Wees ingelig! Maak die regte keuses vroeg in jou skoolloopbaan! By Hoërskool Dr. EG Jansen gee ons genoeg inligting om goeie keuses te maak! Besoek ons by www.egjansen.co.za
7. INLIGTINGSTEGNOLOGIE Die meeste van die jaar se tyd word spandeer in die aanleer van probleemoplossings-vaardighede wat toegepas word binne programmering van eie werkende programme. Toelatingsvereiste : Wiskunde 70% Teorie (15%) Programmering (50%) Databasis Ontwikkeling (25%) Sigblaaie (10%) Scratch
8.
9. IT of RTT ? As jy iets met Rekenaars wil word, vat IT! Nie in die IT-veld nie, kies RTT !
10.
11. GEOGRAFIE WAARVOOR HET JY GEOGRAFIE NODIG? Kommunikasie Opmetings en kartering Weerkunde Lugvaart Stads- en Streeksbeplanning Toerisme Omgewingsbewaring Boerdery Bemarking Prospektering Slaagpunt is 30% Word op Universiteit in die BA, BCom en BSc rigtings ingesluit.
12.
13. BEROEPS MOONTLIKHEDE Ingenieurswese en argitektuur Leerlinge wat nie verder kan studeer nie kan tekenaars word want tekenaars op CAD is in groot aanvraag. Bouers ambagte en enige Tegniese rigting kan ook gevolg word. Die vak is ook nie net vir seuns nie, meeste meganiese en argitektuur-tekenaars is dames.
14.
15.
16.
17. LEWENSWETENSKAP HOEKOM LYK JY SOOS JY LYK? Hoe klop jou hart? Hoekom is daar soutsuur in jou maag? Hoekom groei jou hare? Wat is atleetvoete? Hoe word vrugte ryp? Kweek jou eie langsteel rose
18.
19. REKENINGKUNDE Rekeningkunde ontwikkel leerders se kennis van ekonomiese en sosiale omgewing, waardes, gesindhede en vermoë om ingeligte persoonlike finansiële besluite te neem. FOKUS AREAS FINANSIëLE REKENINGKUNDE BESTUURSREKENINGKUNDE HULPBRON BESTUUR
20. KAN JY DIT IN GR 10 NEEM? In Gr. 9 by Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is alles behandel wat jy nodig het om met Rekeningkunde in Gr 10 te kan neem. Rekeningkunde word in ag geneem om universiteitsvrystelling te bepaal JA!!!