n Lekker interaktiewe Afrikaanse PowerPoint les om leerders
vergelykings te leer.
Hierdie les kan gebruik word vir aanleer, inskerping en remediëring van
voornaamwoorde. Baie geskik vir leerders wat Afrikaans as addisionele
taal aanleer.
‘n Les vir aanbieding: Leer my om ‘n formele brief te skryf.
Hierdie les is geskik vir die aanbieding in die tydsbestek van ‘n halfuur en
sluit ‘n kort klassikale oefening in om leerders se kennis te toets.
Hierdie les is geskik vir toets van kennis, inoefening en intervensie.
Hierdie les kan gebruik word vir intervensie, inskerping of aanleer van
voorsetsels. Tydsduur is volgens leerder se vermoë.
Hierdie les verduidelik wat die bywoord se funksie is en help om
bywoorde te identifiseer.
‘n Les vol animasies vir intervensie, inskerping en aanleer. Geskik vir
leerders wat Afrikaans as tweede taal aanleer.
Les is geskik vir inskerping, intervensie en aanleer van geslagsvorme.
Hierdie les is geskik vir herhaling, hersiening en intervensie. Kan
byvoorbeeld as ‘n vasvra oefening tussen twee spanne in klas gehou
word.
Hierdie les is geskik vir herhaling, hersiening en intervensie. ‘n
Interessante les vir toetsvoorbereiding.
Hierdie les is geskik vir herhaling, hersiening en intervensie. Dit kan ook
gebruik word vir toetsvoorbereiding en inskerping.
Leerders word geleer wat skryftekens is, die kappie, die deelteken, die
koppelteken, die afkappingsteken en wat is ‘n hoofletter.
In hierdie les word vier soorte voornaamwoorde behandel: Persoonlike,
besitlike, betreklike en vraende voornaamwoorde.
In hierdie les word vier soorte spelreëls behandel: deeltekens, kappie,
afkappingstekens en aksent.
Hierdie les verduidelik goed wat direkte en indirekte rede is.
Hierdie les verduidelik wat die verskil is tussen klankgrepe en lettergrepe
en hoe om woorde in lettergrepe te verdeel.
Hierdie les verduidelik wat sinonoeme, antonieme en homofone is. Elke
term word goed beskryf en is geskik vir inoefening, intervensie, herhaling
en toetsvoorbereiding.
‘n Interessante les vol animasies om soortname, stofname,
versamelname, eiename en abstrakte soorte naamwoorde te behandel.
Hierdie les behandel verskeie idiome. Propvol animasies vir inoefening
en intervensie.
Hierdie les handel oor aanleer van rympatrone.
Hierdie les verduidelik drie soorte werkwoorde.
‘n Lekker speletjieles om sinsoorte aan leerders te verduidelik. Die les is
baie geskik vir leerders wat Afrikaans as tweede taal aanleer.
Vir aankope kan u na die
onderstaande skakel gaan.
http://www.teacherspayteachers.com/Store/Helen-De-Waal

Weitere ähnliche Inhalte

Was ist angesagt?

Preferences, hopes and wishes
Preferences, hopes and wishesPreferences, hopes and wishes
Preferences, hopes and wishes
teachermercedes
 
Intermediate level Grammar Review
Intermediate level   Grammar ReviewIntermediate level   Grammar Review
Intermediate level Grammar Review
annaflorence
 
Reported speech-ppt
Reported speech-pptReported speech-ppt
Reported speech-ppt
encarnan
 
Demonstrative adjectives and pronouns
Demonstrative adjectives and pronounsDemonstrative adjectives and pronouns
Demonstrative adjectives and pronouns
MissCairns
 
Féminin adjectifs qualificatifs
Féminin   adjectifs qualificatifsFéminin   adjectifs qualificatifs
Féminin adjectifs qualificatifs
mpenela
 

Was ist angesagt? (20)

Preferences, hopes and wishes
Preferences, hopes and wishesPreferences, hopes and wishes
Preferences, hopes and wishes
 
Intermediate level Grammar Review
Intermediate level   Grammar ReviewIntermediate level   Grammar Review
Intermediate level Grammar Review
 
Infintives and gerunds
Infintives and gerundsInfintives and gerunds
Infintives and gerunds
 
Reflexive intensive_pronouns
Reflexive  intensive_pronounsReflexive  intensive_pronouns
Reflexive intensive_pronouns
 
Reported speech-ppt
Reported speech-pptReported speech-ppt
Reported speech-ppt
 
Comparative and superlative of adjectives
Comparative and superlative of adjectivesComparative and superlative of adjectives
Comparative and superlative of adjectives
 
Comparing adverbs
Comparing adverbsComparing adverbs
Comparing adverbs
 
C ommas, commas, commas
C ommas, commas, commasC ommas, commas, commas
C ommas, commas, commas
 
CONSONANT BLENDS.pdf
CONSONANT BLENDS.pdfCONSONANT BLENDS.pdf
CONSONANT BLENDS.pdf
 
Homophones and homonyms
Homophones and homonymsHomophones and homonyms
Homophones and homonyms
 
Demonstrative adjectives and pronouns
Demonstrative adjectives and pronounsDemonstrative adjectives and pronouns
Demonstrative adjectives and pronouns
 
Verb
VerbVerb
Verb
 
Regular and irregular verb forms
Regular and irregular verb formsRegular and irregular verb forms
Regular and irregular verb forms
 
Adverbs
AdverbsAdverbs
Adverbs
 
Hypothetical meaning
Hypothetical meaningHypothetical meaning
Hypothetical meaning
 
Teaching Comparative Adjectives: An ESL Lesson Plan
Teaching Comparative Adjectives: An ESL Lesson PlanTeaching Comparative Adjectives: An ESL Lesson Plan
Teaching Comparative Adjectives: An ESL Lesson Plan
 
9th grade Adjectives
9th grade Adjectives9th grade Adjectives
9th grade Adjectives
 
The Verb Group
The Verb GroupThe Verb Group
The Verb Group
 
Féminin adjectifs qualificatifs
Féminin   adjectifs qualificatifsFéminin   adjectifs qualificatifs
Féminin adjectifs qualificatifs
 
The Sentence | Basics of English | English Grammer
The Sentence | Basics of English | English GrammerThe Sentence | Basics of English | English Grammer
The Sentence | Basics of English | English Grammer
 

Andere mochten auch

powerpoint Leestekens
powerpoint Leestekenspowerpoint Leestekens
powerpoint Leestekens
0796658
 
Afrikaans lesson
Afrikaans lessonAfrikaans lesson
Afrikaans lesson
GLeClere
 
The Hunter Gatherer - Rob Toldeo - SearchLove Boston 2014
The Hunter Gatherer - Rob Toldeo - SearchLove Boston 2014The Hunter Gatherer - Rob Toldeo - SearchLove Boston 2014
The Hunter Gatherer - Rob Toldeo - SearchLove Boston 2014
Distilled
 

Andere mochten auch (20)

powerpoint Leestekens
powerpoint Leestekenspowerpoint Leestekens
powerpoint Leestekens
 
Inleiding tot poesie
Inleiding tot poesieInleiding tot poesie
Inleiding tot poesie
 
Meervoude en verkleining
 Meervoude en verkleining Meervoude en verkleining
Meervoude en verkleining
 
Graad 2 en 3 Meervoude
Graad 2 en 3 MeervoudeGraad 2 en 3 Meervoude
Graad 2 en 3 Meervoude
 
Afrikaans
AfrikaansAfrikaans
Afrikaans
 
Afrikaanse skoollesse
Afrikaanse skoollesseAfrikaanse skoollesse
Afrikaanse skoollesse
 
Ontkennende vorm
Ontkennende vormOntkennende vorm
Ontkennende vorm
 
Verkleinwoorde
VerkleinwoordeVerkleinwoorde
Verkleinwoorde
 
Afrikaans lesson
Afrikaans lessonAfrikaans lesson
Afrikaans lesson
 
Leestekens op maat
Leestekens op maatLeestekens op maat
Leestekens op maat
 
Informele brief
Informele briefInformele brief
Informele brief
 
Klasreels
KlasreelsKlasreels
Klasreels
 
The first activity
The first activityThe first activity
The first activity
 
Understanding & Mapping Corporate Networks with Open Data
Understanding & Mapping Corporate Networks with Open DataUnderstanding & Mapping Corporate Networks with Open Data
Understanding & Mapping Corporate Networks with Open Data
 
Klara Majola: a Introduction in English
Klara Majola: a Introduction in EnglishKlara Majola: a Introduction in English
Klara Majola: a Introduction in English
 
Klara Majola Afrikaans Gedig
Klara Majola Afrikaans GedigKlara Majola Afrikaans Gedig
Klara Majola Afrikaans Gedig
 
Hunter Gatherers
Hunter GatherersHunter Gatherers
Hunter Gatherers
 
Sub-Saharan African Art
Sub-Saharan African ArtSub-Saharan African Art
Sub-Saharan African Art
 
Hybrid Practice in the Kalahari: Design Collaboration through Digital Tools a...
Hybrid Practice in the Kalahari: Design Collaboration through Digital Tools a...Hybrid Practice in the Kalahari: Design Collaboration through Digital Tools a...
Hybrid Practice in the Kalahari: Design Collaboration through Digital Tools a...
 
The Hunter Gatherer - Rob Toldeo - SearchLove Boston 2014
The Hunter Gatherer - Rob Toldeo - SearchLove Boston 2014The Hunter Gatherer - Rob Toldeo - SearchLove Boston 2014
The Hunter Gatherer - Rob Toldeo - SearchLove Boston 2014
 

Afrikaanse skoollesse

  • 1.
  • 2. Afrikaanse interaktiewe PowerPoint lesse. TAALSTRUKTURE Hierdie lesse kan in klaskamers gebruik word. Is geskik vir ouers wat tuisonderrig doen. Selfs leerders kan lesse gebruik om vanaf te leer of om hersiening te doen, of voor te berei vir ‘n toets of eksamen. Lesse is geskik vanaf Gr 3 - 7
  • 3. ‘n Lekker interaktiewe Afrikaanse PowerPoint les om leerders vergelykings te leer.
  • 4. Hierdie les kan gebruik word vir aanleer, inskerping en remediëring van voornaamwoorde. Baie geskik vir leerders wat Afrikaans as addisionele taal aanleer.
  • 5. ‘n Les vir aanbieding: Leer my om ‘n formele brief te skryf.
  • 6. Hierdie les is geskik vir die aanbieding in die tydsbestek van ‘n halfuur en sluit ‘n kort klassikale oefening in om leerders se kennis te toets.
  • 7. Hierdie les is geskik vir toets van kennis, inoefening en intervensie.
  • 8. Hierdie les kan gebruik word vir intervensie, inskerping of aanleer van voorsetsels. Tydsduur is volgens leerder se vermoë.
  • 9. Hierdie les verduidelik wat die bywoord se funksie is en help om bywoorde te identifiseer.
  • 10. ‘n Les vol animasies vir intervensie, inskerping en aanleer. Geskik vir leerders wat Afrikaans as tweede taal aanleer.
  • 11. Les is geskik vir inskerping, intervensie en aanleer van geslagsvorme.
  • 12. Hierdie les is geskik vir herhaling, hersiening en intervensie. Kan byvoorbeeld as ‘n vasvra oefening tussen twee spanne in klas gehou word.
  • 13. Hierdie les is geskik vir herhaling, hersiening en intervensie. ‘n Interessante les vir toetsvoorbereiding.
  • 14. Hierdie les is geskik vir herhaling, hersiening en intervensie. Dit kan ook gebruik word vir toetsvoorbereiding en inskerping.
  • 15. Leerders word geleer wat skryftekens is, die kappie, die deelteken, die koppelteken, die afkappingsteken en wat is ‘n hoofletter.
  • 16. In hierdie les word vier soorte voornaamwoorde behandel: Persoonlike, besitlike, betreklike en vraende voornaamwoorde.
  • 17. In hierdie les word vier soorte spelreëls behandel: deeltekens, kappie, afkappingstekens en aksent.
  • 18. Hierdie les verduidelik goed wat direkte en indirekte rede is.
  • 19. Hierdie les verduidelik wat die verskil is tussen klankgrepe en lettergrepe en hoe om woorde in lettergrepe te verdeel.
  • 20. Hierdie les verduidelik wat sinonoeme, antonieme en homofone is. Elke term word goed beskryf en is geskik vir inoefening, intervensie, herhaling en toetsvoorbereiding.
  • 21. ‘n Interessante les vol animasies om soortname, stofname, versamelname, eiename en abstrakte soorte naamwoorde te behandel.
  • 22. Hierdie les behandel verskeie idiome. Propvol animasies vir inoefening en intervensie.
  • 23. Hierdie les handel oor aanleer van rympatrone.
  • 24. Hierdie les verduidelik drie soorte werkwoorde.
  • 25. ‘n Lekker speletjieles om sinsoorte aan leerders te verduidelik. Die les is baie geskik vir leerders wat Afrikaans as tweede taal aanleer.
  • 26. Vir aankope kan u na die onderstaande skakel gaan. http://www.teacherspayteachers.com/Store/Helen-De-Waal

Hinweis der Redaktion

  1. http://www.mycutegraphics.com