3. Die mammas het inligting gekry
oor borskanker en het klere
ontvang wat hulle op die plase
kan gaan uitdeel
4.
5.
6. Die 0-7 jarige groep het 'n
inkleurkompetisie gehad, die
dogtertjies het cupcakes
ingekleur en die seuntjies het n
sokker prentjie gehad. Dankie
Rudolph en Madre vir die pryse!
7. Die meisie groep 8 jaar en ouer
het 220 cupcakes versier, sodat
almal later daaraan kon smul!
8. Die seunsgroep 8 jaar en ouer
het n sokker obstacle course
gehad, dankie Verna en familie
ook vir die lekker vrugte!
9. Ashwin, Rodger & Charmin van
Fort Simon plaas het gehelp met
die kos opskep en bedien
Dankie Emilia & Anton vir die
lekker boerewors rolls met slaai
wat julle geskenk het!
10. Kyk hoe pragtig bedien Fort
Simon se kinders die ander
plase!